Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Beach at Strand

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reinhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir On The Beach at Strand
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Issabella G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issabella G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie impressed

Voel so homely, mooi skoon en als wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste woonstel by die see.

Ons was vriendelik ontvang en was aangenaam verras met ons gerieflike, ruim en skoon woonstel. Dit is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het, of jy nou vir 1 nag wil bly of vir 10. Ons sal vir seker weer hier wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rushida H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushida H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place we have been to in a while.

The flat is beautifully done with the right amount of things perfectly in place. Gas stove cooking was perfect during load shedding. Backup light is supplied in each room. The flat was spotless when we arrived. It is super spacious with 3 full bedrooms, en-suite and a full bathroom. The living room view is just the best with a beautiful view of the beach. It would be such a privilege to enjoy this place in the summer. Frans was very welcoming,10 stars for him. Thank you for a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie H
Saam met vriende

Baie lekker rustig, goeie ligging en pragtige see-uitsigte.

Rustig en veilige woonstel. Alles is binne stapafstand en die mooiste see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Baie dankie Chrissie, vir jou positiewe teugvoering. Jy is welkom om weer te kom bly in "On The Beach eenheid". Groete. Heletta

On The Beach at Strand
Marizette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik. Groot verrassing. Uitstekende waarde vir geld. Die beste!

Wat 'n ongelooflike ervaring! Beste kwaliteit en super netjies. Dit was 'n onvergeetlike ervaring. Die beste uitsig denkbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen L
Saam met vriende

Great weekend away.

On the Beach at Strand is a great place near the beach, the complex is quiet and very relaxing. They offer great service. The flat is clean and tidy and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Thank you Carmen, for your positive review. Regards. Heletts

On The Beach at Strand
Marinda B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Saam met vriende

Great!

Ons het heerlik gebly. Pragtige woonstel met 'n baie mooi uitsig oor die strand. Baie mooi gemeubileer en ruim. Ons sal vir seker weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Baie dankie Marinda, vir jou positiewe terugvoering. Julle is baie welkom om weer terug te kom.
Groete,
Heletta

On The Beach at Strand
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Ontspanne en veilig.

Die woonstel is baie ruim, met alles wat mens nodig het. Dit het 'n wonderlike uitsig en is stapafstand van alles. Die veiligheid in die kompleks is puik. DIe kamers is groot en die kiddies het heerlik gespeel. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Groete, Heletta.

On The Beach at Strand
Alida W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie sentraal, veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Baie dankie Alida. Ek is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Ons hoop om jou gou weer te sien. Groete, Heletta.

On The Beach at Strand
Adriaan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan H
Gesin met klein kinders

Ware waarde vir geld verblyf met perfekte uitsig.

Ruim en luukse woonstel, 'n klipgooi van die strand. Goed toegerus en werklik 'n plesier om in te bly, ons sal defnitief weer besoek vir 'n strand wegbreeknaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Baie dankie Adriaan vir jou positiewe terugvoering. Ons sien uit na jou volgende kuier. Groete Heletta

On The Beach at Strand
Elize R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was 5 ster.

Die plekkie het 'n mooi uitsig, is sentraal geleë en is veilig en stil. Die binnekant is mooi en minimalisties met alles wat mens nodig het, selfs koffie, tee en beskuit. Ek sal defnitief weer daar gaan bly wanneer ek in die Strand is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Groete, Heletta.

On The Beach at Strand
Hesti L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesti L
Gesin met klein kinders

Strandwoonstel met pragtige uitsig!

On The Beach is luukse akkommodasie wat 'n klip gooi van die strand af is. Die woonstel het die mooiste uitsig oor die see en 'n mens kan die mooiste sonsondergange sien! Die beddens is sag en met jou linne oorgetrek. Die woonstel is pynlik netjies en het alles wat mens nodig het. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamers is lekker groot en ruim met oorgenoeg pakplek! Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig van die strand en see.

Ons het baie lekker gebly - hulle het regtig aan alles gedink. Die woonstel is baie ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Dit eord baie waardeer.
Groete, Heletta.

On The Beach at Strand
Mariska P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska P
Gesin met tieners

Netjiese, pragtige, veilige verblyf met die mooiste uitsig. Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs. Plekkie is baie netjies. Alles is pragitg en prakties ingerig. Heerlik ontspan met die mooiste uitsig. Sal defnitief weer van die verblyf wil gebruik maak. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering.
Groete, Heletta.

On The Beach at Strand
Tsietso M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsietso M
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Everything was just so perfect, the place was beautiful, clean and spacious for the kids to move freely. Heletta and her partner were so helpful and always just a text or phone call away whenever we needed something. I'd definitely recommend this place and would also stay there again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Perfekte verblyf in die Strand

Die woonstel is ruim en pragtig opgegradeer. Die kamers is ruim genoeg vir iemand in 'n rolstoel waarvoor ek die verblyf benodig het. Die uitsig uit die woonstel is pragtig. Lieflike badkamers en goed toegeruste kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Ronel. Groete, Heletta.

On The Beach at Strand
Bahir V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bahir V
Saam met vriende

Fantasties.

Mooi uitsig oor die see en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Baie dankie Bahir. Ons hoop dat jy weer gou sal kan kom. Heletta

On The Beach at Strand
Magrietha L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrietha L
Gesin met tieners

Fantastiese ligging en uitsig! Baie skoon en netjies. Ons kan nie wag om weer te gaan nie!

Ons het ons kuier daar regtig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Baie dankie Griet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Heletta

On The Beach at Strand
Letitia A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia A
Gesin met klein kinders

Perfect place to relax and unwind.

Equipped with the latest and best branded appliances you need for a comfortable stay, we enjoyed our breakaway, already recommended a few friends. Love the peace and tranquillity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Thank you Letitia. We hope to see you soon again.
Heletta

On The Beach at Strand
Frederik H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sal enige tyd weer daar inboek.

Gerieflik en als wat 'n mens nodig het, dis die beste plek waar ek nog ooit ingeboek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Baie dankie Freddie, vir jou positiewe terugvoering. Ek is bly jul het dit geniet. Groete, Heletta.

On The Beach at Strand
Wikus J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus J
Enkelreisiger

Fantasties en die beste plek waar ek nog gebly het!

Strand is amazing, mits mens by die regte plek kan bly. Soms belowe plekke jou baie en kry mens gemors, maar vir die eerste keer is my verwagtinge oortref. Moeg het ek by On the Beach gekom, maar die ongelooflike uitsig, as ek in die sitkamer gewerk het, maar ook wat ek gekry het as ek my oë oopmaak na 'n fantastiese rus, het my sommer gou weer krag gegee. Die woonstel is groot, die geriewe is modern en lyk asof alles gister klaargemaak is. Dit is die beste opsie vir groot families omdat daar 3 king-sized matrasse is, en 2 badkamers wat amazing lyk. Buite is 'n lekker tuin waar mens kan sit en chill as jy nie lus is vir die see nie en die parkeerarea is onderdak en veilig. Die ligging is die beste, 'n paar tree en jy's op die strand, 'n lekker rustige stappie en jy's by die restaurante. My tyd daar was briljant, en ek kan nie wag om weer te gaan nie! Baie baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach at Strand se terugvoer

Baie dankie Wikus vir jou positiewe terugvoering. Ek is bly jy het jou rustyd by ons eenheid geniet en hoop om jou gou weer te sien. Groete Heletta en Reinhardt

On The Beach at Strand
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 47, Welgelegen Apartments 401, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbae9ce48ebd9b9f8baeffc70d35406c405da74d24509f51ed7240d9eaf8f7e6c6281de4ae1f50ad8ba59d6a899a5d54bdd11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 47 Beach Road Welgelegen Apartments 401 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.121068159352 18.830999006749
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem