LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ons Huisie | LekkeSlaap
+72

Ons Huisie

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 64 resensies vir Ons Huisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jean-mari B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie-mooi!

Dit is soos 'n plekkie wat net op Pinterest bestaan! Dit is so mooi en rustic, ons het lekker geswem in die Damcuzzi en ons hondjies het dit net so baie geniet!

Ons Huisie's terugvoer

Wow, watter pragtige bewoording. Dankie vir die resensie. Awesome.

Ons Huisie
Elmarie H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Enkelreisiger

'n Oase vir my wandelpad Kaap toe.

Baie dankie vir 'n wonderlike, warm, huislike ontvangs en 'n pragtige, skoon kamer en geriewe. Sal definitief weer daar kom bly. Dankie vir die pragtige gasvrou wat my met soveel gasvryheid ontvang het.

Ons Huisie's terugvoer

Wow Elmarie Baie dankie vir hierdie pragtige resensie.

Ons Huisie
Irene V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met goeie kwaliteit linne.

Die swemdam om in af te koel was 'n heerlike verrassing.

Ons Huisie's terugvoer

Irene, Baie dankie. Waardeer hierdie opmerking oor die linne en die pragtige resensie. Julle is meer as welkom by Ons Huisie.

Ons Huisie
Michéle J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michéle J

Huislik en heerlik

Dit was 'n ongelooflike tyd. Vriendelike verwelkoming en rustige omgewing.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie Michele vir die pragtige resensie. Julle is meer as welkom terug.
Ons Huisie

Ons Huisie
Petro P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P
Saam met vriende

Lieflik en rustige wegbreekplekkie.

Die dekor was pragtig, ongekulsteld en die jaccuzzi was 'n lekker lafenis op 'n warm somersdag.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie Petro vir jou pragtige resensie julle is meer as welkom terug

Ons Huisie
Johan V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verblyfervaring.

Die gasvryheid en gerief was iets om na uit te sien na vyf ure op die pad.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie Johan vir die vol punte en mooi resensie, julle is meer as welkom terug

Ons Huisie
Ziana W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziana W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike diens.

Sal weer daar bespreek.

Reinette S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette S
Saam met vriende

Gasvry, netjies en skoon.

Ons het net vir een aand oorgeslaap, maar die plekkie is so goed ingerig dat dit voldoende sal wees vir meer as een aand. Dit het 'n warm atmosfeer, is netjies en skoon. Ek sal beslis weer daar oorbly.

Ons Huisie's terugvoer

Reinette, baie dankie vir die pragtige resensie en vol punte. Ons waardeer dit opreg.
Ons Huisie span

Ons Huisie
Marius S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Vriendelik ontvang. Alles wat jy nodig het is beskikbaar as jy daar oorslaap vir een aand.

Ons Huisie's terugvoer

Thank you so much for the perfect score we really appreciate it. More than welcome back.

Ons Huisie
Gary R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed, quiet. Clean and well equipped. Most enjoyable.

The double room is very tight to enjoy a takeaway. Family room is a treat!

Ons Huisie's terugvoer

Thank you Gary, for choosing Ons Huisie as your home away from home.

Ons Huisie
Ian L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian L

Netjiese verblyf wat die sak pas.

Met aankoms is ons vriendelik ontvang, goeie raad gekry rondom eetplekke in die omgewing. As 'n oornagstop is dit 'n goeie opsie.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg.

Ons Huisie
Selma G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selma G
Gesin met tieners

Nodige rus.

Annelene was baie behulpsaam en vriendelik. Sy het aanbevelings vir restaurante sowel as die spyskaarte vir ons gestuur om solank te kyk wat ons vir aandete wou hê terwyl ons nog op pad soontoe was. By Ons Huisie kon ons ons kar binne die perseel parkeer en nie buite op straat nie. Die verblyf was baie skoon en netjies. Daar was tot ‘n lekker damcuzzi om in af te koel. Ons kon lekker rus en die res van ons reis aanpak die volgende dag.

Ons Huisie's terugvoer

Dankie Selma, vir jou pragtige resensie. Ek waardeer dit opreg.

Ons Huisie
Kalla R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalla R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, rustig.

Pragtig versier, gasvrou gee aandag aan fyn detail in kamer. Vriendelike ontvangs.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.

Ons Huisie
Anschen D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anschen D

Nie net 'n oorslaap nie

Ons gasvrou was baie tegemoetkomend omdat ons 'n groot hond gebring het en ons na 'n groter eenheid geskuif het. Ons het dit vreeslik waardeer, alles was goed ingerig en huislik. Sal dit beslis aanbeveel omdat die diens meer persoonlik was as wat ons gewoonlik ervaar wanneer ons net een aand oorslaap.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie Anschen vir jou pragtige resenssie ons waardeer dit opreg asook jou perfekte 5 ster telling. Julle is meer as welkom terug.

Ons Huisie
Ivan V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en sentraal geleë.

Netjies modern en veilig.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie Ivan, vir jou pragtige resensie asook jou perfekte telling.

Ons Huisie
Sylvia Ida D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia Ida D

Ons het lekker gerus.

Ons het lekker gerus dankie.

Ons Huisie's terugvoer

Thank you Sylvia we appreciate the perfect score. Thank you for choosing Ons Huisie as your Home away from home

Ons Huisie
James M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
James M
Enkelreisiger

Gemaklik, skoon en rustig. Die eienares van die gastehuis is ingenome, vriendelik en gasvry.

Lekker skoon, gemaklike plek om in te bly. Smaakvolle dekor, 'n lieflike bed en gasvryheid ─ spesifiek van die eienares en die ontvangsdametjie wat my ontvang het. Die ontbyt is smaakvol, maar skraps vir `n 235 pond man van die Vrystaat af. Dit sou goed wees as skadunette vir die kar opgerig kon word. Jou kar bak soos 'n oond in daai Karoo-son. Miskien bietjie literatuur oor Beaufort-Wes in die kamer sou ook goed wees. Verder lekker!

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie vir u resensie.
In die kas is daar literatuur van ons dorp.
Wat die ontbyt betref het ons gevra of u nog wil hê, maar u het nee gesê. Ons verskaf met graag nog en u is die enigste gas tot dusver wat sê dat ons porsie bietjie skraps is. Ontbyt kos R 100.00 wat insluit Muesli en jogurt asook vrugte, 'n muffin en sap, Engelse ontbyt met roosterbrood asook wors, en koffie of tee. Ek dink regtig dit is waarde vir geld.
U is meer as welkom om weer hier te kom bly.
Ons Huisie groete

Ons Huisie
Corrie K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, vriendelike atmosfeer. Dankie.

Sal enige tyd weer daar oornag. Dankie.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Dankie dat u ons huisie gekies het. Ons welkom u graag terug.

Ons Huisie
Johan F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier slaap ons weer.

By aankoms was dit baie warm (37 grade) en die dam/swembad was wonderlik om in af te koel. Die Karoo-lambraaipak was perfek om 'n mooi dag af te sluit.

Ons Huisie's terugvoer

So dankie Johan vir die pragtige resensie. Waardeer dit baie, ons verwelkom julle terug met ope arms.

Ons Huisie
Nicky P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky P
Gesin met tieners

Awesome.

Ons huisie se mense vriendelik, die plekkies is baie mooi ingerig, net een dingetjie as jy baie hou van tee of koffie vat maar 'n extra bietjie saam, maar verder was dit so so rustig.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Waardeer dit baie.

Ons Huisie
Jacques C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en veilige verblyf.

Die eienaars het ons baie welkom laat voel van die begin af en ek was baie beïndruk met die eenheid. Dit was baie netjies en goed ingerig en die parkering was ook veilig.

Ons Huisie's terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie waardeer dit baie jammer julle kon nie meer tyd spandeer nie.

Ons Huisie
Salome B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome B
Saam met vriende

Ons Huisie is 'n pratige oornagplekkie.

Gerieflike verblyf in 'n stil, veilige woonbuurt. Sal dit beslis aanbeveel.

Venessa D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venessa D
Gesin met tieners

Accommodation clean and service professional.

See stars.

Francisca V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige dekor, baie gasvry.

Tweede badkamer vir die gesinseenheid sou goed wees. Verder het ons heerlik gebly. Dekor is pragtig.

Francois V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Juweeltjie in die Karoo.

Was net 'n oornagstop op 'n road trip. Vriendelike gasheer en vrou and gemaklike akkommodasie.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie Francois vir jou resensie alle terugvoer word waardeer. Sien julle weer eersdaags.
Groete Annelene

Ons Huisie
Koos V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V

Baie stil.

Tydens ons oorslaap het 'n waterpyp van die Stadsraad gebreek. Die gashere het uit hul pad gegaan om ons die volgende oggend te akkom.odeer met boorgatwater.

Ons Huisie's terugvoer

Beste Koos,

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Ek wil u ook bedank dat u verstaan het oor die waterkwessie.

Groete,
Annelene

Ons Huisie
Riaan V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en rustige plekkie.

Gasvrou was baie vriendelik, heerlike aandete.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie Riaan en familie vir die resensie, dit was heerlik om julle as gaste te ontvang. Ons sien uit daarna om weer julle gasvrou te wees. Groete

Annelene

Ons Huisie
Suzette K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plekkie.

Pragtige plek. Baie netjies en skoon. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Sal enige tyd aanbeveel.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie Suzette, vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.

Ons Huisie
Dalena M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena M
Enkelreisiger

Baie netjies en mooi!

Ek het vreeslik lekker oorgenag by Ons Huisie. Baie netjies en mooi. Ek sal vir seker Ons Huisie aanbeveel.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie vir pragtige resensie ons waardeer dit opreg. Ons kan nie wag om julle weer te verwelkom nie.

Ons Huisie
Juliana H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana H

Puik!

Eienaars by Ons Huisie is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Die familie-eenheid waarin ons gebly het was baie netjies en voldoende vir ons vereistes. Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Ons Huisie's terugvoer

Beste Juliana,

Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Ons verwelkom julle terug met ope arms.

Ons Huisie
Cornelle H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Beslis jou geld werd. Baie netjiese blyplek met alles wat jy nodig het. Lekker plaas-atmosfeer. Baie lekker ontbyt. Vriendelike mense. Ek sal Ons Huisie vir enigiemand aanbeveel.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie Cornelle, vir jou pragtige resensie en dat julle alles geniet het. Ons waardeer julle terugvoering en dat alles na wense was asook die feit dat julle die plaas atmosfeer binne in die dorp geniet. Your home-away-from-home.

Groete

Annelene en personeel

Ons Huisie
Larraine M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Larraine M
Saam met vriende

Moenie daar bespreek nie. Glad nie soos op die foto's nie.

Het vooruitbetaal en glad nie daar geslaap nie, was so teleurgesteld. Die foto is die voorkant van die huis. Slaapplek is agter die huis, gaan by hek in en verby hoenderhok. Sal glad nie aanbeveel nie. Was baie ongelukkig na lang reis vanaf Gauteng en Mpumalanga.

Ons Huisie's terugvoer

Beste Larraine, baie dankie vir u terugvoering. Ek is jammer om te sien dat u nie van Ons Huisie hou nie. Graag gee ek terugvoer op die punte genoem. Foto's is presies soos dit is. Die 2 slaapkamer familie eenheid wat u bespreek het se ingang is agter met sy eie private ingang en eie tuintjie, nie deur die huis nie. Die ander kamers se ingange is langs die huis en nie deur die huis nie. In die begin van die gastehuis was al die kamers se ingange binne in die hoofhuis, maar ons het gou agtergekom gaste verkies om hulle eie ingang te hê, daarom het elke eenheid sy eie ingang.

Groete

Annelene

Ons Huisie
Wilma K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma K
Enkelreisiger

Baie tevrede.

Baie lekker geslaap en gently. Vriendelike diens.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie, Wilma, vir die resensie waardeer opreg. Ons welkom julle graag weer volgende keer.
Blessings

Ons Huisie
Annetjie D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, skoon en lugversorgde kamer het gesorg dat ek goed uitrus.

Baie vriendelike verwelkoming. Ons het rustig geslaap sonder enige lawaai en die kamer was netjies en koel. Hulle sien my verseker weer volgende jaar.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie Annetjie vir jou resensies ons waardeer dit opreg, wanneer gaste terug voering gee van hulle verblyf by Ons Huisie B&B Gastehuis.

Groete,
Die Rossouws.

Ons Huisie
Nonduku M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nonduku M
Gesin met klein kinders

We had the most memorable experience. Thank you Riaan and Anneline.

Excellent accommodation, we stayed overnight but the experience was great. The host was very friendly, even to the kids. I will recommend the place to all my friends and it will be my sleepover of choice in future.

Ons Huisie's terugvoer

Thank you for your lovely review.
Thank you for choosing Ons Huisie as our Home Away from Home.

Ons Huisie
Alida D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Alida D
Saam met vriende

Onaanvaarbaar.

Yskoue kamers, geen aircon, heater teen die muur maak nie eers warm, stortkop teen die muur, badkamer wasbak vrot. Dit was net onaangenaam en glad nie aanbeveelbaar, voel of jy binne ander mense se huis bly. Glad nie 'n gastehuis-opset. Jammer. maar sal my nooit weer sien nie. So sal ook niemand aanbeveel.

Ons Huisie's terugvoer

Beste Alida,

Baie dankie vir jul terugvoer. Ek is jammer om te sien dat jul verblyf by Ons Huisie nie na wense was nie. Graag gee ek terugvoer op die punte genoem:

Julle het oorspronklik die familiekamer bespreek vir 2 volwassenes. Met my oproep het dit toe geblyk dat julle akkommodasie vir 4 persone gesoek het. 'n Twee-slaapkamer familie eenheid is toe aangebied om 4 persone te akkommodeer teen 'n afslagprys. Die kamer het 'n lugversorger en 'n muurpaneel om hitte te verskaf. Daar is ook 'n elektriese kombers op die bed en 'n ekstra warm kombers in die kas. Beide die lugversorger en muurpaneel is sigbaar op die foto's wat op die advertensie verskyn. Ek sal na die stortkop kyk wat teen die muur is, sien geen fout van die badkamer wasbak nie.

Tydens jul verblyf het julle my geskakel om te verneem waar die tee en koffie geriewe is asook die melk. Ek het toe uitgewys dat die melk in die yskas is en die tee en koffie by die "Coffee Break" teken is. 'n Gastehuise kan gaste in of buite die huis bly en daardie eenheid het sy eie privaat ingang.

Vriendelike Groete
Annelene

Ons Huisie
Wilhelm C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm C
Gesin met klein kinders

Dit was presies waarna ons gesoek het.

Ons moes 1 aan oorslaap vanaf die Kaap na die Noord-Kaap. Ons Huisie was presies wat ons nodig gehad het! Dit was netjies, skoon, veilig en huislik! Ons het baie welkom gevoel en sal hulle verseker aanbeveel vir ons vriende!

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie waardeer dit opreg.
Blessings
Annelene Ons Huisie

Ons Huisie
Magda H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H

Aangenaam.

Alles was baie skoon en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang. Die kar was binne geparkeer en die hekke gesluit wat ons baie veilig laat voel het.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie Magda vir jou vol punte resensie ons waardeer dit opreg. Vriendelike Groete



Ons Huisie
Willie M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie M
Saam met vriende

Lekker oorslaapgeriewe!

Die badkamer is 'n bietjie nou vir groot persone, maar verder was dit aangenaam om daar te bly en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie Willie vir die resensie, jammer oor die klein badkamer, maar ons is in die proses om daarna te kyk, Vriendelike Groete

Ons Huisie
Wiehann D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehann D
Enkelreisiger

Goeie, rustige, oornag rusplek.

Vriendelike paartjie wat die gastehuis besit, hulle is baie gewillig om te help en is baie ingelig oor die gebied.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Ons Huisie
Anne A - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Misleidende advertensie en foto's.

Kragkabels lê oral, verlengingskabels oral..Geen spieël. Kragprop bokant deurhoogte, ek is kort kon nie bykom nie. Die stort se uitgang reg bo op toilet. Alles vol water. Plakpapier op toilet se vloer lig op.Geen toiletdeur net 'n gordyn. Toiletvenster maak oop na die wassery en almal kan alles hoor. Afronding swak. Kombuiswasbak in slaapkamer. Lugversorging werk nie, maar word geadverteer. Geen water in stort - aan en af of niks. Die stort so klein dis net groter as hout badmat. Die wasbak area so klein jy moet arms teen jou sye hou om tande te borsel, (en ek is petite gebou). Parkering pateties; 3 motors moet agtermekaar staan - intrek en uittrek .Help nie adverteer mooi bed en dis waar dit eindig nie.

Ons Huisie's terugvoer

Geagte Anne

Dankie vir u resensie, ek is jammer om te hoor dat u nie u verblyf op Ons Huisie geniet het nie.

Ons sou dit waardeer het as u die probleme onder ons aandag gebring het gedurende u verblyf by ons.

Ek sal egter u terugvoering in ag neem en verandering waar nodig aanbring.

Groete
Annelene

Ons Huisie
James W - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James W
Gesin met tieners

Hospitality at its best: excellent value for money and service.

We were looking for an overnight place to stay on our way to Cape Town. On Huisie met all our needs. Clean, well-priced and one can see the effort made to make this guest house an place to stay, and one I will stop again on my next trip. We enjoyed the quirky touches all over the garden and the rooms. Super friendly and efficiently managed. Thanks Annelene and Mary!

Wouter K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en rustige verblyf.

Vriendelike ontvangs. Huislike atmosfeer. Hulle doen moeite om gaste tuis te laat voel.

Ons Huisie's terugvoer

Dankie Wouter was lekker al die geselsies.

Ons Huisie
Pieter E - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Pieter E
Enkelreisiger

Baie dankie.

Daar was klein foutjies maar die gasvryheid het dit oorheers.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie vir die 2de besoek het reeds aandag gegee aan die klein foutjies.

Ons Huisie
Jan O - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm (no aircon), stuffy, old carpets, cold shower and small bathroom.

If you travel 800 km and need to get a good night's rest, the basics should be in place. The service was very friendly and the welcome drink was much appreciated. It would have been perfect if there was aircon and a decent hot shower in the morning. The old carpets contributed to a even worse hot stuffy night. Have lots of potential with a few small upgrades.

Ons Huisie's terugvoer

Jammer Jan vir die koue stort. Die Budget eenheid het net waaiers, maar die ander het lugreeling.
Groete

Ons Huisie
Jaco V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oornagplek op pad see toe!

Alles was netjies en skoon.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie Jaco, jammer ek kon nie self daar wees nie.

Ons Huisie
Marie S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Vriendelike gasvrye ontvangs.

Ons het baie welkom en tuis gevoel in hierdie 2 vriendelike Christene se huis. Bietjie verdwaal in die donker maar ons is summier kom haal en begelei na hulle huis toe.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie was heerlik om julle as gaste te ontvang. Baie beslissings en seën hoop die troue was wonderlik.

Ons Huisie
Meiring T - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Meiring T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kommunikasieprobleme.

Ek kan dit nie aanbeveel nie. Dis nie op standaard nie.

Ons Huisie's terugvoer

Baie jammer vir die tegniese fout wat al die kommunikasie probleme veroorsaak het.

Groete Annelene

Ons Huisie
Leona K - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona K
Gesin met klein kinders

Pragtige gastehuis met heerlike atmosfeer!

Ons Huise het 'n baie aangename gasheer en gasvrou.

Cherel J - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherel J

Puik!

Pragtige plek met die aangenaamste eienaars en seun! Ek het vergeet om te noem my ma is in 'n rolstoel, maar die Rossouws's het uit hulle pad gegaan om te help en alles so gemaklik moontlik vir my ma te maak. Dankie vir die lekker gesels, ons het soos vriende gevoel toe ons moes ry. Ek sal "Ons Huisie" vir enige een aanbebeel.

Linette L - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette L
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs. Warm atmosfeer. Als wat ons nodig het. Netjies. Gasvrye mense.

Dit was heerlike verblyf op die laaste stop van ons vakansie. Huislike en warm atmosfeer en wonderlike gasvryheid.

Debbie V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie V
Gesin met tieners

Heerlik!

Die ontvangs by Ons Huisie was hartlik en warm. Anneline en Riaan is vreeslik gasvry en ons het dadelik tuis gevoel!

Annette V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste koffie daar gedrink!

Baie gasvry en vriendelik. Warm en huislik!

Lorraine R - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine R

Dankie vir opregte gasvryheid.

Ons kamers was pragtig! Alles so keurig en gesellig. Dankie ook vir heerlike ontbyt. Dit was 'n uitstekende keuse om by Ons Huisie te oornag! Ons sou graag sommer langer wou bly, maar die langpad het geroep.

Hilda C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda C

Na n lang dag is dit die perfekte huis weg van die huis.

Wonderlike gasvryheid van 'n inspirerende paartjie. Dis nie aldag dat jy as vreemdelinge ontmoet en as vriende vertrek nie. Ook die mees gemaklike bed waarop ek al geslaap het! Sal nooit weer deur Beaufort-Wes ry sonder om oor te slaap nie.

Tracy S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy S
Enkelreisiger

Spacious and very comfortable accommodation with lovely hosts.

Anneline is a lovely friendly hostess who looks after your every need. The accommodation is really spacious and exceptionally comfortable - especially for a family on a long journey. Lovely breakfast as well. I really recommend the accommodation .

Ina G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ina G
Saam met vriende

Slaapgeriewe is netjies, skoon en diens is vriendelik.

Sien die sterre.

Ons Huisie's terugvoer

Baie dankie.

Ons Huisie
Roelof H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof H
Saam met vriende

Ongelooflik lekker geslaap.

Ons Huisie is baie netjies en gasheer besonder vriendelik en laat jou vinnig tuis voel. Lekker gebraai en geswem na 'n lang dag op die pad! Sal beslis weer oorslaap.

Clynton T - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clynton T
Gesin met klein kinders

Very welcoming and hospitable. Great food!

Kids loved the chickens and rooster. Enjoyed a great dinner outside after a refreshing swim.

Heidi M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met vriende

Rustige, atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly en baie welkom gevoel. Dis in 'n stil area so ons kon lekker ontspan. Heerlike dam om in te swem. Kamers is netjies en volledig toegerus. Annelene het ons op die hande gedra en ons het heerlik geëet. Kan dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

Raynita R - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynita R
Gesin met klein kinders

Hoogs aanbeveel!

'n Wonderlike plek om te bly. Gasvryheid en baie behulpsaam om hulp te verleen. Baie dankie vir die aangename tyd, tot selfs ontbyt in bed, na 'n lang werksdag die vorige dag.

Riaan B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B
Enkelreisiger

Rustig, geestilik ontspannend en uitstekend!

Dit was wonderlik, sal weer kom kuier, dankie julle was die beste!

Jacques V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwikkend!

Slegs een nag oorgebly, maar die verkwikking was soos 'n week vakansie by 'n rusoord. Baie dankie vir Riaan en Annelene en hulle gebede vir ons! Seën vir julle albei.

Karen J - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Ware gasvryheid

Ons is hartlik ontvang deur Annalene en is dadelik koffie aangebied wat 'n groot seën was nadat ons 'n baie uitdagende rit met die motorfietse gehad het. Die vertrek met sy twee slaapkamers en badkamer is baie knap maar ideaal vir een nag se oorbly. Die lekker kos was uit die boonste rakke en die geselskap onverbeterlik! Ons het voorwaar nuwe vriende gemaak!

Vanaf
R698
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R698
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R698
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyZDRkNjc1LWUwODktNGEwOS1iMjZiLWY2YjlmNDFmODdkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R698  per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 14 van der Merwe Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.350194541061 22.599041908979
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!