Ons Huisie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

1 troeteldier met goeie maniere word toegelaat mits dit vooraf gereël word. Gaste moet hul eie troeteldierbeddens saambring, want hulle word nie op die meubels toegelaat nie.
Wanneer gaste arriveer, moet hulle die spesiale instruksies wat voorsien word, noukeurig nagaan. Die hoofgas is vir die res van die gaste se gedrag verantwoordelik en moet seker maak almal hanteer die kothuis met sorg, respek en in ooreenstemming met die reëls soos in die instruksies uiteengesit.
Die maksimum aantal gaste is tot die gespesifiseerde aantal gaste beperk.
Enige verlies of skade aan die kothuis en inhoud daarvan, insluitend die omsetter, linne, toebehore, afwerkings, toerusting of ander items, sal uitsluitlik deur Be in McGregor geassesseer word en daar sal van die gas verwag word om vir sodanige skade te betaal. Gaste moet voor hulle uitklok vir Be in McGregor van enige verliese of skade in kennis stel.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae968522ce370ce62f6286b84b3144a072dca64c262bb8f9c8422c814a10a6e77bd8799bf1d5e92db3384f66f6bbf831e241?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 46 5 1 5 8 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943520591833 19.830583868717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang