LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Once Upon A Tide | LekkeSlaap
+33

Once Upon A Tide

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzstraat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Once Upon A Tide is 'n bekoorlike gastehuis in Jacobsbaai, 'n prentjiemooi Weskusdorpie naby Vredenburg en Saldanha. Dis naby Kaapstad en is dus 'n gewilde bestemming vir 'n naweekwegbreek.

Verblyf word in slaapkamers gebied wat elkeen 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang via die tuin het. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens of 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n stort.

Daar is ook 'n gesinskamer met 'n koninggrootte-bed, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamer het sy eie ingang en 'n pragtige see-uitsig.

Daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die slaapkamers en maaltye word teen 'n ekstra koste bedien indien vooraf gereël. Gaste het toegang tot WiFi, 'n gemeenskaplike eetarea en 'n leefarea met 'n TV en 2 kaggels.

Vir diegene wat graag die selfsorggeriewe wil gebruik, is daar 'n ten volle toegeruste kombuis.

Doendinge is die area sluit bootvaart, visvang, duik, voetslaan, duinery, walviskyk in seisoentyd en voëlkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Once Upon A Tide
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Mauritzstraat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Once Upon A Tide het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzstraat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoULcuyKTvrMHtpDOaRbr9Y17Qre5ret3p2dkehFqauYmtdkHQk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 14 Mauritz Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.974170963858 17.888472676277
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!