Ongwe Family Apartment 23
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Omukwa Street, Swakopmund, Namibia, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Ongwe Family Apartment 23 is 'n selfsorg-dakwoonstel met 3 slaapkamers in Swakopmund, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eiendom bied panoramiese uitsigte oor die stad en soutpanne.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak, en die derde badkamer is ingerig met 'n toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n lugbraaier. Die leefarea sluit sitplek, 'n eetkamertafel en 'n TV in.
Die woonstel is ontwerp met gesinne en groepe in gedagte, en bied moderne dekor, gemaklike meubels en 'n uitnodigende buitebraai-area. Gaste kan 'n ruim en verwelkomende omgewing geniet wat geskik is vir ontspanne byeenkomste en skilderagtige uitsigte oor die stad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Omukwa Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Omukwa Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang