Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melody Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Sunbird Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Carla L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L
Gesin met klein kinders

Delicious!

Lovely house! We had an amazing time! The house is beautiful and the perfect size for a family of 5 on holiday. And the view is exceptional! We enjoyed the bird life and all the butterflies. Your hosting skills are very good, and the cleaner is a joy! We are looking forward to visiting again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunbird Cottage se terugvoer

Thank you for your feedback. It is always appreciated.
It was a pleasure to have you stay at Sunbird Cottage.
We look forward to hosting you in the near future.

Sunbird Cottage
Catherine H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine H
Gesin met klein kinders

Relaxing stay in a beautiful reserve.

House was very clean. Excellent communication from owners. Beautiful views. Close to Yzerfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruenda L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruenda L
Gesin met klein kinders

Tranquil and relaxing.

Very comfortable and felt like it was 'Ons Hysie' for a week! Owners are thoughtful and generous, we really appreciated the extra small things like receiving the loadshedding schedule in advance. The stacking door that opens all the way was our favourite feature, it's lovely to feel like you invite the ocean into the kitchen as you cook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V

'n Wegbreek om te onthou.

Die ondervinding vanaf aanvanklike bespreking, bevestiging, deurlopende kommunikasie vanaf 'host' was ongelooflik goed. Die foto's is presies wat jy kry en soveel meer. As ek nou na die foto's kyk besef ek die 'real deal' is nog beter as wat jy op die foto sien. Alles wat jy benodig in die huis is daar om jou verblyf gemaklik te maak. Die loadshedding het nie gepla nie want daar is ligte in die kamers en sitkamer/kombuis. Die uitsig is ongelooflik en die huis is wonderlik ingerig. Ek beveel dit vir enigeen aan wat wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunbird Cottage se terugvoer

Hi Cornelia

Baie dankie vir die mooi gevleuelde woorde en ons is so dankbaar julle het dit geniet in Ons Hysie.
Mag ons julle weer vorentoe sien.

Geseende tyd verder.
Groete
Willie en Riana

Sunbird Cottage
Estie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie P
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier in n gemaklike, goed toegeruste huis, wat 'n lieflike uitsig het.

Die huis het alle geriewe wat 'n mens benodig. Dit is netjies en skoon. Die sleutel-oorgee-meganisme is gemaklik en die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Die uitsig kry 'n mens by min ander plekke en daarmee saam 'n stukkie natuur met voëltjies, 'n steenbokkie en ander besoekers sommer naby die voordeur. Dit is 'n weer-besoek-plek hierdie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunbird Cottage se terugvoer

Hi Estie

Baie dankie vir jou eerlike en opregte uitstekende resensie van Ons Hysie, ons waardeer dit opreg en welkom julle weer met ope arms en harte n volgende keer!

Alle seen en Voorspoed vir julle!

Liefdegroete
Ons Hysie Span

Sunbird Cottage
Jaco F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco F
Saam met vriende

Heerlik gekuier. Nie groot huis nie maar heerlik dat dit voel jy kuier tuseen fynbos en met see in die agtergrond.

Dink 'n ingeboude braai sal fantasties wees aangesien brand gevaar 'n probleem is as wind waai met buite weber braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunbird Cottage se terugvoer

Jaco

Baie dankie vir die review, waardeer dit.
Ons is bly julle het Ons Hysie en Grotto so geniet.
Verseker is daardie binne- braai oppad!

Alle voorspoed vir julle.
OH

Sunbird Cottage
Francois T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Wat 'n heerlike vakansiehuis met 'n pragtige uitsig oor fynbos en die see. Wat is beter as om met 'n lekker glas wyn op die gras te sit en die son te sien ondergaan oor die pragtige see en fynbos. Kinders kon heerlik op grasperk speel en in die strate fietsry. Willie is 'n uitstekende gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons te help. Baie dankie. Ons sal graag weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunbird Cottage se terugvoer

Francois en gesin.

Ons is bly julle het die tyd geniet in Grotto.
Baie dankie vir julle review, ons waardeer dit.

Sien julle weer eendag.

Groete
Adele, Riana en Willie.

Sunbird Cottage
Elisna C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elisna C
Gesin met klein kinders

Heerlik! Onverbeterlik.

As 'n familie kon ons saam tyd spandeer wat ons rêrig baie nodig gehad het! Die huis is 'n regte "kuierhuis" aangesien die kombuis en leefarea oopplan is en uitloop op die grasperk. Almal is heeltyd bymekaar. 'n Ingeboude braai sou dalk lekker wees (daar is 'n Weber), maar omdat die wind aan die Weskus maar onvoorspelbaar is, was dit gerieflik om die braai te kon skuif.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunbird Cottage se terugvoer

Hi Elisna

Ons is so dankbaar julle het dit geniet.
Ons spaar nog vir die stoep wat aangebou moet word, wat in lekker beskutte ingeboude braaier gaan he.

Een van die dae.

Alles wat mooi is vir julle vorentoe.

Willie, Riana en Adele.

Sunbird Cottage
Zaahir C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zaahir C
Besigheidsreis

The place does exactly what the name says, you feel like it's your home.

I can't wait to go back. I love that they have a Tupperware cupboard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunbird Cottage se terugvoer

Thanks for your review!
We are happy you enjoyed Ons Hysie!
Please come again soon!

Sunbird Cottage
Charne C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne C
Saam met vriende

Heerlik

Was 'n heerlike naweek weg. Veilig en pragtige natuurlewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunbird Cottage se terugvoer

Hi Charné
Ons is bly julle het die tyd geniet in Ons Hysie en in Grotto Bay!
Baie dankie vir jou terugvoer, hoop om julle weer te ontvang!
Blessings!
Willie & Riana

Sunbird Cottage
Milandré V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milandré V
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier met 'n see-uitsig.

Ons het verskriklik lekker gebly, so dat ons sommer 'n ekstra nag by ons besoek bygevoeg het. Die reservaat is lieflik stil en rustig. Alhoewel die see 'n kort entjie se stap is, is die see-uitsig onbelemmerd en die deure wat oopmaak skep 'n lieflike gevoel van ruimte en buite wees. Die gashere was maklik bereikbaar en akkommoderend. Sal beslis weer 'n draai gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunbird Cottage se terugvoer

Hi Milandre
Ons is baie bly julle het dit so geniet.
Julle is enige tyd weer welkom in Ons Hysie!
Alles wat mooi is vir julle verder.
Groete
Willie & Riana

Sunbird Cottage
Vanaf
R2 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mollyhawk-singel 170, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA268d71d6b471f4efa4b7d383d114f32bb03a6e73ce43e382267c7bb67a5bcdfdb12500e17be0a0d8e580624996585333db00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 995 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 170 Mollyhawk Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.504600505828 18.317551565676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem