LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by One Oak Guest House | LekkeSlaap
+14

One Oak Guest House

Gastehuis
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 1 Jun 2021 tot 30 Sep 2021.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillcrestweg 49, Golden Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

One Oak Guest House is in Golden Hill, Somerset-Wes. Die ruim gastehuis is naby wynlandgoedere en ander besienswaardighede in die area.

One Oak Guest House bied verblyf in 1 ruim woonstel met plek vir 2 gaste. Die eenheid het ’n en suite-badkamer en geriewe soos gratis WiFi, ’n TV met Netflix, Showmax en sekere DStv-kanale, komplimentêre pantoffels en toiletware, sowel as tee, Nespresso-koffie, ’n yskassie en 'n kombuisie.

’n Piekniekontbyt kan gereël word. Die eenheid bied ’n balkon wat ’n uitstig oor die tuin bied. Wasgoed- en strykdienste kan op versoek gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

One Oak Guest House is naby restaurante, 7, 5 km vanaf Somerset Mall en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Bekende wynlandgoedere soos Vergelegen, Lourensford en Morgenster is sowat 5 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by One Oak Guest House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Grieks

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hillcrestweg 49, Golden Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillcrestweg 49, Golden Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb3fd90509a5786fcf69baf019d3982d3b76909f629c6ea8e6e5a5304e2bbb0fc6bbd0ecfb252a4f11e287873bd6bf85bee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 49 Hillcrest Road Golden Hill 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0699449 18.8670779
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!