On Top

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

On Top is 'n selfsorgkothuis wat in die rustige Overbergse dorpie, Greyton, geleë is. Hier aan die voet van die Riviersonderendberge, aan die bokant van Parkstraat, sal jy 'n plattelandse juweel ontdek. Die On Top-kothuis het 'n plattelandse atmosfeer en bied toegang tot die Riviersonderendberg Natuurreservaat met 'n groot verskeidenheid plant- en diersoorte op jou voorstoep.

Die selfsorgverblyf word aangebied in 'n tweeslaapkamerkothuis. Die 1 slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer bied 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers lei tot op die agterstoep en die tuin en bied uitsigte op die berge. Die badkamer het 'n multi-jet-stort en 'n bad en dit word deur albei slaapkamers gedeel. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n ketel. Verder is daar ook 'n eetkamertafel vir tot 4 gaste in die leefkamer. Die sitkamerarea bied 'n TV met 'n volle DStv-pakket en 'n lieflike kaggel. Al die kamers het ook paneelverwarmers vir die winter.

'n Privaat, beskutte braaiplek met 'n buitetafel en sitplek is op die voorstoep beskikbaar en daar is ook parkeerplek van die straat af en parkeerplek in die oprit.

Slaapplek

'n Bespreking by On Top sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na On Top gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 680 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za