Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025.
Prys sluit in
- Kampeerplek
- Tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Klipspringer Glanskamp
- Selfsorg
- Baboon Ridge Glanskamp
- Selfsorg
- Towerkop Glanskamp
- Selfsorg
- Karoo Nessie Glanskamp
- Selfsorg
- The Ostrich Shack
- Slegs verblyf
- Kudu Glanskamptent
- Selfsorg
- The Donkey Shed
- Slegs verblyf
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Daar is nie selfoonopvangs op die plaas nie, maar WiFi is beskikbaar indien jy dit nodig het. Let asb. dat die WiFi nie vir die stroom van video's, musiek of speletjies geskik is nie.
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Alhoewel dit nie nodig is vir 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte nie, moet voertuie en hul bande veral, gepas wees vir 'n grondpad. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Alle vure moet in die veiligheid van die braaidromme wat voorsien word gemaak word.
Beddegoed en handdoeke word in al die eenhede voorsien.
Gaste wat kampeer moet alles wat hulle gaan benodig, saambring.
'n Wasgoeddiens kan met die eienaar gereël word en sal van weersomstandighede afhang.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ons Karoo Plaas, Near Vleiland, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 72 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang