One on Albert
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 1A, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
One on Albert is 'n knus ateljeewoonstel in Woodstock. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eenheid het al die basiese geriewe.
Die kompakte woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n lessenaar en stoel, 'n platskerm-TV wat teen die muur gemonteer is met Netflix en gratis WiFi.
Die gebou bied 'n gemeenskaplike, verhitte swembad en vermaakarea met braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by One on Albert sluit in:
Kenmerke
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Albertstraat 1A, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 1A, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom