On Q Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

On Q Accommodation bied gerieflike en bekostigbare verblyf in 'n bekoorlike gastehuis in die lewendige woonbuurt Bellville in Kaapstad. Die verblyf is gerieflik naby die lughawe, verskeie gholfbane, wynroetes, vermaakvenues en winkelsentrums wat dit 'n waardevolle vakansiebestemming in die stad maak.

Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers en beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond. Ander geriewe sluit in gratis WiFi, 'n gemeenskaplike tuin en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in Tygervallei Winkelsentrum, wynplase in Durbanville, strande in Kaapstad, Welgemoed Gholfbane, GrandWest Casino en die Barnyard Teater.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na On Q Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za