Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 82 resensies vir Ons Huisie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pierre L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Gesin met tieners

Veilig, rustig en die stilte was fenomenaal.

Ons het dit vreeslik geniet. Vandat ons gestap het en so vriendelik ontvang is, het ons tuis gevoel. Die eienaar is 'n baie vriendelike en hulpvaardige man. Het dadelik op oproepe gereageer en gehelp. Vir seker sal ons graag weer daar wil gaan bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea B

Fantastiese, veilige, skoon, netjiese plekkie. Heerlike stapstrand, veilig.

Beste blyplek aan die Weskus. Alles wat jy nodig het, pragtig netjies, heerlike stapstrand, veilig, uitstekende diens. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shane S
Saam met vriende

We enjoyed our stay and would consider returning.

Enjoyed the view and found the house clean with all the kitchen utensils one needs. Thankfully, all rooms have fans as it can get really hot. Also great that we can take our 2 dogs. Elandsbaai is a small village town, so bring all you need as the local cafe is expensive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis voldoen aan alles. "Inverter" 'n groot pluspunt.

Ja, ons het beslis lekker uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia F
Gesin met klein kinders

Dit was lekker.

Al probleem was hul adverteer die volle DStv-pakket, maar dis net Compact Plus wat vir my onaanvaarbaar is aangesien dit worldcup-tyd is en dis wat ons te wagte was ek dit onder die eienaar se aandag gebring, maar steeds was dit nie verander nie, hul ook bietjie werk aan hul kommunikasiepersoon, want daar was tye wat ons haar nie in hande kon kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige lafenis.

Ons Huisie is goed ingerig vir 'n heerlike vakansie, omhein en veilig. Die bonus is dat 'n mens glad nie eers bewus is van beurtkrag nie. Naby aan die see vir pragtige sonsondergange en lang stappe op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene H
Saam met vriende

Fantasties, rustig, verfrissend.

Baie dankie aan Pieter vir die waardevolle inligting wat vooraf aangestuur was, ons waardeer dit. Die huis was netjies en ruim. Die naweek was fantasties en verfrissend om die see, berge en kleurvolle blomme te aanskou. Bonuspunt: Geen kragonderbrekings a.g.v. inverter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely time with family.

Could use some maintenance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

By die see en gerieflike huis met alles in. Lekker leefarea met vermaakarea. Skoon en netjies en gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Sal hierdie plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liani S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huisie by die see.

Werklik 'n oulike plekkie met die see sommer op jou voorstoep. Ons en die honde het regtig baie lekker gebly. Die huis is skoon en netjies met alles wat jy vir 'n luilekker vakansie nodig mag hê. Die wisselrigter is 'n bonus wat ons heeltemal van beurtkrag laat vergeet het. Baie dankie aan Pieter en Sonja.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Beste Liani
Dankie vir jou resensie. Dit maak my bly as ek hoor mense geniet Ons Huisie en die see.
Terloops, jou pragtige wiselrigter vir inverter vind ek baie interessant. My geleerde taalkundige vriend het my dit 'n kragomsetter laat noem.

Ons Huisie
Petro B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies plek met 'n pragtige uitsig.

Dit is beslis die geld werd met 'n uitsig om net van te droom. Die plek is baie netjies en goed toegerus tot met 'n inverter so die loadshedding het ons glad nie gepla. Net 'n fees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ontspanne tyd gewees.

Sal aanbeveel. Heerlik om die see en sonsondergang te sit en dop hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon en gerieflik!

Daar was alles wat ons verwag het en meer. Selfs die weer het saam gespeel. Vriendelike ontvangs deur Sonja. Ook dankie aan Pieter vir sy behulpsaamheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudi L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi L

Baie lekker en ruim veral as jy 'n gesin is.

Baie lekker ruim huis met badkamers en 'n pool tafel asook 'n ruim erf. Het ook ligte, TV en WiFi al is die krag af. Mooiste sonsondergang beleef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P
Gesin met klein kinders

Een van die beste plekke waar ons ooit gebly het. Gaan definitief terug!

Die huis is pragtig, ruim, goed toegerus en perfek geleë. Die eienaar en personeel is vriendelik en behulpsaam, en die huis was so skoon soos 'n nuwe munt. Jy is 'n paar treë van die wye strand af, en die glas-omhulde braaikamer gee jou 'n wonderlike uitsig. Elandsbaai was 'n groot verrassing - die natuurskoon is asemrowend, en daar is vele interessante dinge om te beleef. Hier kan jy net asemhaal en herlaai. Ons is verlief!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozelle T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle T
Saam met vriende

Veilig, gesellig en die huisie was alles waarvoor ons kon vra en meer.

Naby die see en ons het veilig gevoel, alles was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervin E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin E
Gesin met tieners

Uitstekende ligging, rustig, mooi see- en berguitsigte.

Beslis ideaal vir 'n wegbreek. Netjies, veilig en verskriklik goed toegerus met alles wat jy nodig het. Het onmiddellik tuis gevoel. Sonja het ons vriendelik verwelkom en Pieter het ons gekontak net om seker te maak dat ons veilig en tevrede was. Sal Ons Huisie enige tyd aanbeveel en gaan definitief weer kom kuier. Dankie Pieter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune M

Heerlike familie-kuierhuis.

Ons het heerlik saam as familie gekuier in hierdie huisie. Die huisie beskik oor alles en meer as wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Heerlike week van rus.

Ons het deur die week in Ons Huisie gebly. Dit was heerlik stil in Elandsbaai, presies soos ons dit wou hê. Ons kon lees, braai en lieflike sonsondergange vanuit die braaistoep geniet. Ons Huisie is uitstekend toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie S

Rustige see-wegbreek.

Mooi skoon huisie naby die see. Oulike dorpie. Ons was baie vriendelik ontmoet deur Sonja en Pieter het ons al die informasie gegee wat ons sou nodig hê voordat ons nog kon vra. Hulle het goed na ons omgesien. Die huis is perfek vir 'n familie en hulle hondjies. Tot die bure is vriendelik en die area voel veilig. Die vis en tjips was baie lekker by Wit Mossel Pot en die ys is glad nie duur by Blue Bottle Liquors nie. Ons het tot die Sishen-Saldanha trein 'n paar keer sien verbygaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David Jeannot A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David Jeannot A
Saam met vriende

Good location.

Great, homely location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te mooi vir woorde.

Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Definitly will go back there. Next time for a longer period. Ons Huisie is a clean, modern place with everything you need for an enjoyable break-away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Rustig. Heerlik.

Ligging is perfek. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viljoen V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen V
Saam met vriende

'n Huis waar elke kamer jou nooi om te rus en te kuier.

Maak nie saak hoe lank mens bly nie, dit voel te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Sal beslis weer Ons Huisie gebruik, lieflike huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Gaste soos julle is altyd weer welkom! Pieter

Ons Huisie
Henrietta N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta N
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Netjies, vriendelike ontvangs en sal beslis aanbeveel aan vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie! Bly dit is hoe julle dit ervaar het.

Ons Huisie
Malcomb D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcomb D
Saam met vriende

Just an absolute relaxing pleasure.

A more comfortable home with a better view you will not find. Beautiful sea views in a friendly little town and the most gracious, friendly host imaginable. Ons Huisie will see us again without a doubt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Malcolmb, baie dankie vir jou vriendelike woorde. Especially after you had no water for almost a day (because of a broken municipal pipeline), and the a drain overflowing on your last day. Regards, Pieter

Ons Huisie
Henna K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, sal weer soontoe gaan.

Heerlik om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B
Saam met vriende

Vars lug-naweek.

Beste plek om af te skakel met al die nodige geriewe! Ons kom beslis gou weer! Wonderlike see-stappe op die voorstoep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie, Annelize, bly julle het dit net so baie geniet soos ons wat altyd self beleef.

Ons Huisie
Thomas M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M
Saam met vriende

Hands down the nicest accomodation I've ever stayed in for its price. Excellent value for money, host was extremely helpful. Highly recommended.

The best accommodation in Elands Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Ons het dit baie geniet en die kinders het hulle gate uit geniet met die pool tafel maar net die sound bar van die TV het nou en dan net afgeslaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Gesin met klein kinders

Dit voel asof Ons Huise, my huisie is wanneer ons daar is. Snoesig, veilig, gemaklik en die kleinspan het hul gate uit geniet.

Ek raai Ons Huisie aan vir enige iemand wat die vrede van die Weskus wil ervaar. Jy hoef regtig net jou klere en bietjie kos te bring, die huis is propvol van die res. Daar word mooi na die huis omgesien en dit staan uit tussen die ander huise in Elandsbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Johan, baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons sê net “Amen” daarop. Pieter

Ons Huisie
Cindie A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie A
Saam met vriende

Wonderlike naweek

Ons is mal oor Elandsbaai. Dit is beeldskoon, stil en vriendelik. Die huis is perfek vir ’n paar dae weg gaan saam met vriende. Daar is ’n lekker braai, toegeruste kombuis met ’n skottelgoedwasser en ’n pooltafel vir pret na aandete. Ek sal enige tyd die huis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons Huisie is a wonderful holiday home and I would recommend it to anyone.

The house was very homely, a home away from home. Perfectly located near the beach, literally a few minutes walk from the beach, we loved it there! Comes equipped with everything and more you could ask for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dit maak ons harte altyd bly om te hoor gaste geniet Ons Huisie op die wonderlike Elandsbaai!.

Ons Huisie
Leon V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly huis is gerieflik , skoon veilig en goed toegerus baie naby strand 50 meter ver.

Die eienaar het baie baie moeite gedoen om seker te maak die huis is gerieflik. Die binnebraai-gedeelte is 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Leon, Bly julle het dit geniet!

Ons Huisie
Wynne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynne D
Saam met vriende

Absolutely amazing; great location with everything you need in the house.

Fabulous stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda B
Gesin met tieners

Ewige rustigheid.

Perfekte wegbreek vir 'n welverdiende blaaskans saam met jou gesin. Vriendelike gesigte oral waar jy gaan. Verken die klein dorpie met al sy juwele. Veral aangenaam as jy daarvan hou om 'n lyntjie nat te maak en 'n hele dag langs die strand deur te bring. Die lewe is net so bietjie rustiger op Elandsbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie, Malinda. Jy slaan voorwaar die spyker op die kop!
Pieter

Ons Huisie
Annelize B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B
Saam met vriende

Wonderlike Weskuswegbreek!

Die huis is baie goed toegerus, die perfekte plek om weg te kom van die stad se lawaai. Die stap langs die see is wonderlik. Ons sal beslis weer hier kom kuier. Dankie dat julle die spesiale plek met ander deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Annelize, dankie vir jou vriendelike woorde. Ons stem saam dat Elandsbaai balsem vir 'n stadsiel is. Pieter

Ons Huisie
Dirk Z - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Z
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier! Sal beslis weer hiervan gebruik maak.

Ten spyte van die feit dat ons nie naby die see mag kom nie a.g.v. inperkings was ons week daar heerlik! Die huis was skoon en netjies en alles wat mens nodig het was daar. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie, Dirk. Ja, ongelukkig was die feit om nie die strand wettig te kon besoek nie, nou nie binne ons intelligente begrip en vermoë nie. Boonop het julle dit ook net-net misgeloop. Kom gerus weer. Pieter

Ons Huisie
Corrie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Oulike plekkie om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie, Corrie. Ek dink jy vat met min woorde alles saam! Pieter

Ons Huisie
Michelle T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Gesin met klein kinders

Home, away from home!

Ons het so lekker gekuier! Sal weer gaan en weer by “Ons Huisie” gaan bly! Sonja jy is ‘n sterretjie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Gesin met tieners

Heerlik, net te kort gebly.

Baie goeie reëlings t.o.v. sleutels en betaling. Vriendelike diens. So heerlik naby die see. Heerlik en gerieflik, ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie, Heleen. Jammer Saterdagaand was toe nie ook beskikbaar nie. Ontvang julle graag weer!
Pieter

Ons Huisie
Ellen F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and comfortable property but location proved too remote for us!

We had no problems with the property which is comfortable and well-equipped, but Elands Bay has few facilities and proved too remote for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dear Ellen,
Thank you for your kind words about Ons Huisie.
Elands Bay indeed lacks the facilities of a big town or a city - but to most quests that is the charm of the place. Like someone once answered when asked about what he had liked about Elands Bay:"Everything that is not there!"

Ons Huisie
Domenico T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domenico T
Gesin met klein kinders

'n Stukkie paradys vir die hele gesin.

Ons tweede besoek aan Elandsbaai asook tweede keer by Ons Huisie gebly. Soos altyd was dit die perfekte vakansie gewees waar 'n mens wens jy kon net longer by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik D
Saam met vriende

Basiese gebruik vir oornagplek.

Ons was aangenaam verras met die huisie se ligging en het die netheid, asook die vriendelikheid van Sonja, wat ons ontvang het, waardeer. Sy was ook stiptelik met ons reëling vir vertrek. Die veiligheidstralie by die agteringang was 'n raaisel. Die huisie is baie gerieflik ingerig en die twee aparte slaapvertrekke met eie badkamers was baie gerieflik vir ons en ons vriende. Die motorhuis se deur wat oopgehou moet word om in te kan ry kan problematies wees as daar nie iemand beskikbaar is om te help nie. Ons was baie tevrede met die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Bly julle was gelukkig! Ek dink julle het net die spesiale pen wat die motorhuis se deur moet oophou, nie raakgesien nie. Jammer!
Pieter

Ons Huisie
Johna G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johna G
Saam met vriende

Ongelooflik lekker!

Ons Huisie is regtig waarde vir geld. Die eienaar was ook gereeld met ons in aanraking om te hoor of alles in orde is. Sonja, wat ons ontvang het en die sleutels aan ons oorhandig het, is 'n juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Baie dankie Johna, dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste dit geniet het!

Groete
Pieter

Ons Huisie
Lienie H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienie H
Saam met vriende

Wonderlik by die see.

Gaan vir seker weer terug. Stil en by see. Was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reze B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reze B
Gesin met tieners

Rustig met die mooiste uitsig oor die see.

Ons het heerlik gebly in Ons Huisie. Alles was skoon en alles was daar wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer kom. Sonja, die skoonmaker is baie vriendelik. Ons sê ook baie dankie aan die eienaar, Pieter wat ons so tegemoetgekom het met ekstra reëlings ens. Definitief aanbeveelbaar vir enige iemand wat 'n lekker wegbreek wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Saam met vriende

Fantasties en gemaklik.

Fantastiese ervaring. Perfekte ligging by die see. Mens moet dit beleef om te waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Marius,
Bly om te hoor julle het dit so geniet, veral op 'n naweek wat so spesiaal in jou en jou verloorfde se lewe was!
Pieter

Ons Huisie
Jazel Larissa P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jazel Larissa P
Saam met vriende

Dit was heerlik!

Ons Huisie is lieflik en volledig toegerus. Dis gesellig en het 'n prag uitsig. Ons beveel dit aan as jy van rustigheid hou. Lieflike strand en daarby troeteldier-vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend.

As jy wil ontspan, is dit die plek om na toe te gaan. Dis reg by die see en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

In die kol, baie dankie!

Ons Huisie
Douglas S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas S
Gesin met klein kinders

Great stay.

Very nice beach house, very well equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik gebly.

Lekker strandhuis, goed toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Glad you enjoyed it, Douglas.

Ons Huisie
Welma M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma M
Saam met vriende

Absoluut wonderlik - rustigheid wonderlik.

Woning is baie goed geleë, skoon en baie goed toegerus. Sonja, die huishulp, was baie behulpsaam en aangenaam. Eienaars, Mr Pieter, het gereeld kontak gemaak! Enigste aanbeveling wat ek kan maak is om moontlik die twee koninggrootte-beddens se matrasse te vervang. Redelik sag en hobbelrig. Andersins uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Beste Welma,
Ons is bly julle het alles geniet. Dankie vir die wenk oor die matrasse. Ek dink dit geld net die sogenaamde geel kamer. Die blou kamer se matras is slegs twee jaar oud, en word spesiaal deur die Instituut vir Blindes op Worcester vervaardig, met 'n 10 jaar waarborg. Die geel kamer se matras word baie minder gebruik, maar is inderdaad ouer. Ons sal na jou wenk omsien.
Baie dankie,
Pieter

Ons Huisie
Jaco En Maritha D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco En Maritha D

Gerieflike, sentraal geleë huis met alle geriewe nodig!

Heerlike 4 dae in die pragtige ongerepte omgewing in Ons Huisie. Die huis het aan al ons verwagtinge voldoen. Sal graag terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Jaco, Jy slaan die spyker op die kop wat Elandsbaai aanbetref. Bly dit was vir julle ook so lekker.

Ons Huisie
Angela T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela T
Gesin met klein kinders

Rustig en tevrede.

Baie lekker en bekostigbare verblyf. 'n Hele paar ekstras in Ons Huisie wat baie oulik is soos, bv. bordspeletjies, 'n klein bakkie met noodhulpgoedjies, kerse, lekker leesstof wat ek en my oudste kind geniet het en nog. Gaan kyk self, dis die moeite werd. Ons sal beslis weer gaan. Dankie vir Sonja se wonderlike ontvangs en Pieter se vriendelikheid en verwelkomingsboodskap met ons aankoms by Ons Huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Hello Angela.
Bly julle het die klein mooi goedjies ook raakgesien en geniet.
Pieter

Ons Huisie
Willemse R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemse R
Gesin met klein kinders

Ons huisie is 'n baie aangename huis om met gesin of vriende te gaan ontspan en is baie stil en rustig> Die mooi uitsig oor die see, sal graag weer gaan, maar vir seker sal ek wil bietjie langer gaan bly.

Het baie lekker ontspan en gekuier saam gesin en vriende,en saam kinders teen strand gestap een skulpies gaan optel en na die asemroowende branders te gaan staar. Ek sien verskriklik uit om weer te gaan vakansie hou op die vissersdorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie, Romano. Jy som die Elandsbaai-ervaring baie goed op.
Pieter

Ons Huisie
Fiona S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker gebly!

Ons Huisie het al my verwagtinge oortref! Skoon, met alles en nog wat om mens se kuier lekker te maak. Die toe stoep area was heerlik in die middae, veral as die wind begin waai het. Ons vierbeen kinders het hul gate uit geniet op die strand wat letterlik ‘n klipgooi van die huis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie, Fiona. Ja, die vierpotiges geniet dit inderdaad altyd baie.

Ons Huisie
Hawkie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hawkie D
Saam met vriende

Geluksalig.

Dit was vir ons die perfekte wegbreek-bestemming. Baie rustige omgewing en lekker naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie, Hakins. Dit is soos ons ook daaroor voel: geluksalig!

Ons Huisie
Mariaan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan D
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, goed geleë, goed toegerust.

Ons het ons verblijf in Ons Huisie treden geniet. Dit is na baby die strand. Die huis is baie gerieflijk, en die kinders het die snoekertafel baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie, Mariaan! Ek is bly die kinders kon hulle so geniet.

Ons Huisie
Manuela L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuela L
Saam met vriende

Heerlik en relaxing.

Dit was ‘n lieflike vakansie en ons het alles gehad wat ons genodig het. Kombuis is goed toegerus en maklik om skoon te hou. Die uitsig is wonderbaar en die ligging ideaal, naby aan die winkels, maar in ‘n stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit so geniet, veral die branderplankryery en lekker kos maak. Pieter

Ons Huisie
Marnus L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus L
Saam met vriende

Rustigheid vanself en baie baie netjies ingerig. Absolute juweel.

Dit is ons 2de keer by Ons Huisie. Ek is steeds uit die veld geslaan oor hoe 'n absolute juweel Elandsbaai is en oor die uitstekende diens en waarde vir geld wat dit bied. Pragtig ingerig en baie vriendelike diens. Gaan verseker weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Beste Marnus
Ons is bly julle het dit weereens so geniet.

Ons Huisie
Candice M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M
Gesin met klein kinders

Great spot close to beach with all the comforts of home.

Pieter, the owner, was very helpful and checked-in with us when we arrived to see if all was in order and it was. The home is comfortable with plenty of private spaces to retreat to. It is over the road from a beautiful swimming/surfing beach. The house is great for dogs too, we took our 4!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dear Candice,
It gives us joy when we hear people enjoyed it.
Pieter

Ons Huisie
Elize M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties en so netjies, skoon, alles was perfek.

Ons Huisie, is die beste plekkie vir goeie rus en lekker kuier saam met jou gesin. Die huis is so lekker prakties uitgelê en alles in die huis is in 'n uitmuntende toestand. Lekker skoon en vars as jy daar uitstap en dit voel of die see op jou voorstoep is. Goeie rus vir jou hart siel en gees. Baie dankie Ons Huisie, julle sien ons beslis gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Elize, wat kan ek anders sê as dat ek volledig saamstem. Ek onthou hoe jy vooraf vir my laat verstaan het dat jy nogal vol nonsens is oor sindelikheid - ek is bly ons het jou nie teleurgestel nie. Pieter

Ons Huisie
Johannes D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gewees! Wens ons kon langer bly.

Ek sal Ons Huisie met graagte aanbeveel. Die week wat ons daar gebly met ons drie Scotty hondekinders was heerlik gewees. Goed toegerus, veilig en vriendelike ontvangs. Ons het geboer op die stoep en meeste van die tyd na die see gesit en kyk. Die glasdeure op die stoep wat oopgemaak kan word gee 'n nog meer wonderlike atmosfeer. Elandsbaai is 'n juweel. Die rustigheid daal neer op 'n mens. Elke dag op die strand gaan stap met die honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie, Johannes. Jy som dit inderdaad reg op.
Pieter

Ons Huisie
Diana V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V
Gesin met klein kinders

Dit voel soos ñ huis van jou huis af weg!

Skoon en gerieflike huis met alles wat jy kan benodig. Pragtige stoep en kamer met see-uitsig. Stil area 'n mens voel dadelik tuis. Dankie aan Pieter vir al die inligting en Sonja vir die warm ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Diana, ek is bly julle het alles goed gevind.

Ons Huisie
Anri B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri B
Gesin met klein kinders

Baie lekker, alles wat jy nodig het!

Die huisie is goed toegerus met alles wat nodig is. Alles was skoon en netjies. Geen klagtes nie, dankie vir 'n lekker kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet, Anri.

Ons Huisie
Jazel Larissa P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jazel Larissa P
Saam met vriende

Absoluut heerlik, net te kort!

Wat 'n voorreg om in so skoon, volledig toegeruste huis tuis te gaan! Gerieflik, mooi en absoluut veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Bly dit was vir julle lekker, Elize! Ja, ons probeer hard om ‘n hoë standaard te handhaaf. Pieter

Ons Huisie
Jonash I - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonash I
Gesin met klein kinders

Had a real good time away with family. Peace and quite I really had which was awesome.

Awesome place away from the hustle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

I am glad you enjoyed it, and could revive before tackling the hustle again. Pieter

Ons Huisie
Celeste R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste R
Saam met vriende

Heerlike, rustige plekkie vir 'n lang wegbreek.

Ek en my man het 'n heerlike wegbreek gehad by Ons Huisie. Alhoewel daar nie veel te doen is op die dorp nie is dit perfek vir besige stads mense om bietjie weg te kom van al die geraas van die stad. Ons het ons 3 honde saamgeneem en Ons Huisie is perfek ingerig vir mense wat saam met hul diere wil vakansie hou. Ons Huisie is ook goed ingerig vir groter groepe mense of paartjies met kinders. Ons sal definitief weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Bly dit was lekker! Dit is juis die “nie veel om te doen nie” wat vir gejaagde mense die sjarme is.

Groete,
Pieter

Ons Huisie
Carina B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Gesin met tieners

Lekker!

Ons Huisie het uitstekende ligging en is skoon en ruim. Gerieflik en toegerus met alle toebehore. 'n Bonus dat dit troeteldiervriendelik is en omhein is vir gemoedsrus dat hulle nie kan uitkom nie. Werklik ideale vakansieverblyf. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Dit was eintlik hartseer om ná 12 dae te moes gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Beste Carina,
Ons is baie bly julle as familie met julle hondekinders het dit alles baie geniet.

Ons Huisie
Jan V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met tieners

Rustige ontspanne vakansie.

Ons Huisie is 'n gemaklike, skoon, goed toegeruste vakansiehuis. Dit is baie goed geleë en mens kan heerlik ontspan terwyl jy die mooiste sonsondergange geniet. Daar was genoeg vir die kinders om hul mee besig te hou. Pool, bordspeletjies, videomasjien en DStv, selfs 'n fiets om op te ry. Die strand is feitlik op jou drumpel. Die huisie is goed beplan met alles wat nodig is om jou vakansie gerieflik te maak en die uitleg leen hom tot lekker kuier en maklik skoonmaak. Almal het heerlik gebly en die kinders het nie eers omgegee dat dit buite seisoen was nie. Ons sien uit na 'n volgende vakansie daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Beste Jan
Ons is bly julle het alles ontdek wat Ons Huisie bied en dit tot julle genot gebruik. Dit is immers hoekom dit daar is.
Kom gerus weer,
Pieter

Ons Huisie
Erika B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Die plekkie is baie goed toegerus en silwerskoon. Die ideale plek om net te gaan ontspan. Met die berg aan die linkerkant en die see aan die regter het jy "the best of both worlds", die uitsig is ook pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dankie Erika! Ek is net jammer jul kind se skoolpligte het toe gemaak dat jul verblyf kortgeknip moes word. Maar natuurlik gaan julle volgende keer sommer baie langer kom?

Ons Huisie
Joan H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan H
Gesin met klein kinders

Die beste verblyf waarin ons ooit gebly het.

Baie goed toegeruste huis, skoon, netjies, veilig en 'n blok van die strand af. Ons sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Beste Joan,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Jy sê presies dit waarna ons steeds mik - goed toegerus, skoon en netjies. En die veiligheid is gelukkig steeds 'n kenmerk van 'n klein plekkie soos Elandsbaai!

Ons Huisie
Anika V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anika V
Saam met vriende

Heerlike verblyf in Elandsbaai.

Ons Huisie is Baie goed toegerus en daar is alles wat mens nodig het vir 'n lekker see-wegbreek. Dit is baie netjies en Pieter was baie behulpsaam met al die reëlings! Die uitsig en ligging is wonderlik! Ons het 'n heerlike Elandsbaai naweek gehad en sal vir seker weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Sien julle graag weer daar! Pieter

Ons Huisie
Rika M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M
Saam met vriende

Heerlike verblyf en aangename eienaars, gaan die ekstra myl.

Die huis was baie netjies en daar was sowaar alles wat jy kon nodig kry! Die matrasse op die beddens was puik. Gasvryheid is uit die boonste rakke. Alles wat jy van 'n selfsorg-eenheid verlang en nog meer sal jy daar kry. Pragtige strand en sonsondergange. Sal sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dit is lekker om te hoor dat gaste dit geniet. Pieter

Ons Huisie
Charnez J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnez J
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Ek kan net sê dat dit uitstekende akkommodasie was. Jy vat net klere, kos en tandeborsel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dit is vir ons lekker as ons gaste dit soos onsself geniet.

Ons Huisie
Allen G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen G
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, netjies, goed ingerig en georganiseerde huis met goeie ondersteuning deur die eienaar en huishulp.

Die hele besprekingsproses en kontak deur eienaar tot en met okkupasie het glad verloop. Eienaar het addisionele inligting verskaf en vinnig terugvoering gegee tot navrae. Die huis self is 100% ingerig met alles wat nodig is; binnebraai, DStv, pooltafel en bordspeletjies. Dit is naby genoeg aan die see en kafee om te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Hello Allen, ons is baie bly julle het dit geniet, Pieter.

Ons Huisie
Charlene D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Saam met vriende

Idilliese wegbreek.

Ons Huisie is 'n juweel net 'n klipgooi weg van die bekoorlikste strand. Die huis het alles wat mens nodig het (die dubbelkamers, elk met hul eie badkamer, is in teenoorgestelde hoeke van die huis, en bied dus privaatheid vir diegene wat dalk later as ander wil slaap ens.) en die ligging is veel beter as wat die foto's weergee. Die feit dat jy jou wolbabas kan saamvat sorg ook vir 'n kommervrye wegbreek. Die eienaars kommunikeer vinnig en duidelik sodat die hele huurproses glad nie frustrerend raak nie. Ek kan hierdie blyplek net met die grootste lof aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Charlene, ons is bly dit is hoe julle gevoel het. Die kommentaar weerspieël ons eie belewenis van Elandsbaai, daarom deel ons Ons Huisie so graag. Pieter.

Ons Huisie
Jacques R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek om die siel te herlaai.

Ons Huisie is 'n wonderlike vakansiehuis in 'n wonderlike ligging om die batterye weer te herlaai. Die huis bied alles wat 'n mens moonlik kan benodig en die ligging is onverbeterlik reg op die strand. Wat hierdie huis regtig 'n AAA gradering werd maak is dat die honde kinners kan saam vakansie hou in 'n omgewing waaar hulle veilig en welkom is. Die strande in Elandsbaai kan nie geklop word nie en die sonsondergange is onbeskryflik. Sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Dit is altyd wonderlik as ons gaste voel oor die plek soos ons self. Dankie. Pieter Fourie

Ons Huisie
Andy C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, relaxed and safe.

We had a wonderfully relaxed time. A great place to chill, braai, go for long walks and feel completely safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Huisie se terugvoer

Thanks, Andy. Glad you enjoyed it the same way we normally do! Pieter

Ons Huisie
Cobus V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en baie gerieflik.

Baie netjiese verblyf wat alles het wat jy benodig. Kwaliteit-beddegoed en ekstras wat nie geadverteer word nie. Sal weer my keuse wees wanneer ons Elandsbaai toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYTRjZWFhLTkxZTAtNGM3MC1hNzc4LTBjMDk3MGIxNTZkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5) 82 5 1 5 Boom Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.311048304455 18.341867169312