LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+93
Selfsorg in Middelburg

On Enslin Self-catering   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wessel E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Lekker ontspan na 'n lang dag op die pad. Goed toegerus. Mooi skoon. Aangename verblyf. Ruim kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie N
1 nag
5.0
Jan 2026

Ons kon lekker rus vir ons volgende dag se reis na Gauteng. Luukse akkommodasie, netjies, alles wat mens nodig kan hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

‘n Heerlike oorslaap plekkie. Die kamer is ruim, modern en smaakvol versier. Baie goed toegerus. Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean T
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beautifully appointed rooms in a good location. A lot of thought and love has gone into the very well appointed and decorated rooms. The hosts were friendly and helpful, and the pool and play area were very handy for a young family. Celtis Lodge, within walking distance, provides superb meal options with a nice kids' area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlik rustige plek van rustigheid. Gloy gesin is met vriendelikheid verwelkom. Alles is mooi verduidelik. Lekker geswem. Baie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne H
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Eenheid baie goed toegerus, veilig en die swembad is perfek om af te koel. Beste halfway stop in Middelburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp N
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netjies, skoon en gemaklik. Baie netjies, het gelyk soos 'n hotelkamer. Baie spasie, meer as perfek vir 'n aand, daar was ook 'n swembad vir die kinders om lekker te swem en af te koel na die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Diens was puik, eenheid was skoon, netjies en het alles gehad wat ons benodig het. Heerlik gebly en gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jessica F
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig, veilig en baie skoon. Ons het 2 ure later as die inkloktyd arriveer en ons is steeds met baie vriendelikheid ontvang. Die plekkie is baie ruim, baie skoon en daar is alles wat jy nodig het vir 'n oornag na 'n lang pad. Mikrogolf en heelwat kombuisware. Die hoë mure met elektriese heining maak dat jy met 'n geruste hart kan oornag sonder om te bekommer oor jou voertuig. Ons sal definitief weer by On Enslin oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Paradise in Middeelburg. Stay was fantastic. The place was easy to find and was received friendly. It had all the luxuries required, a very comfortable bed, and a pool. Awesome experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nelio Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Enslin street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ad49ebdaddb3be9402aaad2818884d967d994e2cb9b83d342d8464d395813e0d6db44cdb506541c204469dc5073a757031a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 14 Enslin street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.492028635733 24.999306638561
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang