LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On-the-summit Annex | LekkeSlaap
+12

On-the-summit Annex

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 34, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

On-the-summit Annex is in Beacon Bay in Oos-Londen. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en is die perfekte basis om die area se besienswaardighede se verken.

Verblyf word in 3 kamers gebied. Elke kamer het WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n strykyster, strykplank en 'n haardroër. Gratis bottels water sal in die aand in die kamers geplaas word en sjerrie sal as verwelkomingsdrankie bedien word.

Die lodge het ook 'n swembad en braaigeriewe in die vermaaklikheidsarea met stoepmeubels.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

0 uit 5van 1 resensie vir On-the-summit Annex
Netheid
0.0/5
Diens
0.0/5
Ligging
0.0/5
Veiligheid
0.0/5
Waarde vir geld
0.0/5

Ligging

  • Summit-weg 34, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 34, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcekVho0yJoVGipaNfngBVaUn5w1tWiPDEeMXx4ImvuikS8hEzh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 3) 34 Summit Road Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.969181 27.929603
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!