Sheffield Beach Akkommodasie by On the Rocks | LekkeSlaap
+22

On the Rocks

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 17, Villa Royale Eenheid 5, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 495 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

On The Rocks is 'n smaakvol versierde selfsorg-woonstel in Sheffield Beach, Ballito. Dié woonstel is op die rotse geleë en bied onbelemmerde uitsigte oor die see.

On The Rocks het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, bad, toilet en wasbak in 1 badkamer. Die ander badkamer beskik oor 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Villa Royale het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat 'n uitsig oor die see het. Die parkeerplekke is klein en word nie aanbeveel vir groter voertuie nie. Die woonstel is met sorg ingerig en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by On the Rocks sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir On the Rocks
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Colwyn-rylaan 17, Villa Royale Eenheid 5, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink On the Rocks het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 17, Villa Royale Eenheid 5, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArvIgMXj7VSW0GONktdcrj87f9n2mo5J7KO9jYOAxIyjj3IDGi4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 495  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 17 Colwyn Drive Villa Royale Unit 5 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.487891799552 31.251921951771
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za