McGregor Akkommodasie by Ons Huisie | LekkeSlaap
+10

Ons Huisie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 8, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ons Huisie is 'n tradisionele kothuis met witgekalkte mure en 'n grasdak in die dorpie McGregor. Daar is slaapplek vir tot 4 gaste wat dit ideaal maak vir paartjies of gesinne met kinders.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n ingeboude kas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Olieverwarmer word vir koeler aande voorsien. Die tweede verdieping het 2 enkelbeddens, 'n laaikas en hangplek en 'n uitsig van Badge-berg. Die tweede slaapkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is 'n moderne dennehoutkombuis met 'n elektriese stoof, konveksie-oond, ketel, broodrooster, basiese toebehore, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n eetarea wat na die sitkamer met kaggel lei.

Gaste het toegang tot parkeerplek en braaigeriewe. Die kothuis is troeteldiervriendelik.

Die groot, omheinde tuin is lekker veilig vir kindertjies en troeteldiere om in te speel. 2 opvou-sonstoele is beskikbaar waarmee jy die lekkerste hoekies in die tuin kan gaan uitsoek om te sit en lees of ontspan.

Onse Huisie is aan die stil kant van die dorp geleë, maar naby genoeg aan die winkels. Die stam van 'n enorme bloekomboom waak oor die huis. Hierdie boom se wortels het eens op 'n tyd deur ons vloer gegroei en is tans 'n gedenkteken.

Slaapplek

’n Bespreking by Ons Huisie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Ons Huisie
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Mill-straat 8, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 8, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyY2JjMWZlLWZjOTYtNDViYi1hZjBlLTc5NTk2ZGZhYTA5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 8 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.943520591833 19.830583868717
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za