De Kelders Akkommodasie by On the Rocks B&B | LekkeSlaap
+21

On the Rocks B&B

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Protea Kamer
Dié tariewe sluit 'n volle, stewige Suid-Afrikaanse ontbyt en gratis WiFi in.
Whale Kamer
Dié tariewe sluit 'n volle, stewige Suid-Afrikaanse ontbyt en gratis WiFi in.
Leopard Kamer
Dié tariewe sluit 'n volle, stewige Suid-Afrikaanse ontbyt en gratis WiFi in.
Belasting en Ekstras

Afslag kan onderhandel word maar is onderhewig aan die tyd van die jaar.
Hoër tariewe sal gehef word tydens die feesseisoen.
Laer tariewe op verlengde verblyf kan onderhandel word.
'n Volledige Suid-Afrikaanse ontbyt is ingesluit.
Alle kwotasies word in Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) gedoen.
Onderhandelinge geld afhangende van die seisoen asook beskikbaarheid.
Onderhewig aan verandering.
Meer ekonomiese verblyf asook selfsorg-verblyf is beskikbaar.
Koste vir die huur van die hele huis is beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 28, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzYjE1NDMxLTUxZGYtNGI2NC04N2M3LWU1NjM3OTk3YmI0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 28 Waterkant Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.5689105 19.3522763
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za