Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onder Platberg Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Onder Platberg Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Richard H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quiet place to relax on a fruit farm.

They warmly welcomed us in an open-hearted way and supported us, whatever it was. In the mornings, we got fresh peaches from the farm. If you like to hike, then you will find lots of trails. After 6 nights, we left feeling like gifted ones with the wish to come back one day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette A
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier.

Baie lekker gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B
Saam met vriende

The best rest for your soul.

The hosts are amazing. Johan was very inviting and friendly! We will definitely visit these cottages again. We will recommend this place to anyone who just wants a break away from the busy city life!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n naweek weg!

Tien tree van voordeur tot wingerd! Vars lug en bogemiddelde gasvryheid doen die siel goed! Sal graag weer by Onder Platberg oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van ons beste kuiers!

Die eenheid is groot en baie skoon met alles wat jy benodig met die mooiste uitsig. Dit is min wat 'n mens so verras word met die gasvrybeid waarmee ons verwelkom is by Onder Platberg. Oom Johan is die beste gasheer, sout van die aarde mense, ons het dadelik tuis gevoel. Ons is net jammer dat ons so kort daar gebly het, volgende keer sal ons langer kuier. Ons het vir seker as vriende daar vertrek! Weerneens dankie oom Johan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste kuiers in 'n lang ruk!

Ek is sommer hartseer dat ons nie al vroeër die juweel van 'n plekkie ontdek het nie! Julle, van die netjieste akkommodasie in a lang tyd! Pragtig uitgelê, met 'n heerlike bed en sterk waterdruk! Ons was eers nie seker oor die feit dat die eenheid 'n meenthuis konsep was nie, maar moet nie dat dit jou afskrik nie! Jy weet nie eers van die bure langs jou nie. Regtig privaat en netheid is oom Johan se eer van die plaas! Heerlike lang stappies saam diere-kinders in die vrugte boorde, tot bassvang in die Breederivier. Regtig waarde vir geld. Oom Johan is die beste gasheer! 10/10 vir julle. Ons sien julle binnekort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kalm en heerlik.

'n Baie lekker, rustige en kalm wegbreek. Gasheer het gereeld oor ons behoeftes/welstand kom vra. Netjiese eenheid met alle nodige toebehore. Sal geniet word deur persone wat hou van stap en om 'n rustige naweek in Robertson deur te bring. Ons gaan weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en hondekinders was saam.

Groot, skoon eenheid met alles en nog meer wat jy nodig het. Die oom was die vriendelikste mens op aarde. Werkende plaas, so jy kan bietjie plaaslewe geniet as jy wil. Bietjie gaan kano gery op die rivier. Werklik die lewe weg van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Heerlik ontspan. Baie gasvry, beslis waarde vir geld.

Verblyf baie geniet. Eienaar het moeite gedoen met kanovaart en staproete. Baie ontspanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Gesin met tieners

Maklikste resensie ooit - puik!

Gemaklike verblyf op pragtige plaas met uitstekende gasheer! Nooit onveilig gevoel. Definitief waarde vir ons geld. Oom Johan se geselsies is sielskos! Ryker daar vertrek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was welkom ontvang.

Oom Johan was so gretig om ons vrae vir ons te antwoord oor als wat op die plaas gebeur en wat hulle alles verbou. Wat 'n vooreg om met hom sy kennis te kon deel. Skoon, alles wat 'n mens benodig. Sal baie graag meer tyd daar wil deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en definitief 'n gepaste wegbreek vir families.

Dit was 'n lieflike tydjie. Ek en my verloofde het dit vreeslik geniet en beveel dit beslis vir enige ander paartjies aan. Die rustige atmosfeer van die boland is geskik vir enigiemand wat graag wil wegbreek van die besige stadslewe af. Dit was 'n netjiese kothuis, ons was baie goed verwelkom en het sommer onmiddellik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

Plaaseienaar was oulik om in te loer. Marisa het ons verwelkom en tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a restful stay in a lovely quiet rural setting with scenic mountain views, walks and dams to swim in.

The hosts were particularly warm and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n pragtige area met 'n lieflike, netjies en skoon woonstel. Ons het 'n wonderlike naweek gehad.

Ons verblyf was lieflik en skoon met als wat mens nodig het om 'n wonderlike naweek te hê. Die area en die mense is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilde S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A 2-night stop-over in the Western Cape.

The cottages are convenient, pleasant and in a quiet location. Our aim of the trip was to meet up with friends and revisit the McGregor area. We always enjoy staying on working farms, here you are surrounded by vineyards and fruit orchards. The cottages are spacious, clean, converted farm buildings, 'langhuis' style, not each unit free-standing. A pleasant surprise were freshly picked yellow cling peaches in the fridge, delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mishelene B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishelene B
Gesin met klein kinders

Heelike familie kwaliteit tyd vakansie.

Ons het ons kuier by Onder Platberg vreeslik baie geniet. Van dat ons aangekom tot ons gery het was ons bederf met gasvryheid, die mooiste uitsigte, lekker staproetes, avonture in die rivier en heerlike kwaliteit familie tyd. Ons klein kleuter was onophoudelik besig daar - ons het in die dam gaan roei, en toe later in die rivier. Ons honde kind het ook alles saam gedoen en elke oomblik geniet. Dis gerusstellend om te weet dat ons hond ook alles saam kan doen en orals op die plaas welkom was. Ons is alreeds besig om ons volgende vakansie daar te beplan. Ons sal dit beslis aanbeveel vir 'n familie wat graag tyd saam in die natuur wil spandeer. Dis glad nie nodig om eers in te gaan dorp toe. Daar is genoeg om jou vir dae besig te kan hou. Al waaroor ons kan kla is dat ons nie langer gebly het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

Our stay was amazing. The host Marisa was very friendly and kind and she was very prompt if we needed anything. The farm owner Johan also checked in with us daily to see how we were enjoying our stay and he was very welcoming and encouraged us to enjoy all that the farm had to offer. Fruit picking, use of his private swimming pool, inter acting with the animals. Nothing was to much effort for anyone. We were encouraged to explore the farm as much as we liked. The break away was just what we needed and we didn't need to leave the farm to find other entertainment. Peaceful location and I would recommend Onder Platberg to anyone that wants a full escape from the city or even small town life. Thank you so much and we really enjoyed our time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie M
Gesin met klein kinders

Dit is nou 'n lekker blyplekkie!

Baie netjiese, skoon en ruim eenhede om in te bly, met baie goeie ligging daarby. Die eienaar en personeel het ons so op ons gemak laat voel en welkom op die plaas en regtig na ons omgesien. 5 sterre werd, sal enige tyd weer hier oorbly! Dankie aan Johan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig tussen wingerde en berge.

Die verblyf was heerlik en die eienaars die dierbaarheid van self. Het sommer vir ons heerlike skaaptjoppies gebring met die lekkerste tuisgemaakte konfyt en ons selfs genooi vir tee op Kersdag in die pragtigste tuin. Het baie tuis gevoel. sal dit graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carissa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa M
Saam met vriende

Vreeslik lekker. So rustig en die eienaar se gasvryheid het geen end nie.

Ons sal beslis weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha C
Gesin met klein kinders

Vriendelik, gasvry en mooi.

Ons het die twee aande se kuier so geniet. Daar was vars appelkose in die yskas en die boer het ons alles op die plaas gewys wat my dogtertjie vreeslik geniet het. Vir 'n stadskind was dit regtig wonderlik gewees om alles te ervaar en ons het dit regtig waardeer. Dis goud van die aarde mense en ons beveel hulle verblyf met liefde aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landi G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi G

Wonderlik!

Dit was baie lekker gewees, die eienaars was so vriendelik en het lekker gesels! Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gisela J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek en die ligging uitstekend!

Netjiese, pragtige woonstel met alles wat mens nodig het. Goeie rustige omgewing. Baie dankie ook vir die vriendelike ontvangs! Sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rus op pragplaas.

Verblyf van hoogstaande gehalte. Eienaars baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Beslis die plek om te gaan as jy wil rus en natuurskoon wil geniet. Gaan beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Areesha S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Areesha S
Saam met vriende

Calm and relaxing with an amazing view and friendly host.

Exceeded my expectations! Peaceful and relaxing and exactly what I needed. Definitely recommend this place to my friends and family. Will be booking again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlize B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carlize B
Gesin met klein kinders

Die gasvryheid van die eienaar en bestuurder is fantasties. Mens voel sommer soos deel van die familie.

Met aankoms was die plaaseienaar besig om ons stoep te vee omdat die wind redelik gewaai het en die stoep besaai was met rooi plaasgrond. Dit was lekker om vir oom Johan te ontmoet en te gesels sommer so met die intrapslag. Die huisie was goed toegerus met al die nodige toerusting en was baie skoon en netjies met 'n mooi estetiese voorkoms. Almal op die plaas was so verwelkomend. Oom Johan het selfs vir ons genooi dat ons die rugby by hom kon gaan kyk die Saterdag en ons het so bietjie van die plaasfamilie ontmoet en kon sommer lekker gesels. Almal is ook baie lief vir kinders op die plaas en oom Johan het 'n punt gemaak om ons kinders die plaas te laat verken. Hy het hulle geneem om eiers uit die hoenderhok te gaan haal en om die lammertjies te gaan groet op die plaas. Dit was 'n hoogtepunt vir ons kinders. Ons het ook 'n lekker vars plaasbroodjie gekry wat ons binne minute verorber het, want vir stadsknape is dit nie iets wat maklik bekombaar is nie, tensy jy self bak nie, en wie het tyd vir dit. Dit sou lekker wees as daar 'n grasperk was voor die huisie vir die kinders om op te speel en baljaar. Sou ook lekker wees as daar fasiliteite was om te swem op die plaas vir die kinders. Dis bietjie moeilik om by die rivier/dam uit te kom om in die water te speel van die wal af. Ek sal ook voorstel dat jy jou fiets saamneem. Daar is lekker paadjies op die plaas om of te gaan stap of die plaas op jou fiets te gaan verken. Ons sal vir seker teruggaan, al is dit net om weer die mense te gaan sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Gesin met klein kinders

Plaas is altyd lekker.

Vir die stapper en fietsryers is daar oor as genoeg paadjies van plat tot effense bulte en selfs 'n berg om aan te pak vir stappers. Op 'n warm dag is daar lekker groot plaasdam om in af te koel. Plaaswerf en huisies is baie skoon en netjies. Ons hondekinders het dit net so geniet. Net een aanbeveling is dat eienaars en werkers die pad agter die huisies verbyloop moet gebruik as daar gaste is. Skep net meer privaatheid en kan gaste lekkerder ontbyt in pajamas op stoep geniet. Amper vergeet ek - ons is lekker bederf met varsgebakte plaasbrood. Die het sommer vinning verdwyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir geld.

Netjies, skoon, gemaklik en billike prys. Dis presies wat ons gesoek het om twee nagte te bly terwyl ons die Agterkliphoogte en Robertson-omgewing gedurende die dag verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Gesin met tieners

Lekker plaas-ervaring!

Ons het die troeteldiervriendelike plaas geniet saam met ons hondjies, lekker gestap tussen die wingerd en vrugtebome. Die blyplek is netjies en goed toegerus met 'n lekker braaiplek op die stoep. Baie vriendelike plaas-eienaar en gasvrou wat die verhuring hanteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en skoon, weg van die stad se gewoel.

Ons het ons langnaweek by Onder-Platberg Cottages baie geniet. Die stilte was voedsel vir die siel. Dit was ook die ideale basis vanwaar ons die omliggende omgewing kon verken. Ons het ons geselsies met die eienaar van die plaas baie geniet en het heelwat oor die omgewing by hom geleer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clifford R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford R
Enkelreisiger

Heerlik.

Dit was 'n heerlike kuier naby die Breede rivier. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker uitgerus, stil area met lekker stap plekke

Ek en my man het bietjie weggebreek vir ons huweliksherdenking. Lekker braai-area, perfek vir 'n paartjie wat net wil wegkom van die besige lewe af. Die eienaars is baie besorgd oor die gaste en het seker gemaak dat ons ten alle tye gelukkig en tevrede is. Daar is 'n klompie springbokke en takbokke wat ongelooflik lekker was om te sien met ons oggend staptog. Dit was net wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-lize P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-lize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige wegbreek.

Almal was so vriendelik en gasvry, ons het baie welkom gevoel. Pragtige plaas met baie plek om te stap en te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese kuierplek oppie plaas.

Die huisie is ten volle toegerus en pragtig tussen die wingerde en boorde geleë. Daar is baie paadjies om op te gaan draf en die uitsig oor die berge is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Enkelreisiger

Heerlike, rustige atmosfeer met wonderlike, vriendelike mense!

Silwerskoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig op die plaas.

Die beste gasheer wat jy kan kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Will-mari C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will-mari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik

Die WiFi sein is bietjie sleg. Nie die woonstel gekry waar oor ek gebook het nie. Op ’n lieflike appelkoosplaas. Kon orals gaan stap en appelkose eet. Die eienaar en seuns op die plaas se vriendelikheid het opgemaak daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onder Platberg Cottages se terugvoer

Hi Will-Mari, jammer jy het nie die woonstel gekry wat jy bespreek het nie, ons het net die twee en hulle is presies dieselfde, net die kleurskemas verskil. Die een wat ek vir julle reggemaak het is net die nuwer een en ek het gedink dit is die beter een van die twee.

Bly julle het die plaas geniet.

Vriendelike groete
Marisa

Onder Platberg Cottages
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Onder Platberg Boerdery, Le Chasseur, Robertson, 7535, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad245a1859a3dd2a83dc6a5b4345787b199de805581cd6397671d65b28ee6c8fdd61066c35c315261fcb4d5f367a64d70eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Onder Platberg Boerdery Le Chasseur 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.860154428414 19.694816805056
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem