LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by One Marine Drive Boutique Hotel | LekkeSlaap
+20

One Marine Drive Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marienerylaan 1, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

One Marine Drive Boutique Hotel bied B&B-verblyf in Hermanus. Dié hotel bied lieflike see-uitsigte en is naby gewilde walvis-uikykpunte en ander besienswaardighede.

Ons verblyf bestaan uit 8 kamers wat uniek en stylvol versier is. Die kamers is gemeubileer met 2 ekstra lang enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Verder het elke kamer 'n en suite-badkamer, lugversorging en verhitting, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer of op die terras wat oor die see en die omgewing uitkyk, bedien. Die hotel het ook 'n gemeenskaplike gastesitkamer, 'n volledig gelisensieerde kroeg met genoegsame voorraad, 'n swembad en veilige parkeerplek.

One Marine Drive Boutique Hotel is naby verskeie winkels, restaurante en museums. Fernkloof-landgoed en Hemel & Aarde-wynvallei is 10 minute se ry van die hotel af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir One Marine Drive Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marienerylaan 1, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink One Marine Drive Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marienerylaan 1, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3NzNhYTdlLTgzYjMtNDhhNS05ZGZiLWM0MGNiZmQyZDg3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -34.422085 19.234637
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!