LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by One Couple Self-Catering | LekkeSlaap
+6

One Couple Self-Catering

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 17, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

One Couple Self-Catering is in Yzerfontein geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspannende Weskus-wegbreek. Die twee eenhede is net 70 meter van die strandfront af en is sentraal geleë naby winkels en restaurante.

Die hoof-eenheid, Katinka, spog met 'n pragtige uitsig oor die strand en het 'n privaat, beskutte tuin met braaigeriewe en 'n patio. Die enkelwoonstel het 'n dubbelbed, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n volledige badkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kleiner eenheid, Mickey, het 'n klein braai-area buite. Hierdie eenheid het nie 'n uitsig oor die see nie, maar dit is steeds lekker naby daaraan. Die enkelwoonstel bied 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het alles wat nodig is vir sorgvrye selfsorgverblyf. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Albei eenhede bied parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir One Couple Self-Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hoofstraat 17, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink One Couple Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 17, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk3Um2qfg3kfOX9y0tqK8yH3asiGAFvTswcMNX7djUVsX1XlDNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 17 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.344923404725 18.160193860531
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!