LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On the Beach 1 | LekkeSlaap
+20

On the Beach 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir On the Beach 1
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elana R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegkom.

Die naweek was baie lekker. Verblyf sit op 'n ongelooflike mooi plek. Ons het die stoep met braai baie geniet. Kon nie vir 'n beter uitsig gevra het nie. Sal vir seker weer soontoe gaan.

On the Beach 1's terugvoer

Dankie vir die pragtige terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Die Span by On The Beach 2
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

On the Beach 1
Christa J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic view. We felt safe. We had a lovely stay. Thank you.

Thank you for a great view and safety. Beautiful and clean beach.

On the Beach 1's terugvoer

Thank you so much for the lovely review. Hope to see you again soon. Let us know what we can do to change the property to 5 stars when it comes to value for money.
The Team at On The Beach 1
Managed by Langebaan Holiday Homes

On the Beach 1
Zachary P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zachary P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Awesome view. Kon die mooiste sunset beleef. Vriendelike assistance. Beste ligging en net 'n tree van die strand af.

Fouche J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fouche J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging onverbeterlik en diens en geriewe ook!

Ligging was iets besonders en die geriewe en toerusting onverbeterlik. Die pak ys in die vrieskas was 'n welkome verrassing!

Chaney O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaney O

On the Beach 1 is 'n onvergeetlike ervaring.

Ek het hierdie plek vir my ouers bespreek as verrassing. Hulle het teruggekom en kon nie uitgepraat word op ophou aangaan oor die asemrowende uitsig en die kalmerende klanke van die see nie. Hulle kon ook nie ophou praat oor die vriendelikheid en uitstekende diens wat hulle tydens hul verblyf gekry het nie! Baie dankie dat julle by ouers se naweek onvergeetlik gemaak het. Hulle sal vir seker terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

On the Beach 1 was an unforgettable experience!

I booked this place for my parents as a surprise, they came back and could not stop complimenting the breathtaking views as well as the calming sounds of the sea, they also could not stop talking about the friendliness and excellent service which they have received during their stay! Thank you so much for making my parents weekend an unforgettable stay, they shall be back for sure.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

On the Beach 1's terugvoer

Hallo Chaney,

Thank you for the positive review. We hope to be of service very soon.

The Team
On The Beach 1

On the Beach 1
Bergh V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bergh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Ek sal beslis weer gebruik maak van On the Beach 1.

Pragtige eenheid, pragtige uitsig, veilig in sekuriteitsarea. Dit het vir ons gevoel of ons oorsee was. Ek beveel die eenheid baie sterk aan en ek sal beslis weer daarvan wil gebruik maak.

On the Beach 1's terugvoer

Hallo Bergh,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop regtig om jou binnekort weer te sien.

Die Span by On The Beach 1

On the Beach 1
Sandra S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Jammer geenn KykNET. Verder perfek.

Hannelie W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek met die asemrowendste see-uitsig.

Ideale verblyf vir 2 mense wat hou van rustigheid. Eenheid is goed ingerig en ruim met die mooiste see-uitsig. Klipgooi vanaf strand en baie veilig om te swem. Heerlike area vir stap en het verskeidenheid voëlsoorte gewaar. Baie goeie sekuriteit en toegangsbeheer.

On the Beach 1's terugvoer

Beste Hannelie,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.

Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Groete,
Die Span by On The Beach 1

On the Beach 1
Estelle M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, uitsig wonderlik.

Breekgoed was nie baie skoon nie. Net een rol toilet papier vir 5 nagte. Net gewone badhanddoeke niks klein handdoeke nie. Blindings by venster/skuifdeure gaan net halfpad af. Nogal baie lig in kamer.

Sandra S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf!

Uitstekend toegerus, fantastiese ligging!

On the Beach 1's terugvoer

Hallo Sandra,
Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer!
Die Span
On The Beach 1
Langebaan Holiday Homes

On the Beach 1
Riana R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste stop van die hele vakansie!

Dit was die lekkerste plekkie gewees. Pragtige uitsig. Dit was naby aan als, die plek self was modern en het als in gehad. Ons was letterlik op die strand. Ek sal weer en weer terug gaan.

On the Beach 1's terugvoer

Hallo Riana,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop regtig om julle binnekort weer te sien.
Groete
On the Beach Unit 1

On the Beach 1
Maridene D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maridene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ougat plekkie met als wat jy nodig het

Ons het heerlik gebly in Merlot. Dis 'n oopplan-plekkie teen die see. Wonderlike uitsig en sy ligging was ideaal. Een ding wat ek sal voorstel, is dat hulle 'n groot los mat in die plek insit, veral in die winter, sodat dit 'n warmer gevoel skep. Verder het ons geen ander probleme ervaar nie.

Jaco S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Lekker by die see. Mooi plekkie, eenvoudig maar net wat jy nodig het.

Theo E - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemengde gevoelens.

Ek sal Merlot aanbeveel, maar nie in die winter nie. Dit is net eenvoudig te koud a.g.v. tipe dak sonder enige isolasie. Die hele dakoppervlak wat nat van die kondensasie en het die vertrek bedrup. Die beddegoed was verskriklik koud en klam deur die nag en het swaar geslaap. Dag 2 het ons die klein verwarmer heeldag en deur die nag warm lug laat blaas wat dit meer leefbaar gemaak het om te slaap of om kaalvoet oor teëls te loop. Maar nou ja, so leer 'n mens.

Frans F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F
Enkelreisiger

Dit was baie lekke!

Wat is lekkerder as lekker nog meer lekker waar jy op jou bed kan lê in die oggend en op die see kyk. Dit was absoluut fantasties! Drie hoeras vir julle diens en die plek is fantasties!

Vanaf
R1 571
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 571
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 571
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 20, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyaNU6Z270KaI5DGGjARAdYHhCKxgmo573S6OqUObJmW3GFqTIO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 571  per nag(plek vir 2) 15 5 1 5 20 Zeus Road Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.040812922503 18.038030506283
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!