+21
Selfsorg in Bluewater Bay

One-On-Sara

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Sara Avenue, Bluewater Bay, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

One-On-Sara is 'n ruim selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in Bluewater Bay, Gqeberha. Ideaal vir paartjies of klein gesinne, bied hierdie sentraal geleë eenheid 'n gerieflike basis vanwaar die nabygeleë strand, winkels en restaurante verken kan word.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl 2 slaapbanke in die leefarea geskik is vir 2 kinders. Gaste kan gebruik maak van die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met verhit-en-eet geriewe, insluitend 'n lugbraaier, mikrogolfoond, induksieplaat, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n klein toonbank met stoele. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste 'n privaat binnehof met buitemeubels en 'n draagbare braai geniet. Vir gemoedsrus word veilige parkering op die perseel en 24-uur-sekuriteit voorsien.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 1 Sara Avenue, Bluewater Bay, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Sara Avenue, Bluewater Bay, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd953b43b58eb2ff3822b9a3f6e87ac94d433467b173829b1c97fa4d2eb9db7cbc1597b3207f6ae2f7a1db657bf5efb36832?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 Sara Avenue Bluewater Bay 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.858997482009 25.633977638989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang