Once in Joburg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Once in Joburg rugsakreisiger- en B&B-verblyf in Braamfontein in die hartjie van Johannesburg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en doendinge in Johannesburg se middestad.

Ons bied verskeie slaapkamer-opsies wat elkeen uniek en smaakvol ingerig is. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of stapelbeddens met toegang tot 'n aparte privaat badkamer óf 'n gemeenskaplike badkamer. Die meeste van ons kamers bevat geriewe soos gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Heerlike ontbyt word in die restaurant bedien. Ander maaltye is ook beskikbaar teen ekstra koste. Die hotel het 'n kroegarea, 'n speelkamer en 'n gemeenskaplike kombuis. Vir sakereisigers bied ons ook 'n klein konferensiesaal te huur.

Daar is wasgoeddienste, 'n porter en ander dienste beskikbaar by die hotel en daar is veilige parkeerplek op die perseel vir jou motor. Once in Joburg het 'n Baz Bus-halte en ons is na aan verskeie restaurante, winkels, kroeë en ander geriewe.

Die hotel is ook net 5 minute vanaf die Johannesburg Park Stasie en 35 minute vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Once In Joburg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R630 per nag (plek vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za