On the Rocks 2
Opsomming van Resensie
Lanie D - Des 2020
Gemiddeld
Oortref jou verwagting definitief.
On the Rocks 2's terugvoer
Baie dankie Lanie, was heerlik om julle hier te he! Hoop ons sien julle gou weer! Baie voorspoed vir die nuwe jaar!
Linda V - Des 2020
Gemiddeld
Ons het heerlik gekuier. Dit wat ons gesien het op die advertensie is alles en nog meer.
On the Rocks 2's terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Linda! Ons hoop ons gaan julle gou weer sien! Alles van die beste!
Michelle K - Okt 2020
Gemiddeld
Rus en vrede.
On the Rocks 2's terugvoer
Baie dankie vir julle besoek Michelle. Waardeer jou terugvoer. Sien uit om julle gou weer te akkommodeer. Alles van die beste vir die res van die deurmekaar jaar. Beste groete, Albe.
Santie R - Okt 2020
Gemiddeld
Fantasties!
On the Rocks 2's terugvoer
Beste Santie
Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer. Geniet die res van 2020. Albe
Andy M - Sep 2020
Gemiddeld
Most awesome views.
On the Rocks 2's terugvoer
Thank you, Andy! It was wonderful to have you! Looking forward to hosting you again soon.
All of the best,
Albe
Hennie V - Feb 2020
Gemiddeld
Vreeslik netjies en baie lekker.
On the Rocks 2's terugvoer
Beste Hennie
Vreeslik baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer regtig baie. Ek is so bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle gou weer. Alles van die beste.
Albe
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom