On The Rocks
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hogeslot 7, Die Bult, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
On The Rocks is in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster aan die Weskus geleë, net 100 m van Paternoster se lieflike hoofstrand af.
Die verblyf by On The Rocks word aangebied in 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en braaigeriewe.
Die eenheid op die onderste vloer beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Hierdie eenheid is op dieselfde vlak as die see en dis net 'n kort stappie van die see af met 90°-uitsigte oor die rotse en die see. Dit het 'n patio met braaigeriewe.
Die eenheid op die boonste vloer is op dieselfde vlak as die bokant van die granietrotse en dit bied lieflike see-uitsigte. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim leefarea is oopplan met 'n kombuis en 'n groot kaggel. Dit het 'n balkon met braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hogeslot 7, Die Bult, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink On The Rocks het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hogeslot 7, Die Bult, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom