Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 42 resensies vir Ons Huisie
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tannje S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tannje S
Enkelreisiger

Lekker.

"Rustic and cute". Het alles wat benodig word. Was ontvang met 'n heerlike bottel wyn in die huis. Troeldiervriendelik definitief. Lang afstande met honde gestap in vlaktes oorkant huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Deon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Alles was baie goed beskryf vooraf en die ontvangs was vriendelik. Die tarief is te hoog vir wat dit bied. Die rustigheid was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Steven M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful but had to be aware of crime in the area.

Apart from a few issues it was fine. Stayed 10 days but sheets were not changed. Internet was intermittent at times. A mini oven would have been appreciated. The fridge is too small for 4 people, especially staying for 10 days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhonda M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rhonda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy.

Back garden beautiful and well-maintained. However, the inside of the house was not so clean. The towel provided in the one bathroom was not fresh and clean. The lounge mat could do with a wash. The cutlery was not so clean. The fireplace in the cottage was amazing. Cosy cottage on the whole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liam P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liam P
Gesin met klein kinders

Comfortable little house in McGregor.

We enjoyed our stay at Ons Huisie. Located at the bottom section of McGregor close to all the amenities and shops. The house had all we needed and we spent most of our time in the garden and the braai area outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola S
Saam met vriende

Rustige naweek op McGregor.

Ons Huisie het ons verwagtinge oortref. Só lekker ingerig en die area was ook lekker stil. Ons het ook nie onveilig gevoel langs die oop veld nie te danke aan die sekuriteit wat by die kothuis aangebring is. Die bottel wyn en groot sak hout was baie bedagsaam en was goed benut oor die koue naweek. Sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fred C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kothuis wegbreek in Mcgregor.

Die kothuis voldoen aan al die vereistes vir die prys. Ons sal 'n paar rand meer spandeer vir akkommodasie, nie so na aan 'n oop veld, in die toekoms in Mcgregor. Alhoewel daar diefwering is het ons ongemaklik gevoel. Daar is geen persoonlike kontak met in of uit check en moes in die dorp uitvind dat daar 'n 12 uur beplande kragonderbreking is die volgende dag. Almal is bewus van loadshedding en het die Push app en kan daarvolgens dus beplan. Persoonlike inligting soos hierdie is belangrik in 'n dorp waar omtrent al die eetplekke toe was op 'n Maandag. Dankie vir die komplimentêre bottel wyn. Dit word waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johann R
Saam met vriende

Tranquil - a destination to spiritually reload.

The cottage has great atmosphere where one can relax. Lovely big garden. Very private. Two points to notice: 1. Not clean under the beds. 2. We booked for four but there were only three towels. Notwithstanding these small negatives, we will stay over there in the future. Most enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire L
Gesin met tieners

Such a quaint little place with a beautiful little garden. It was perfect for our needs and are sure to go back.

We really didn't need anything more and greatly appreciated the fireplace and heater. The sun rises were breathtaking and had a beautiful view each morning. The owls arrived each evening on the rooftop so we could hear their calming goodnight wishes, which was truly special to us all! A magical little spot indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met vriende

Het ons met die gevoel gelos, dat ons by die huis is.

Ek is dankbaar dat daar geen TV was nie. Ons het die mense leer ken in die dorp en dit het ons tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Thank you for your lovely review and we loved that you could enjoy the space and town.

Ons Huisie
Fanie T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en het alles was nodig is.

Ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Thank you for the lovely review.

Ons Huisie
Linde L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linde L
Gesin met tieners

Lekker, rustige Paasnaweek in die platteland.

Die naweek was net wat ons as 'n gesin nodig gehad het, rustig, stil met baie vars lig. Die dorpie is pragtig, lekker gestap en koffie gedrink in 'n oulike plekkie. Naby lekker wynplase, vir wynproe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Thank you for the wonderful review, so glad you enjoyed your stay!

Ons Huisie
Gium M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gium M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to shops and restaurants. Nice garden for dogs.

Pleasant stay. Dogs enjoyed the secure garden. Everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean and well appointed.

It would have been nice if we had long life or fresh milk and a few rusks. The shelf above the basin in the main bedroom is too low and very difficult to brush your teeth and wash your face.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Thank you for your feedback.
We really appreciate it.
Pre covid we used to do milk and rusks but stopped as we found most guests didn't use it. We hope to improve on your experience next time.

Ons Huisie
Jaco V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met vriende

Heerlike, rustige kuierplek. Plattelandse atmosfeer verkwik die siel.

Die tuin is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Thank you for the wonderful review! We hope to welcome you back soon.

Ons Huisie
Edburg S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edburg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf in 'n rustige omgewing.

Ons het baie lekker ontspan oor ons tydjie daar. Die plekkie is rustig en goed onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Lovely review, thank you!

Ons Huisie
Aura B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aura B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Enjoyed the garden and indoor fireplace. Very secure. Dog friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

So glad you enjoyed your stay, we hope to welcome you back soon.

Ons Huisie
Rochelle R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Humble stay within a piece of McGregor History.

We visited Ons Huisie in May. Before arrival we received an email from Mira from McGregor Accommodation with details of all the gems McGregor had to offer. We truly appreciate it. She has such a profound love for the town. The house was humble and had everything we needed. The fireplace came with firewood that offered us cosy evenings. We pulled out the extra garden chairs and enjoyed a slow Sunday in the garden. The garden attracts so much local birdlife. The house tells the story of McGregor. From the peach pit garden paths to the bamboo ceilings. The soaps and creams in the bathrooms were all from the area. We truly appreciate all the small touches. This house made us fall in love with McGregor. We will definitely return for another visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Thank you for this wonderful review, we really appreciate it! So glad you love McGregor as much as we do. Looking forward to welcoming you back soon.

Ons Huisie
George L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most relaxing and soul searching place to be.

Everything was exceptional from the time we arrived greeted by the gentleman who mangers the house to the unexpected bottle of wine which was enjoyed with a braai to the ambiance of the county cottage. Thank you for sharing the house with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Thank you for your wonderful review, we really appreciate it and hope to welcome you back soon!

Ons Huisie
Jasper H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige omgewing met wynkelders en ander eetplekke nie te vêr nie.

Vir mense wat McGregor toe gaan: Die hout van die slaghuis is nie eintlik geskik vir braai nie. Dis seker kaggelhout of iets anders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, stil en absoluut awesome. Kon nie vir beter gevra het nie.

Die stilte is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek wegbreek.

Ons Huisie is uitstekend toegerus met alles wat mens mag nodig hê. Baie skoon en netjies. Ideaal vir 'n rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniëlle T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle T
Saam met vriende

Mooiste huisie in McGregor!

Ons het ons kuier in die oulike huisie baie geniet. Alles wat jy nodig het is daar, die beddens is gemaklik en daar is 'n lekker kuier-area en braai in die groot tuin. Die uitsig voor die huisie laat dit voel asof jy op 'n plaas is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Thank you for your wonderful review, we are so glad you enjoyed the cottage and hope to welcome you back soon.

Ons Huisie
Paul J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J
Saam met vriende

Baie netjiese klein huisie.

Baie netjiese klein plek. Ideaal vir 'n klein gesin of 'n paar vriende. Verras met 'n koue bottel plaaslike wyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Thank you for the lovely feedback. We hope to welcome you back soon.

Ons Huisie
Anton B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% platteland wat 'n plesier.

Ons huisie is vol karakter en groei vinnig op 'n mens. Die ligging fantasties mens kan die hele dorp platloop en alles verken met die wêreld se tyd. Die enigste te kort wat ons wel gehad het was braaitoerusting, dalk het ek dit net misgekyk. Ek sal aanbeveel neem maar eie rooster en braaitang saam. Die kuier was te kort, McGregor sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

I am so glad you had a wonderful stay. We had a braai grid for the cottage, will definitely make sure it is there and if not perhaps it got legs. Thank you for letting us know, we will buy a new one if not there. We look forward to welcoming you back soon.

Ons Huisie
Pieter Terblanche T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter Terblanche T

Oulike verblyf wat net aandag kort om baie spesiaal te wees.

Woning kort oor die algemeen aandag met betrekking tot instandhouding, veral heining. Hoofslaapkamer se en suite-badkamer het nie 'n toilet nie, dus 2 badkamers, maar slegs 1 toilet. Foto's op die webtuiste is oud en kort 'n update. Ek het eers met die verhuurder kontak gemaak hieroor en hulle sou inligting oor die toilet verander op die webtuiste maar na twee maande is daar steeds geen verandering aangebring nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K
Gesin met tieners

Gerieflike, landelike gasvryheid in 'n oulike, goed toegeruste huisie.

Ons het baie lekker gekuier vir twee aande in Ons Huisie. Als wat ons nodig gehad het was beskikbaar vir 'n naweek-kuier. Ons het die heerlike beskuit en lekker bottel rooiwyn baie geniet. Kaggel het 'n bietjie gerook in die huis, maar ons het steeds 'n lekker kaartspel aandjie as gesin geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rishad O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rishad O
Gesin met tieners

Lovely cottage with character. Pretty garden.

Clean kitchen and bathrooms. But needs a good general spring clean - under beds and supporting poles etc. Linen was clean but a new mattress and new pillows would be a worth while investment. Fortunately, a previous comment alerted us to the mosquito problem (which I'm guessing is a general problem in the area) so we took along mosquito repellent plugs but an idea would be to install mosquito netting. Upstairs is a bit cramped. An idea would be to install fixed ceiling boards. Otherwise, the character of the house is wonderful. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrileza S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrileza S
Gesin met tieners

Dit is die rustigste plekkie en die huisie in goed ingerig met alles wat jy benodig.

Die huisie het ons grootste verwagtinge oortref, ons het heerlik gebly en als was mooi skoon en netjies. Die tuin is 'n lushof en ons hondjie het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Baie dankie vir mooi terugvoering, ons is bly julle het lekker gebly.

Ons Huisie
Tracy H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy H
Gesin met klein kinders

A nice location.

We really enjoyed our stay. It was a very nice quiet neighbourhood. However the fireplace did smoke up the house which made it a bit unpleasant as it was too cold to keep the windows open for the smoke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Hi Tracy,
Thank you so much for your feedback.
We did look into the fireplace and we have fixed to problem. The ventilation lever on the chimney were on the wrong setting.
Our apologies for the inconvenience.
We aim to make all our guests stay pleasant and with a review like yours, we can do better each time.
Thank you once again for the positive feedback.

Ons Huisie
Ronelle C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle C

Rustige naweek.

Het die naweek baie geniet. Die katte was baie vriendelik en het lekker saam in die bed geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Hi Ronelle,

Baie dankie ons het julle kuiertjie geniet.

Ons Huisie
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Coenraad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paar verbeteringe word benodig.

Die plekke is okay, behalwe dat ons vreeslik gesukkel het met muskiete. Ek dink hul kan dalk kerse of waarskuwings gee sodat mens kan voorberei. Ons het amper Sondag oggend 3uur in kar geklim en gery. Verder kon die voordeur ook nie oopsluit nie. Buiten dit, was die plekkie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie vir jul terugvoering. Ons het met die bestuurder van die huis gesels om voorsienning te maak vir die muskiete.
Hoop om julle terug te verwelkom in McGregor.

Ons Huisie
Marina V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Gesin met tieners

Baie rustig.

Heerlik ontspan. Dankbaar vir WiFi. Vrieskashokkie baie klein. Moes slaghuis vra om bevrore kos te berg. Andersins geen probleme nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige tyd in idilliese kothuis met pragtige tuin en uitsig van natuur.

Ideale ligging van kothuis op rand van dorp. Ons het buitelugse aktiwiteite geniet by Vrojikheid NR en Saterdag-mark. Sien uit na feeste volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Ons Huisie
Luann S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luann S
Gesin met tieners

Ons naweek was fantasties, baie rustig, omdat daar geen TV ens. is nie, kon ons as gesin weer lekker komunikeer.

Ons sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Ons Huisie
Alma D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alma D
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld in 'n pragtige omgewing.

Baie lekker gebly. Was bietjie stowwerig, maar verstaan dat dit a.g.v. die grasdak kan wees. Verder was die beddegoed en handdoeke skoon en meer as voldoende. Die trap is veilig gemaak waaroor ons baie bly was. Die bottel wyn en die lekker beskuit was 'n groot bederf. Sou net iewers wou hê om wasgoed te kon ophang en meer gemaklike stoele om buite te kon sit. Sal dit met geruste hart aanbeveel. Kommunikasie met eienaar vooraf rakende reëlings vir sleutels ens. was baie professioneel en ook klein versoeke wat ons tydens ons verblyf gehad het, is dadelik aaangespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en voorstelle. Ons sal dit beslis met die eienaar opneem. Sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Ons Huisie
Renate B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate B
Gesin met tieners

'n Ware blaaskans van rus en vrede.

Die stilte en rustigheid wat die dorp aanbied was hemels! En die kinders kon in die aande nie genoeg kry van die sterre nie. Ons almal kon behoorlik rus en uitspan. Netjiese verblyf met alles wat jy nodig het, ons sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charl D
Saam met vriende

Karoohuisie met rustige atmosfeer.

Ons Huisie administrasie teleurstellend betreffende aanwysings oor ligging en toegang tot huisie. Alhoewel kennis gegee is dat ons 3 volwassenes is, is net 2 stelle handdoeke uitgedeel. Versoek vir ekstra stel handdoeke is totaal geïgnoreer. Klein dingetjies sou verblyf aangenamer maak, soos bv. seep in elke badkamer. Buitelig by voordeur werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie vir jul terugvoering. Ons is jammer as die aanwysings na die kothuis nie duidelik was nie, ons stuur dit aan al ons kliente met die aanvaardings epos, wat ook alle ander inligiting rakende die bespreking bevat. Ons vra om veskoning indien daar enige misverstand ontstaan het oor die handdoeke en seep, ons het met die bestuurder van die huis gesels om uit te vind wat gebeur het en seker te maak dat dit nie in die toekoms gebeur nie. Ons het ook die lig wat nie werk nie onder die aandag van die bestuurder gebring. Hoop om julle terug te verwelkom in McGregor.

Ons Huisie
Marie C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marie C
Gesin met klein kinders

Dirty and cold.

The house is beautiful I will say that, but when we arrived we found dirty still wet glasses in the cupboards, so we tried to wash the dishes again, but no wash up cloth. The pots and pans provided were disgusting. It was brutally cold and the house was like a fridge, both front and back doors are not weather tight so a nice icy breeze was passing through the house and the backdoor was stuck on the floor and the outside handle was falling off. No fire starting materials on the first day. The upstairs room has holes in the wall just where your head goes (great for summer) but was too cold. Stairs dangerous for kids, mine fell down once.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

I am terribly sorry to hear about the below, we pride ourselves on offering a professional and efficient service. I will talk to the housekeeper with regards to the dishes, as we haven't received this complaint before I am thinking that possibly the guests before had washed the dishes and that the housekeeper didn't double check the cupboards, I will make sure to bring this up with her and address it.

I will also chat to our maintenance manager about the cold air escaping into the cottage as well as the staircase to see if he can find a solution.

Thank you for bringing this to our attention, we hope to welcome you back in future and perhaps at another one of our properties.

Ons Huisie
Geraldine H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Ons gesin het Ons Huisie baie geniet. Die kinders het heerlik in die tuin gespeel en was mal oor die bedjies op die mezzanine. Daar was alles wat ons nodig gehad het in die huisie. Perfek geleë in die mooi dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Thanks so much for the lovely review! We are so glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back soon.

Ons Huisie
Werner E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E
Saam met vriende

Cosy tranquility.

Loved our stay, amazing garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 8, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae968522ce370ce62f6286b84b3144a072dca64c262bb8f9c8422c814a10a6e77bd8799bf1d5e92db3384f66f6bbf831e241?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 8 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943520591833 19.830583868717