Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 331

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir On the Beach 2
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Carlo P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely be back!

Fantastic stay and will definitely be back. We purchased a few more items for the flat which we felt were missing from the kitchenette, but overall absolutely great spot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach 2 se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We hope to see you again soon.

The Team at On The Beach 2

On the Beach 2
Hana R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, right on the beach.

The location is amazing. The place was clean, but the kitchen cabinets smell of mildew. The internet was weak, definitely not sufficient for calls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach 2 se terugvoer

Hello Hana,

Thank you for your honest and positive feedback. We have forwarded it to the owner so that we can attempt to address the smell you mentioned.

Warm Regards
The Team at On The Beach 2

On the Beach 2
Jacquin C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacquin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klank van die branders en die kalmte van die see, alles die moeite werd.

Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach 2 se terugvoer

Dankie Jacquin, ons waardeer jou eerlike terugvoer.

Hoop om jou binnekort weer te sien.

Die span by On The Beach 2

On the Beach 2
Hannelie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig reg op die strand.

Wonderlike langnaweek spandeer hier. Voel asof jy in die golwe slaap! Braai het die koue dae sommer baie gesellig gemaak ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid met lieflike uitsig.

Die eenheid het net 'n kroegyskasie wat seker geskik is vir 1 aand maar ons verblyf was vir 3 dae en die yskassie is heeltemal te klein. Die yskassie vries ook alles wat jy in hom sit so ons kos het gevries en het bederf. Die kombuis kort 'n opgradering die stoofplate is geroes en kombuis vertoon oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, bo verwagting.

Ek wil baie baie dankie sê aan die dame wat ons gehelp het, veral Sondag met ons kar probleem, sy het uit haar pad uit gegaan voel ek om ons te help. Sy is 'n vriendelike, behulpsame dame en 'n regte asset tot jul groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik plek reg op die see.

Baie lekker tyd gehad saam met my verloofde. Kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach 2 se terugvoer

Baie dankie Herman. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Dalk na die troue.

Die Span by On the Beach 2
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

On the Beach 2
Iris V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike woonstel, treurige diens.

Dis regtig 'n mooi plek, maar ai, die administratiewe rompslomp met die agente, wat van gaste 'n lang lys moets en moenies verwag, maar wanneer daar vir ekstra komberse gevra word op die koudste naweek, ignoreer hulle jou heeltemal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach 2 se terugvoer

Hallo Iris,

Baie dankie vir die eerlike terugvoer. Dit is nie maklik om te hoor dat ons nie goeie diens gelewer het nie, maar ons doen ons bes om te verbeter. Ons hoop om julle in die toekoms weer te kan akkommodeer en te kan wys watter groot verbetering daar is.

Die Span by On The Beach

On the Beach 2
Christiaan K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees!

Perfekte ligging, awesome view, dit was absoluut fantasties ! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach 2 se terugvoer

Hallo Christiaan

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Die Span by On The Beach 2.
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

On the Beach 2
Riaan L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek, baie mooi uitsig.

Enigste nadeel is dat kombuis bietjie klein is veral as jy lank wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig en heerlike rus met branders in jou ore. Teen aan die strand.

Dis ideaal vir 'n paartjie. Die yskas is net 'n kroegyskassie so dis die enigste wat mens ingedagte moet hou, daar is nie baie vriesplek vir vleis nie. Maar ons sal enigetyd weer daar inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach 2 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Mooi Loop
Die Span by On The beach 2

On the Beach 2
Christine H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location in Langebaan, access to private beach.

Great place to stay. We went for two days for our honeymoon. Very peaceful and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach 2 se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We hope to see you again soon. And we wish you well in this next phase of your life together.

On the Beach 2
Debbie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was pure bliss!

The accommodation was comfortable and clean. Proximity to the beach was a plus and the views breathtaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf, swak gaste-belewenis.

Die wooneenheid was baie goed, uitstekende ligging, gerieflik en het voldoen aan ons behoeftes. Maar die verhuringsagent het baie streng en onnodige reëls en te veel dokumentasie en administrasie aan ons gegee. Ek kry die indruk dat hulle gefokus is op prosedure en reëls om die agentskap te pas i. p. v die gaste se belewenis. Een voorbeeld; as jy laat inklok, dan is daar 'n boete van R250/halfuur en geen check-ins na 20:00 nie. Watter boodskap "stuur" jy met so 'n reël? Ek sal geen toekomstige vakansie deur die agentskap (ek verwys nie na LekkeSlaap nie) bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach 2 se terugvoer

Hallo Jan,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons neem dit ter harte en sal met jou kontak maak om te kyk hoe ons die situasie kan verbeter.

Mooi Loop
Die Span by On The Beach 2

On the Beach 2
Marilyn D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location. Location. Location.

Stunning. Everything you need was in the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonje V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonje V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Baie lekker gebly, stil en veilige area. Baie gerieflik. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanri W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanri W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

Ligging fantasties, veilig en see-uitsig ongelooflik. Definitief die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach 2 se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Mooi Loop
Die Span by On The Beach 2
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

On the Beach 2
Michael O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay in beautiful setting.

We enjoyed our stay as the venue is ideally situated close to all the other towns and attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike, fantastiese naweek by On the Beach 2.

Fantastiese en mooi uitsig, die geluid van die branders, asook die rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre En Anita R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre En Anita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig 'n "stunning" plek.

Eerstens is dit skoon, netjies en daar is als wat jy nodig het. Twee heerlike stoepe een met 'n braai wat behoorlik werk. Heerlike snoesige groot bed met 'n pragtige uitsig op die see. Ons wou so graag langer bly maar het net 2 dae gehad. Regtig 'n rustige pragtige plek. Ons sal weer en weer van die plekkie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Dit was wonderlik. Skoon en netjies, voel soos 'n huisie weg van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana V

Was teleurgesteld.

Ek neem aan mens betaal vir die feit dat jy "op" die see is en die uitsig, wat fantasties is, want verder was daar niks om oor opgewonde te raak nie. Daar was nie eers 'n komplimentêre koffie of handewassepie nie. Die stoepdeur se slot is geroes en ons het vreeslik gesukkel om dit oop en toe te sluit. Het toe maar besluit om dit toegesluit te hou en nie weer op die stoep uit te gaan nie, wat eintlik die mooiste deel van die huis was. Dis definitief nie geskik vir 2 aande se oorslaap nie. Wel vir 'n langer tydperk en jy weet dat jy alles self moet saambring. Tot jou Q20. Die feit dat ek ook 'n 4 bladsy-vorm wat deur die verhuringsagent aan my ge-email is moes voltooi, was ook 'n frustrasie. Daar is ook 'n breekskade deposito van R750 gevra wat ek nou nog voor wag om terug betaal te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aimee F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most amazing time and stay.

Leaving On the Beach 2 left both myself and partner sad. We wanted to stay longer. We will definitely be coming back. Staying there you lack nothing. Just bring yourself and unwind. Perfect place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach 2 se terugvoer

Your lovely feedback is much appreciated. We hope to see you again soon.

On the Beach 2
Naomi C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanning uit die boonste rakke.

Die akkommodasie het aan al ons behoeftes voldoen - lieflike see-uitsig, netjiese en skoon woonstel. Ons het heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging vir 'n wegbreek.

Die woonstel is perfek geleë om nabye dorpe te besigtig. Baie veilige omgewing en naby alles wat mens benodig. Woonstel is skoon en netjies. Die enigste negatief is dat die stortrakkie teen die dak gemonteer is, wat dit nutteloos maak om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort.

Uitstekende see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valin J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en lekker.

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Baie rustig. Ons het dit terdeë geniet. Absoluut wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malieka M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malieka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

View is breathtaking.

Our stay was wonderful, the view amazing and the place is neat and tidy. Only down side was the cupboard for your clothes and the cupboard in the kitchen smelled really bad and mouldy, I decided to rather not unpack most of our clothes.Could not get the WiFi password anywhere in the room.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die uitsig is ongelooflik.

Ons tydjie was wonderlik, die uitsig is amazing en die plek is netjies. Al slegte ding was dat die klerekas en die kas in die kombuis baie sleg en muwwerig geruik het, ek het besluit om eerder nie ons klere daarin te sit nie. Kon ook nie die WiFi-wagwoord enige plek in die kamer opspoor nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik om so naby die branders wakker te word.

Spasie in kombuis net baie klein. Verder was die akkommodasie ongelooflik! Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel asof ons met ons wittebrood was!

Ons het besef ons het baie plekke in ons land. Daardie deel van ons land is SO mooi. Dit het gevoel asof ons iewers in Europa is. Ons sal dit definitief weer besoek met die kinders. Mens het langer as net 'n naweek nodig om als te kan beleef. Dis baie netjies met vriendelike staf. Die sekuriteit is goed. Ons het baie veilig gevoel. Sal dit aan enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 747
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 747
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 747
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 20, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1if6riftwjecCAxvjuY8tdk8GJBlIyuHjN7W9JragUMYj1ubqo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 747 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 20 Zeus Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0408773 18.038186
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem