Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ongula Village Homestead Lodge

Kampterrein
Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampterrein het 'n terras wat met skoon sand gelyk gemaak is. Gaste het toegang tot gedeelde ablusiegeriewe met kouewaterstorte. Daar is ook kragpunte, krane en skadu.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Slegs kamp. Bring eie kamptoerusting.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Luukse Rondawel
Vanaf
Vanaf R3 240
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke rondawel is uniek versier en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is koffie- en teemaakgeriewe en muskietnette in die rondawels. Die eenheid het skuifdeure na 'n onderdakstoep. Die rondawels is langs die stamwoning waar gaste kan meemaak aan die plaaslike inwoners se daaglikse take, plaaslike kookkuns en drankies kan geniet, en plaaslike kuns en handwerk kan leer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Ontbyt en aandete

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R3 240
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is koffie- en teemaakgeriewe en muskietnette in die eenhede. Die eenheid het skuifdeure na 'n beskutte stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Ontbyt en aandete

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3670, Oshigambo - Eenhana, 0000, Osjikoto
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANYn96rOfxHFKJl3RVGZ1apQysceL47RuSltIxcMSGTqUshxxRx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 D3670 Oshigambo - Eenhana 0000 Osjikoto 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.823954079545 16.030267531214