LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On the Bay | LekkeSlaap
+40

On the Bay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 9, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

On the Bay bied gerieflike B&B-verblyf in Somerstrand in Port Elizabeth, net 700 m vanaf die bekende strandfront. On the Bay is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die bestemming bied nie net maklike toegang tot die strand, maar behou ook 'n ontspanne atmosfeer in die pragtige tuin.

Verblyf is beskikbaar in 6 gastekamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers bied selfsorggeriewe om ligte maaltye voor te berei.

Die B&B bied geriewe omring deur 'n pragtige Engelse tuin en spog met meer as 90 roosstruike. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel en individuele braaigeriewe kan gereël word. 'n Algemene braai- en onthaalarea i beskikbaar vir gaste om te benut. Faks- en internetgeriewe is beskikbaar op die perseel.

Die bestemming bied toegang tot Port Elizabeth Internasionale Lughawe, Nelson Mandela Universiteit, gholfbane en sportstadions. Die perseel is ook ideaal geleë vir die Ystermantoernooi en ander plaaslike en internasionale sportgeleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir On the Bay
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 6de Laan 9, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink On the Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 9, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcnglI1WjqSuVB16vCDTq9Iu3aoIAsgfogY6HvQHiJRvophwXk0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 9 6th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.98571026051 25.665732509262
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!