Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onderberg Wildplaas

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweefontein, Alma, Nylstroom, 0512, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Onderberg Wildplaas bied selfsorg-chalets aan die voet van die Waterberge ongeveer 60 km vanaf Nylstroom op die Vaalwaterpad. Die ontspannende atmosfeer van die instansie is ideaal vir 'n wegbreek van die gedruis van die stad af.

Verblyf word aangebied in 2 chalets wat individueel versier is. Hierdie eenhede bied slaapplek vir 4 tot 6 persone, en dit het elkeen 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke chalet het 'n paadjie wat deur 'n bos na 'n gemeenskaplike lapa en swembad lei.

Die eiendom het verskeie fauna en flora, en daar is verskeie paadjies na die berg. Daar is verskeie wildspesies wat gesien kan word, soos koedoes, blesbokke, impalas, bosbokke, rietbokke, njalas, duikers en baie voëlspesies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Onderberg Wildplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 9

Ligging

  • Tweefontein, Alma, Nylstroom, 0512, Limpopo
  • Gaste dink Onderberg Wildplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweefontein, Alma, Nylstroom, 0512, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf23cdb7bed7e8cb160b3fefa2439b12a9c5d75a70f0688d802201da740d1ad7cbee6e4df29dc015c7e48ea1447e2c1c58e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Tweefontein Alma 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.451581 28.049269
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem