Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Karoo Plaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Ons Karoo Plaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Emile C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornag stop.

Ons het baie lekker gebly. Baie lekker stil. Baie mooi bemaakte plaas. Ideaal vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Dankie Emile!

Ons Karoo Plaas
Marlize F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize F
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Wat 'n heerlike blyplek! Ons sleepwa het omgeval en Ann het nie net ons kom help nie, maar sommer die sleepwa reggemaak, en ons kon ons reis voortsit asof niks gebeur het nie. Sy was ongelooflik vriendelik en ondersteunend. Jammer julle is nie nader aan Jhb nie, anders was ons baie gereeld daar! Mag julle seën in oorvloed ervaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus E
Enkelreisiger

Perfect.

Christo and Anne are perfect hosts with very unique amenities in an absolutely remote location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you so much! So happy you enjoyed your visit with us and hope we will be able to welcome you back another time!

Ons Karoo Plaas
Anita Fourie F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita Fourie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was op die ou end so wonderlik dat dit amper evangelie was.

Woorde kan dit nie beskryf nie aan iemand nie. Ann is lieflike mense. Vertel die aan gaste die afstand na die Karoo, dit is 'n ondervinding van 'n leeftyd. Baie dankie. Inteendeel, ons het onvoorbereid daar aangekom en hulle het ons absoluut geakkommodeer met crafted liefde. Hulle is nou ons vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you so much Anita! Truly appreciate your kind words and that’s what gives us the belief and strength to do what we do! Until another time, be well. Karoo greetings, Ann and Christo

Ons Karoo Plaas
Jacques L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker mense. Lekker plek.

Tweede keer wat ons oorgeslaap het. Was weereens heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you Jacques! It was awesome to see you both again and hope we will see you both again soon. Be well, Ons Karoo Plaas

Ons Karoo Plaas
Elmarie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oase in die Karoo.

Baie dankie Christo en Anne. Ons het heerlik gebly en die karavaanopset het ons stoutste verwagtinge oortref. Ek persoonlik het net vroeg gaan stort om nie die koue aandlug met rietbadkamer te trotseer nie. My man sê dis die beste gasgeyserstort wat hy nog in sy lewe gebruik het. Julle het 'n juweel van 'n plekkie daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you so much Elmarie! We hope we will see you again when you visit our beautiful area. Karoo greetings

Ons Karoo Plaas
Helmke M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay.

Ann's bread and food are the best. Such a nice place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you so much Helmke. So happy you enjoyed our little farm and hope we will be able to welcome you again. Karoo greetings

Ons Karoo Plaas
Harm C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Versteekte juweel.

Ons was aangenaam verras met die plekkie. Die Ons Karoo Plaas is omring deur pragtige berge. Die eienaars is enige tyd reg met hulp en hulle gasvryheid maak dat elkeen tuis voel. Die kampplekke is netjies en goed beplan. Die hele terrein is netjies en vol verrassings om elke hoek. Ons sal die plek 100% aanbeveel, beslis die moeite en elke sent werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you so very much Harm.
We’re so happy you enjoyed our little piece of heaven on earth and hope you will visit another time.
Karoo greetings from Christo and Ann.

Ons Karoo Plaas
Gregory N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory N
Saam met vriende

Ann and Christo are great hosts!

The perfect stopover for adventure bikers. Ann is a great host, the place was all we needed. Christo is very knowledgeable about the area. He helped us to sort out some bike issues without which we would have struggled!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you, Greg. We enjoyed you guys being here and we are always happy to help where and if we can.
Hope you enjoyed the rest of your trip.
Karoo greetings,
Ann

Ons Karoo Plaas
Stephen H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing place.

Great hosts who are very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you so much Stephen. Hope you will visit again.

Ons Karoo Plaas
Melissa V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Absoluut fantasties! Beste nuwejaar ooit.

Geen versoek was te klein of te groot nie. Ann en Christo is die mees fantastiese gasvrou en gasheer. Hulle doen alles self! Alles is silwerskoon, van die plaaswerf tot die swemareas tot die eenhede tot die ablusieblokke. Ons het lanklaas 'n plek só skoon gesien. Nog voor jy wakker word, is jou braai skoongemaak en jou vullissakke leeggemaak. Christo het vir ons heerlike Karoo-lamstjoppies en boerewors gereël en daar was geen einde aan die voorraad hout en ys (teen baie billike pryse) nie. Ann se brood is uit die hemel. Ons het 4 brode by Ann bestel en dit was die heerlikste, sagste plaasbrood wat ons nog ooit gehad het. Die kroeg en pooltafel was ook 'n lekker ontspanningsarea. Die grootmense en kinders het hulself gate uit geniet en niemand was vir een oomblik verveeld nie! Baie dankie, Ann en Christo! Julle is prima-mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you so much Melissa. It was our pleasure to host you and your friends. We hope we will see you another time. Karoo greetings, Ann

Ons Karoo Plaas
Christo V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig geleë. Wonderlike gasvryheid en spesiale versameling van ou plaasgereedkap.

Biae lekker bebly en goeie oorslaap voor of na die Seweweekspoort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you Christo. We hope to see you again on your adventures.

Ons Karoo Plaas
Donovan R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan R
Saam met vriende

Beeldskoon en vriendelik.

Die pad soontoe en die kontrei self was pragtig. Die plek is in 'n baie goeie toestand en die eienaars is baie verwelkomend. Sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you so much Donovan. I hope to see you guys again. Karoo greetings, Ann

Ons Karoo Plaas
Mark W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W
Enkelreisiger

Adventure biker group stopover.

Awesome adventure biker-friendly spot! I can't wait to share this beautiful spot with my wife!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you Mark. We look forward to welcoming you back.

Ons Karoo Plaas
Lauren M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful.

The location is great, the accommodation is clean and the people are wonderful. The food is amazing too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you so much Lauren. Hope we will see you again.

Ons Karoo Plaas
Irene D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D
Gesin met klein kinders

Warm en uniek.

Dit was nou een van die beste naweke en die lekkerste afsluit van ons vakansie. Die Karoo is so mooi daar met die berge om dit. Ann en Christo het ons vriendelik ontvang en mens soos familie laat voel. Ons het die Vrydag lekker saam gekuier en die Saterdag was ons rustig. Die kinders het die waterpoel en swembadjie baie geniet. Dit was vrek warm. Dit was nou 'n unieke ervaring en ons sal enige tyd weer gaan kuier. Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you Irene, so happy you enjoyed your visit and hope to welcome you back here again!

Ons Karoo Plaas
Mia L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia L
Gesin met klein kinders

Heerlike stop-over.

Wens ons kon langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Dankie Mia.

Ons Karoo Plaas
Antoinette Y - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful.

Christo and Ann were wonderful hosts and gave us some great suggestions for day trips while we where there. The accommodation was brilliant, we really had a relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you Toni. I am so happy you enjoyed your visit here and we hope to see you again.

Ons Karoo Plaas
Errol T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Errol T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so besonders. Alles wat jy wil hê is daar op die interessantste maniere.

Die rustigheid is net wat ons wou gehad het, Christo se skeppings van ou goedere tot praktiese, bruikbare geriewe was uniek. Volgende keer kom ons met ons kinders en kleinkinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Thank you, Errol!

Ons Karoo Plaas
Felecia L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felecia L
Gesin met tieners

Hierdie Plaas is ongelooflike, mooi grondpad tot daar maar dit is beeldskoon.

Die plaas is prentjie mooi en alles silwerskoon. Amazing is 'n understatement! Ann & Christo is 5 ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Baie dankie Felecia.

Ons Karoo Plaas
. Marieta E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
. Marieta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die tipe plek waar jy nie weer wil weggaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Karoo Plaas se terugvoer

Dankie Marieta.

Ons Karoo Plaas
Vanaf
R353
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R353
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R353
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 71 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ons Karoo Plaas, Naby Vleiland, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb311abc90a9d65224641c533d22b8148888c111d102c1bd5ba9349829c88ab67b8ce780246cd2faf6df032e2441d2cb8b045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R353 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Ons Karoo Plaas Near Vleiland 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.388731 21.1298947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem