Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Gastehuis
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe en braaigeriewe is beskikbaar. Braaipakkies kan gekoop word op versoek. Gaste kan in die tuin met buitemeubels ontspan of afkoel in die swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

'n Volledige ontbyt word bedien teen 'n ekstra koste per persoon.
Aandete en braaipakke is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.
R60 per hond en slegs klein rasse word toegelaat.
Die verblyf het 'n omsetter en sonkrag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid met 2 slaapkamers
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is beter geskik vir 'n gesin aangesien die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer het. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n aparte sitkamer met 'n TV met DStv, 'n yskas en mikrogolf. Gaste kan in die tuin met buitemeubels ontspan of afkoel in die swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

'n Volledige ontbyt word bedien teen 'n ekstra koste per persoon.
Aandete en braaipakke is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.
R60 per hond en slegs klein rasse word toegelaat.
Die verblyf het 'n omsetter en sonkrag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a321452b6100bb05471cb3a07513fbfa6aaddda138c1ae76b21a6e12fc528d3746ec35648fd9f5a278d7d03effdacf3eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 14 van der Merwe Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350194541061 22.599041908979
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem