LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On The Rocks | LekkeSlaap
+27

On The Rocks

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 11 resensies vir On The Rocks
Netheid
4.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.6/5
Sylvia C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sylvia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good and comfortable except for some improvement to relax outside.

The unit was fully equipped. The stoep leading from the lounge was not a nice area to relax outside as the big bush/plant that’s on the stoep has a scary feeling as a person have no idea what could crawl out. The TV was blocked on Sunday and we could not watch while having breakfast, and we did not feel comfortable sitting outside on the stoep either. The neighbours should keep their gate closed as I did not know it is private property when I stood there to take a photo, as she questioned me.

Anton B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, beslis die moeite werd.

Sal aanbeveel vir enige iemand, dit was 'n onvergeetlike naweek gewees.

Dina G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker intieme atmosfeer met alles wat jy nodig het byderhand.

Die kaggel was heerlik in die koue. Lekker slaapgeriewe. Kon lekker kosmaak. Ek sou graag 'n teepot, melk en suiker potjies wou hê. Veilig en stil omgewing. Dankie vir 'n heerlike 5 dae by die see.

Natania D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Natania D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good accommodation.

Good accommodation, the owner was very accommodating. Struggled a bit to get and give keys off. The accommodation was very neat and clean, we did not need anything. Unfortunately the town of Paternoster itself is not well looked after at all.

Johanna G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en gerieflike blyplek sorg vir 'n uiters aangename ondervinding.

Ons was 3 volwassenes wat die onderste (kleiner) eenheid vir 'n naweek bespreek het. Dit was baie gerieflik, skoon en modern ingerig. Die kombuis het alles wat ek benodig het om etes te berei. Ons het lekker geslaap en ook die warm stort het nie teleurgestel nie. Alhoewel ons nie direkte toegang tot die strand het nie, was die wandelpaadjie regtig naby en baie gangbaar. Die trellidor verskaf sekuriteit en ons kon tot na donker met oop stoepdeure na die see luister. As die klein eenheid so goed lyk, kan ek nie wag om die hele huis te bespreek vir 'n familiekuier nie. Ons sal dit beslis weer besoek, en ek beveel dit met 'n geruste hart aan.

Gerrit H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik toegerus, skoon, netjies met mooi uitsig.

Sien sterre.

Tish P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tish P
Saam met vriende

Dis oukei.

Met groot hulp het ons uiteindelik die dame gekry om oop te maak wat jy nie kort na 'n lang dag se ry nie. Dit was 17:00. Baie onvriendelike welkom en ons blameer vir die geval. Mooi uitsig vanaf balkon, het 'n mate van waarskuwing nodig oor die steil trappe na die onderste slaapkamer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It’s okay.

With great assistance we eventually got hold of the lady to open up which is not what you need after travelling. It was 5pm. Very unfriendly welcome blaming us for the event. Nice view from balcony, needed some warning about the steep stairs to downstairs bedroom.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Deon D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gelyk soos front row maar was nie, was teleurgesteld.

Die elektriese apparate het ons geskok, elektriesiën kon nie fout opspoor.

Lizl A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl A
Saam met vriende

Fantastiese blyplek by die see.

On The Rocks is 'n baie mooi huis naby aan die see, fantastiese ligging, skoon en netjies. Baie lekker vir groepe/groot families en die eienaar is baie vriendelik. Dis net jammer die buurman se alarm het heel naweek afgegaan van mense wat in die paadjie na die see stap wat die atmosfeer total en al bederf het en dit baie onsmaaklik gemaak het. Verna was ongelukkig nie behulpsaam nie en het ons gevra om rond te bel. Nie aanvaarbaar om dit aan jou kliënt te doen nie, jy doen die nodige vir die kliënt. As dit nie daarvoor was nie, sal ek maklik die huis weer bespreek en dit ten sterkste aanbeveel. Net 'n voorstel: meer as een sleutel wanneer daar groepe mense is kan baie help as almal nie dieselfde tyd wil kom en gaan nie.

Jacques S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S
Gesin met tieners

Het heerlik gerus en het Paternoster beter leer ken.

Die verblyf was baie lekker en die plek is ongelooflik skoon en netjies, maar die advertensie is bietjie misleidend aangesien die buitebraaigeriewe baie klein en ingedruk is, die uitsig is wel baie mooi.

Christina L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christina L
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Baie skoon en netjiese eenheid. Die onderste eenheid was nie toegerus met basiese noodsaaklikhede nie. Geen braaibak. Ons het ons braaivleis in 'n slaaibak gesit. Gelukkig het ons tinfoelie gehad en kon ons vleis warm hou. Geen broodbord! Ek moes ons slaai voorberei op 'n kombuisbord. Geen slaailepels. Totale gebrek aan privaatheid. Die bure kon sien wat ons doen en omgekeerd want die onderste eenheid grens reg aan die bure se eiendom. Die onderste eenheid het nie die volle see-uitsig wat ons voor gehoop het, slegs gedeeltelik. Die onderste eenheid het geen DStv wat nogal dalk 'n pluspunt kon wees. Beslis NIE waarde vir geld nie.

On The Rocks's terugvoer

Hello Christine,
We keep our braai pans in the oven, we only use plastic cutting boards as they can be steralized, wooden ones suffer mould on the seafront and we will not place anyone's health at risk. We use tongs for salad or spoons. All self catering properties in the cul du sac border closely on their neighbours. Up till now we have asked guests to bring their own decoders, we can see it is inconvenient and are rectifying this with our own installation.
We have a staff member on duty for you to call should you not find anything or have any problems, I do wish you would have called her.

On The Rocks
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hogeslot 7, Die Bult, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNjM3ZGQ4LTNhZTctNDU4Yy1iNzM3LTE1MWNjOGM0ODI1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4 7 Hogeslot Die Bult 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.807639 17.8853
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!