LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On the Ocean | LekkeSlaap
+18

On the Ocean

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir On the Ocean
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jackie C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxed atmosphere.

We thoroughly enjoyed our stay and highly recommended. Will definitely stay there again.

Kholofelo N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kholofelo N
Gesin met klein kinders

Awesome.

I loved the peace of the place and the staff are very friendly. My daughter and I really enjoyed ourselves.

Anna-marie J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie J

Ons het baie lekker gebly. Dit was skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Die kliëntediens was uitstekend.

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer daarvan gebruik maak.

George R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George R
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig oor die see.

Sien sterre.

Jongithemba H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jongithemba H

Very friendly and helpful host. Beautiful view - it's on the ocean indeed. I look forward to my next visit.

Ubuntu is surely one of the values you live by, thank you.

On the Ocean's terugvoer

Thank you soon much, we appreciate it. We are looking forward to your next visit.
Warmest regards,
Cecelia and Andre.

On the Ocean
Nonkoliso M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonkoliso M
Saam met vriende

On the Ocean is a very beautiful place.

The place is clean, quiet, close to the beach the view is to die for, and most importantly the owners are nice.

On the Ocean's terugvoer

Thank you Nonkoliso,

Appreciated!! You 3 were fantastic guests too!

Warmest regards Cecelia

On the Ocean
Tebogo L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo L
Gesin met tieners

Beautiful view of the ocean.

Value for money and clean.

Ida M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida M
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf met vriendelike en behulpsame gasheer.

Verblyf was netjies, veilig omgewing, goed gemeubileerd, gasvryheid, mooi uitsig.

On the Ocean's terugvoer

Baie dankie, waardeer dit!
Cecelia en Andre

On the Ocean
Darron J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darron J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ontspanne ligging met rustige en romantiese eienskappe.

On The Ocean is een van die min plekke waar ek gebly het wat alles het wat jy nodig het vir 'n ontspanne en romantiese atmosfeer, met 'n pragtige see-uitsig. Wat die akkommodasie nog beter maak, is dat die gasheer baie tegemoetkomend is en ons verblyf werklik aangenaam en aangenaam gemaak het. Ek sal beslis weer hier vakansie hou.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A relaxing setting with quiet and romantic attributes.

On The Ocean is one of the very few places I’ve stayed at that has all you need for a relaxing and romantic aura, with a beautiful ocean view. What makes the accommodation even better is that the host were very understanding and truly made our stay worry free and enjoyable. I will definitely go back for another holiday.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

On the Ocean's terugvoer

Thank you Darron and family!!

Appreciated
Andre and Cecelia

On the Ocean
Lebogang M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best place by far.

I'd recommend this place for a vacation with you partner.

Kevin Daniel V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin Daniel V

Nice and quiet self-catering unit with friendly owners on-site.

The unit was ideally located in an upmarket quiet area with sweeping views of the ocean. The owners welcomed us on arrival and ensured that we were orientated as to the amenities on-site. The unit was spacious and clean and exceeded our expectations.

On the Ocean's terugvoer

Thank you!
Appreciated!

On the Ocean
Silvia N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia N
Saam met vriende

Mooi geleë, fantastiese omgewing.

Pragtig en baie mooi rustig. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

On the Ocean's terugvoer

Baie dankie.

On the Ocean
Marie-mari M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-mari M
Gesin met klein kinders

Puik! Onverbeterlik! Uitstekend!

Ons het ongelooflik lekker gebly! Celia en André is die beste gasheer en gasvrou! Hulle gaan uit hulle pad om jou verblyf onvergeetlik te maak! Ons gaan beslis weer daar bly! Was heerlik!

Selmi E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selmi E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike uitsig.

Alhoewel die woonstel op die see is, het mens nie direk toegang tot die strand nie, a.g.v. die hoë duin waarop die bluff geleë is. Strande is egter baie naby en in 'n goeie toestand. Verblyf was gemaklik en gerieflik, asook parkering en toegang tot die woonstel. Die kombuis kan wel doen met 'n paar bykomstighede.

Johannes H C L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H C L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en bedagsame gasheer en gasvrou.

Te min plek om alles te noem. Wat vir ons uitgestaan het was toe ek Andre gevra het waar ek visgereedskap kan huur, hy uit sy pad gegaan om vir my te kry wat baie waardeer word.

Rudi G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi G
Besigheidsreis

Baie mooi uitsig, en baie rustig.

Ek het baie lekker gebly, die woonstel was baie skoon en gerieflik.

Nicholas G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was uitstekend met genotvolle tariewe.

Was 'n perfekte plek om te bly en sal beslis weer in toekoms gebruik.

On the Ocean's terugvoer

Baie dankie.

Met groot waardering.

Andre en Celia

On the Ocean
Lyanne S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyanne S
Gesin met klein kinders

Lovely, clean and neat large unit. Within walking distance of the sea.

The unit is clean, spacious and well maintained. Very friendly owners who made us feel welcomed. Hoping to return during the whaling season to catch a glimpse of the whales. Very thoughtful of the owners to have the basics available: tea, coffee, milk etc.Well done, Celia! Great place and hope to visit soon.

Emmanuel M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel M
Gesin met klein kinders

What a lovely apartment.

We really enjoyed our stay at the ocean. The owner was very kind and friendly to us. The apartment is clean and spacious. You really feel at home. On the Ocean will definitely be our second home when we are visiting Durban.

Jacky O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en so mooi.

Eienaars so vriendelik en die plekkies is so mooi groot en die uitsig asemrowend. Stil area, jy's regtig weg van alle geraas. Sal dit oor en oor aanbeveel vir iemand wat see-rustigheid soek.

On the Ocean's terugvoer

Báie dankie.

Met waardering.

André en Celia

On the Ocean
Funekile K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Funekile K
Saam met vriende

On The Ocean its simply the best.

I love everything about On The Ocean, it is very clean, open, affordable and we got good service.I will like to go back again with family or friends it is the perfect place.

Elrina O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, gasvry en 'n weer-terugkeer-plekkie!

Die ligging van die plek kan nie beter nie. Jy lê in jou kamer en kyk na die dolfyne en walvisse wat voor jou baljaar. Dis veilig, skoon en geriewe is gerieflik. Gasheer en vrou is vriendelik en betrokke, maar gee tog vryheid sonder om beweging te beperk! Sal beslis weer terugkeer! Baie moeite gedoen net dekor. Tuin waarop jy uitkyk is 'n lus vir die oog en die wilde voëls is 'n pluspunt. 'n Moet-terugkeer-ervaring! Heerlik gebly en gerus!

On the Ocean's terugvoer

Báie dankie.

Met groot waardering.

Ek is bly julle het dit geniet.

André en Celia

On the Ocean
Mimi S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exquisite. Top class apartment.

On the ocean. Luxury comes in many forms. This place is beautiful and clean. Cecilia and Andre were the best. Me and my partner had a great time there, from the apartment to the area itself which is nice and quite. It's a beautiful environment with clean beaches. Hospitality and five star service at its very best. Thanks, Cecilia and André. We will definitely come back again.

Claudine V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende keuse as jy hou van gerief en goeie smaak!

Keurig en prakties ingerig. Die see-uitsig en ruimte maak dit die beste keuse! Vriendelike ontvangs, hier kan jy rus!

Leon B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Gesin met klein kinders

Baie ruim, skoon en netjies met 'n fantastiese see-uitsig!

Eienaars is baie vriendelik en het ons vinnig welkom laat voel. Sal gerus weer On the Ocean besoek.

Davryn B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davryn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay.

This was real value for money. It is literally right on the ocean. Amazing views and the owner is extremely helpful and friendly. I will definitely recommend this as a top accommodation spot in Bluff.

On the Ocean's terugvoer

Thank you so much.
Greatly appreciated.
Hope to see you soon.

Kind regards,
Cecelia

On the Ocean
Belinda F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Die plek is fantasies en die eienaars was wonderlik. Pragtige uitsig. Sal beslis aanbeveel.

On the Ocean's terugvoer

Baie dankie Belinda.

Waardeer dit regtig baie.

Cecelia en Andre

On the Ocean
Clarissa L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, pragtige uitsig, sal On the Ocean beslis aanbeveel.

Groot ruim plek met moderne kombuis en leefarea, balkon uitsig is asemrowend, sal beslis weer gaan. Celia en Andre is mense-mense, baie vriendelik en help graag. Ons tydjie daar was hemels.

On the Ocean's terugvoer

Baie dankie Clarissa,
Julle is 'n wonderlike paartjie. Baie bly ons kon julle ontmoet.
Cecelia en Andre

On the Ocean
Warren D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren D
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Wat 'n heerlike ervaring, so baie ruimte, skoon, vriendelike personeel en 'n ongelooflike see-uitsig. Gesinsvriendelik en sal beslis aanbeveel vir 'n prettige tydjie by On the Ocean!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing.

What a great experience, a lot of space, clean, friendly staff and one hell of a sea view. Family friendly, would definitely recommend for a fun stay On the Ocean!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ezette B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ‘n heerlike wegbreek!

Ek sal On the Ocean vir enige een aanbeveel! Dit is ‘n pragtige plek, en Celia en Andre is gawe mense!

On the Ocean's terugvoer

Baie dankie,

Dit is baie goed om te weet julle het die see wegbreek by On the Ocean so geniet!

Lekker aand vir julle

Celia en André

On the Ocean
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 149, Ocean View, Bluff, 4036, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiceuq0VCch4fB46LsKnDJf3qgAR4rQqJTWPNLVzM06yTwnG11F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 149 Marine Drive Ocean View 4036 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.906958950216 31.034337457672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!