LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Onder die Windpomp | LekkeSlaap
+16

Onder die Windpomp

33 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Onder die Windpomp
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Letitia G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi.

Dis die mooiste, gemaklikste plekkie! Die eienaars kan trots wees op hulle plek. Baie dankie vir die lekker en genoeg koffie en beskuit. Ek beveel die plek aan om te gaan oornag. Daar kan mens rus in die besige stad!

Zelda W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W
Gesin met tieners

Rus vir die siel.

Baie dankie vir heerlike oasetyd waar ons net kon asem skep.

Madelein T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Baie oulike plekkie! Lekker gerus en goeie kliëntediens!

Carina V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V

Ons het vir 'n troue oorgebly.

Maklik en veilige toegang tot die verblyf. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We were staying over for a wedding.

Easy and safe access to the accommodation. Very friendly and helpful owners.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Felicity J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig 'n plesier om by Onder die Windpomp te oornag.

Dit was heerlik om by Onder die Windpomp te oornag. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en die Sondag "Breakfast on the go" is 'n absolute briljante idee en word baie netjies bymekaar gesit. Sal weer daar oornag indien daar 'n keuse sou wees om weer in die omgewing te moet oornag. Baie dankie.

Zendi S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zendi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a cosy place with lovely rooms.

One can feel all the effort in every single thing in the room.

Cathy V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam verras. Baie oulike plekkie wat ek beslis sal aanbeveel.

Sien sterre.

Gerda B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soveel karakter, smaakvol en kreatief met die bosveldrustigheid 'n lafenis vir die siel.

Alles was silwerskoon, uitstekende kwaliteit matras en linne. Ons het heerlik gebly.

Celine M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celine M
Gesin met klein kinders

''Onder die Windpomp" is a great break away destination for families with a peaceful calming farm atmosphere.

See star rating.

Deseré H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deseré H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Ons het dit baie geniet. Uitgerus.

Alet V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Dit was baie rustig en stil. Die kamer is baie oulik. Ons het nogal die koei geniet wat om die spieël loer. My kinders het ook die honde geniet wat kom groet het.

Natasha L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Peaceful and relaxing and rustic.

Very satisfied and wonderful customer service.

Ross B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ross B
Gesin met tieners

It was okay, except for the noise from neighbouring guests.

The rooms/units were very noisy due to inter-leading doors between the units not being sound proof. I suggest they address that issue otherwise it was okay.

Kim M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim M
Gesin met tieners

An oasis in the middle of the hustle and bustle of city life.

A little peace of heaven, stunning accommodation, quaint decor and excellent service. Simone really goes the extra mile.

Steven D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steven D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie, dit was 'n goeie keuse.

Netjies en baie behulpsaam.

Darren V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil, dit is 'n uitstekende plekkie waar mens in die stad kan wegbreek.

Ons het ons tyd vreeslik geniet.

Rochelle B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B
Saam met vriende

Prentjie mooi en ongelooflik lekker.

Mooiste plekkies, vriendelike gasvrou, sal beslis weer gaan kuier!

Magdald D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdald D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie mooi!

Julle gasvryheid is uit die boeke uit, baie dankie.

John E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne.

Baie gasvry en vriendelik ontvang.

Dirk V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van my huis.

Ek en my vroutjie is beide van die platteland. Tans bevind ons onsself in die groot stad. Die afgelope lang naweek het ons besluit om so bietjie uit te kom uit die gejaag uit. Onder die Windpomp is voorwaar 'n diamant net buite die stad se gejaag. Net die nodigste is in die huise waar ons gebly het. Die eienaars, Simone en Carlos is seker die twee beste gastehuis eienaars wat ek nog ooit ontmoet het. Vandat on daar aangekom het tot ons daar weg is was my en my vrou se kuier vir hulle 'n eerste prioriteit. Baie dankie aan hulle vir 'n wonderlike wegbreek, ons sal mekaar beslis weer sien.

Johann F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf vir 'n troue in die omgewing.

'n Pragtige tuintjie en kunstig afgeronde kamers skep 'n verblyf met 'n outentieke "plaas" gevoel wat tog alles het wat nodig is om gerieflik en rustig te oornag. Salome was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die troue het al 3 uur begin en was omtrent 'n halfuur se ry daarvandaan. Salome was baie akkommoderend om ons al toe te laat om teen 12:30 te arriveer sodat ons rustig kon aantrek en regmaak. Die enigste nadeel is die ongeveer 500 m se effe rowwe grondpad tot by hulle. Dit was begaanbaar met 'n kar, maar effe skrikkerig vir stadsjapies.

Rose D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose D
Gesin met klein kinders

What a beautiful place! Can definitely recommend!

Wonderful hosts. Very helpful. Cottages are gorgeous.

Magda P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker onder Windpomp gekuier, baie mooi.

Baie dankie Simone, ons het dit werklik geniet en kan julle gerus aanbeveel, die moeite wat jul vir ons gedoen het en is baie bekostigbaar, hou dit so asb.

Ronel C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en gemaklik ingerig.

Ons het baie lekker gebly. Met wonderlike vriendelikheid ontvang. Baie dankie, ons het baie lekker gebly.

Estè E - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estè E

Netjiese, skoon en mooi verblyf!

Onder die Windpomp se foto's op internet jok nie. Ek en my dogter het die dekor, die stoep onder die windpomp, die geluid van vallende water en die rustigheid, vreeslik geniet. Net wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige eennag-wegbreek uit die gejaag van die stad!

Johan L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie lekker.

Baie dankie ons het lekker gekuier.

Marie D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaaskuier

Die plek is heerlik en gerieflik ingerig. Ons sou net daarvan gehou het as daar 'n klein stoof in die eenheid was. Die eienaars het die plek vreeslik mooi ingerig en die antieke gemeng met die moderne laat mens dadelik tuis voel. Die uitleg van die eenheid is pragtig.

Rozanne C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens - 'n huis weg van die huis af!

Onder die Windpomp het ons hartelik verwelkom, die diens was fantasties en ons sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Philicia L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philicia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die kamer was baie netjies en dit was baie mooi. Het dit geniet. Baie rustig.

Pierre C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gerieflik geleë en tog naby aan die stad sonder die stad se besig wees.

Het 'n troue gehad by Bell Amour en die verblyf by Onder die Windpomp het alle verwagtinge oortref. Die vriendelikheid en hulpvaardigheid van Simone en Carlos was prysenswaardig. Baie dankie Carlos met jou hulp en bystand met die pap wiel Saterdagoggend. Ons waardeer dit baie! Die plaasatmosfeer en die mooi dekor in die akkommodasie was 'n wonderlike ervaring. Sal julle beslis 100% aanbeveel by enige iemand wat soos ons in daardie omgewing kom. Nogmaals baie dankie.

Aloma  - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aloma
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie met vriendelike mense.

Ons was mal oor die plekkie! Baie oulik. Met die vriendelikste mense! Hulle gaan werklik uit hulle plek uit om jou tuis te laat voel! Sal die plek definitief aanbeveel!

Onder die Windpomp's terugvoer

Hi julle, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Mag die res van die jaar vol geluk en vrede wees. Carlos en Simone

Onder die Windpomp
Riël D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riël D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Carlos en Simoné het ons gulhartig ontvang en was deurentyd behulpsaam.

Verblyf was aangenaam op 'n kleinhoewe wat 'n plaasatmosfeer skep! Selfs oorspronklike skilderye!

Surita H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plekkie.

Ons het welkom en tuis gevoel by Onder die Windpomp. Verseker waarde vir geld.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brugweg 327, Kameeldrift, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3OGQ4NmZhLTJmNzQtNDM1Mi1hNDJiLTJlMWM5ZTg0MzNkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 327 Brugweg Kameeldrift 0159 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.666930996641 28.340294404755
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!