Once in Cape Town

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Once in Cape Town is in Kloofstraat in Gardens, Kaapstad. Dié verblyf is naby verskeie sosiale doendinge.

Once in Cape Town bied 4 verskillende kamers, van slaapsale en kamers met 2 enkelbeddens tot dubbelkamers en bied slaapplek aan 90 gaste. Die slaapsale bied toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer en die 2-enkelbedkamer en dubbelkamer het 'n privaat badkamer.

Die slaapsale is op die eerste verdieping met slaapplek vir 4 gaste in elke kamer. Elke kamer het 1 badkamer. Die klassieke hotelkamers is op die tweede verdieping en het elk 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde verdieping is ideaal vir gaste wat langer as 'n maand wil bly.

Daar is 'n braai-area, veilige parkeerplek en gratis WiFi op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit swem, begeleide staptoere, wynproe, voëlkyk en voetslaan in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Italiaans
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Once In Cape Town gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R570 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za