Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Kraal Holidays

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Ons Kraal Holidays
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anthea A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea A
Saam met vriende

Lekker gekuier en lekker geslaap.

Dit was 'n fantastiese plek, baie goed ingerig en netjies. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and nature.

It was a relaxing and quiet stay. You can hear the ocean and the birds, no vehicle noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Kraal Holidays se terugvoer

Thank you very much for such a beautifully positive review of our little piece of heaven. We hope to host you soon again!

Ons Kraal Holidays
Norette K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norette K
Gesin met tieners

Regtig lekker gekuier.

Die huis was baie skoon en netjies met ons aankoms. Alles wat jy mag benodig is daar en die kombuis is baie goed toegerus. Ons kan die huis definitief aanbeveel, dankie vir die lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melvin G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvin G
Gesin met klein kinders

Fantasties, leke gerus en gekuier.

Baie lekker dankie, die huis het voldoen aan al ons behoeftes vir die wegbreek naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en ruim.

Die verblyf was ongelooflik lekker en werklik waarde vir geld. Die ligging is fantasties. Daar moet asb. net gekyk word na die veiligheid van die voorstoep. Dit is baie glad as dit nat is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, goed toegerus.

Perfekte plek om saam met familie te kuier. Baie ruimte met alles wat nodig is vir selfsorg. Naby alles en veilig. Sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sipokazi T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sipokazi T
Saam met vriende

Comfortable, clean, cosy, great and fantastic.

The place is beautiful and the furniture is exquisite. I really love the place and would definitely book it again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Kraal Holidays se terugvoer

Thank you so very much for such a wonderful review. We are thrilled to hear that you enjoyed your stay. See you soon.

Ons Kraal Holidays
Ilse-marie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse-marie S

Heerlike verjaardag naweek saam familie gewees.

Gerieflike huis met alles wat jy kan benodig, ons tweede besoek en sal beslis weer gaan. Ons hou baie van nuwe kleur van huis en die toevoeging van houtstofie is 'n groot bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jos V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Very nice and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shena H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shena H

Ruim huis met lieflike braai opsies, binne en buite. Groot kombuis en leef area. Als was fantasties.

Ons het n heerlike vakansie gehad. Binne stap afstand die strand, rotse, staproetes, 'n kafee met alles en nog wat, en 'n eetplek en pub. My bejaarde moeder en my kind kon orals stap en hulself besig hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Kraal Holidays se terugvoer

Baie baie dankie vir so 'n lekker positiewe verslag van Onskraal. Ons vertrou jy herstel goed van jou fietsry val en hoop om jou weer binnekort te verwelkom.

Ons Kraal Holidays
Riaat A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaat A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker. Ons wou nie huis toe kom nie.

Dis 'n plesier en voorreg om te kan tuisgaan by Ons Kraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Gesin met tieners

Lekker gebly! Braai en kaggel het goed gewerk vir die koue aande.

Die kombuislig, braailig en lig bo die eetkamertafel het nie gewerk nie, ons nie regtig gepla nie ek laat weet net. Die boek is ook heeltemal vol, kon nie iets in skryf nie. Baie lekker gebly sien dalk weer in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Kraal Holidays se terugvoer

Thank you so much Juantelle, for such a wonderfully positive review. We are so grateful that you enjoyed yourselves and we look forward to hosting you again in the near future.

Ons Kraal Holidays
Jennifer T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer T
Gesin met tieners

Enjoyable, relaxing, very well equipped.

Location close to the beach was excellent. And quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Kraal Holidays se terugvoer

Thank you so much Jennifer, for such a wonderfully positive review. We are so grateful that you enjoyed yourselves and we look forward to hosting you again in the near future.

Ons Kraal Holidays
Natasha L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Baie lekker omgewing, baie gemaklike huis.

Alles is daar wat mens benodig, dit is 'n lieflike plek, sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Kraal Holidays se terugvoer

Ek is so bly julle het weer lekker gekuier by Onskraal en vreeslik dankie vir die baie positiewe verslag. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.

Ons Kraal Holidays
Pamela F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela F
Saam met vriende

Fantasties, rustig, veilig en skoon.

Wat 'n ongelooflike huis om in vakansie te hou. As jy gewoond is alle geriewe is die huis 'n moet. Daar ontbreek niks, niks is ekstra nie. Moenie dat see-uitsig jou weghou van die juweel van 'n plek nie. Die bosse keer Franskraal se winde. Heerlike braai-area op dek vir lekker kuier. Sal beslis weer soontoe gaan en dit bemark. Well done eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Kraal Holidays se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe verslag van ons vakansie huis, ons waardeer dit opreg!

Ons Kraal Holidays
Natasha L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflike en lekker.

Baie goeie ligging, huis pynlik netjies en baie gerieflik. Alles is daar wat jy benodig. Sal definitief weer bespreek en die keer sommer vir heelwat langer. Baie dankie dit was regtig baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Gerieflik, skoon, alle toebehore wat jy in jou eie huis sal hê. Smaakvol en gerieflik gemeubileer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnnie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, rustig, alle denkbare implemente beskikbaar in woning, by die see en baie dankie.

Ons probeer soveel kere moontlik na Ons Kraal in Franskraal Gansbaai toe gaan omdat dit vir ons ons huis,weg van ons huis is. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger F
Saam met eggenoot / lewensmaat

You can't get better for the money paid.

Spacious, airy, super clean and organised. Kitchen leaves no wishes. Good communication with the owners who care about their guests and share trustingly and generously with others. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese huis, het niks anders nodig as jouself.

Verskriklike mooi plek, baie naby aan die see, baie skoon en netjies! Was absoluut heerlik om daar te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M
Gesin met tieners

Baie rustig en baie geniet.

Baie geniet, skoon en alles wat jy sou nodig hê vir naweek of vakansie en nog meer is daar. Dankbaar vir volledige DStv wat nie voorheen daar was nie vir kinders. Sal definitief binnekort weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann B

Lovely place, spacious.

Spacious and homely, with everything you may need and the beach practically on the doorstep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerstin W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerstin W
Saam met vriende

Fantastic as always.

It's always a pleasure to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christylene V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christylene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die beste plekkie onder die son, het die naweek 100% geniet.

Baie dankie aan die mensies van Ons Kraal Holidays wat hul stukkie hemel met ons gedeel het, absoluut rustigheid en netjiese huis. Sal hierdie plek aan enige mens aanbeveel wat wil wegbreek van die gedruis van die stadslewe. Dis beslis huis weg van jou eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnnie V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en alle implemente tot jou beskikking in werkende toestand. Rustig en veilig.

Dankie Ons Kraal Holidays vir weereens 'n lekker uitspantydjie. Ons sal jou vir seker aanbeveel aan ons familie en vriende. Tot 'n volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursulla L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursulla L

Baie lekker.

Ons het heerlik gebly, veilig, gerieflik en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike wegbreek-plekkie.

Ek het die tydjie baie verskriklik geniet asook die fietse. Dis 'n baie gerieflike wegbreek plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 149 Cilliers Straat, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczMzljZDc1LWYzODgtNDNiNi1iZDczLWM3MjNiMzUzNTExMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 27 5 1 5 149 Cilliers Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.604906 19.402188
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem