LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On the Beach 1 | LekkeSlaap
+20

On the Beach 1

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
On the Beach 1
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 750 moet direk aan die instansie betaal word.

Huisreëls

Gaste moet 12 jaar en ouer wees.
Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

'n Breekskadedeposito is van toepassing op elke bespreking en kan terugbetaal word na 10 dae na die uitklokdag.

Let daarop dat die onderneming in 'n woongebied geleÎ is en streef daarna om goeie buurverhoudinge te handhaaf. Daarom is daar 'n streng beleid by die instansie en gaste kan gevra word om die perseel te ontruim of die deposito te verbeur omdat hulle nie aan hierdie beleid voldoen nie.

Gaste moet asb bedag wees op die bure en op enige tyd gedurende die dag van buitensporige geraas of harde musiek weerhou.

Partytjies, studentegroepe, ram-, henne-, sosiale partytjies of spanbou word nie by die instansie toegelaat nie.

Die akkommodasie is nie geskik vir troeteldiere nie, maar 'n uitsondering kan gemaak word vir gidshonde, indien dit vooraf gereÎl is.

Die handdoeke wat in die huis voorsien word, is slegs vir binnenshuise gebruik. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Let daarop dat rook nie binne die eiendom toegelaat word nie. Gaste word ook gevra om die netheid van die huise in stand te hou en te sorg dat dit in 'n skoon toestand gelaat word voordat gaste uitklok.

Langebaan Holiday Homes is nie verantwoordelik vir enige verlies, breekskade of beskadiging van hierdie aard, of die inhoud daarvan, gedurende die gaste se verblyf nie.

Geen inklok na 20:00 nie. Laat inklok word gehef teen R 250 per halfuur, wat met aankoms in kontant betaal moet word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 571
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 571
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 571
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 20, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyaNU6Z270KaI5DGGjARAdYHhCKxgmo573S6OqUObJmW3GFqTIO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 571  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 20 Zeus Road Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.040812922503 18.038030506283
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!