+15
Selfsorg in Ponta do Ouro

Onda Azul Back Unit

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen troeteldiere word by enige van die huise toegelaat nie. Harde musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Alle gaste moet die reëls van die landgoed waarin hulle bly, nakom. Absoluut geen geraas word tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie. Versuim om te voldoen, sal lei tot 'n waarskuwing. Indien die probleem weer na 'n waarskuwing voorkom, sal die volle skadevergoeding verbeur word. Voortgesette nie-nakoming kan daartoe lei dat gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim, sonder terugbetaling vir enige ongebruikte nagte.

Die swembad by hierdie huis het geen veiligheidskenmerke nie. Gebruik van die swembad en die gepaardgaande geriewe en fasiliteite is streng op eie risiko.

Indien die eiendom deur 'n groep jongmense bespreek word, let asseblief daarop dat geen onder-25's sonder ouerlike/volwasse toesig toegelaat word nie.

Daar is 'n voltydse huishoudster; haar verpligte daaglikse personeelfooitjie is R50.00 per dag, wat die dag van u aankoms en vertrek insluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 082
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 082
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 082
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Ponta do Ouro, Ponta do Ouro, Mozambique, Maputo Province

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe186305c23674b2cb39d9400e9c4f3ac1877eb3af81f9e21d1cfac99d8fbfb79deb17f8256d8f14b1beadde184f7e49d3134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 082 per nag (plek vir 4) Ponta do Ouro Ponta do Ouro Maputo Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.845900982285 32.890411719732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang