by On the 18th | LekkeSlaap
+24

On the 18th

Gastehuis
10de Skoonveld
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

10de Skoonveld is op die boonste vlak van die huis. Dit bied 'n uitsig oor die bof van die 10de gat en op die 15de skoonveld. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kamer is met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met gedeelde DStv toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Let asb. dat die balans van die bespreking voor aankoms betaal moet word. Neem asb. kennis dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Geen gaste onder 13 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
15de Skoonveld
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer kyk uit oor die 15de skoonveld. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met gedeelde DStv. Daar is toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Let asb. dat die balans van die bespreking voor aankoms betaal moet word. Neem asb. kennis dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Geen gaste onder 13 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
18de Setperk
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met gedeelde DStv. Daar is toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe wat uitkyk oor die 18de setperk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Let asb. dat die balans van die bespreking voor aankoms betaal moet word. Neem asb. kennis dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Geen gaste onder 13 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinot Noir 4, Silverstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOTkwMTM4LTIxNDEtNGIyNi05NDliLWYxZjVkZjlmYTk1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 4 Pinot Noir Silverstrand Golf Estate 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.80979187071 19.850186705589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem