Ons Huisie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons Huisie is 'n pragtige B&B/gastehuis in Beaufort-Wes, 'n dorpie wat spog met heerlike weer regdeur die jaar.

Dié gesinseenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n badkamer met 'n stort, en 'n sitarea met 'n TV.

Die dubbelkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar. Dit is 'n tuisgemaakte ontbyt wat jogurt insluit. Braaigeriewe is beskikbaar en braaipakke is te koop.

Gaste kan heerlik buite in die tuin sit, in die dam afkoel of 'n vleisie oor die kole gooi. Daar is ook 'n gemeenskaplike leefkamer.

Beaufort-Wes is die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo en is in die middel van die skaapboerdery-distrik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ons Huisie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R598 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za