LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ons Strand Dakkie | LekkeSlaap
+25

Ons Strand Dakkie

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Ons Strand Dakkie
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ryan B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan B
Gesin met klein kinders

Baie nice!

Sentraal en veilig vir jou kinders.

Ronelle V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V
Gesin met klein kinders

Awesome!

Die gasvryheid van die eienaars het my grootste verwagtinge oortref. Bly om te sien mens kry nog hartsmense wat uit hul pad gaan om jou verblyf onvergeetlik te maak. Die plekkie is absoluut fantasties, baie ruim, goed toegerus en luuks. Ons het niks gekort nie. Die ligging is nog 'n hoogtepunt aangesien jy loopafstand is van strand, pretpark en winkelsentrums.

Liné E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liné E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n welverdiende Desember seevakansie-wegbreek.

Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Die buurt is verbasend rustig, al is dit stapafstand van die seefront af. Ons gaan beslis weer hier kuier.

Mary Ellen S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ellen S
Gesin met klein kinders

Netjies en vriendelike mense.

Netjies en mooi. Die ligging is so dat jy kan loop waar jy wil wees.

Lize K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K
Gesin met klein kinders

Great accommodation.

Great accommodation, located about 400 m from the main areas. We walked to the beach and back easily with our young kiddies. The unit is spacious with everything you need. We will definitely come back and recommend to family and friends. Our kids had a ball. Great services and very private. Thank you so much for everything.

Pierre K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Die akkommodasie was netjies en modern. Baie moeite is gedoen met die eenheid. Ons het baie lekker gebly. Ons sal eerste hoor vir blyplek by "Ons Strand Dakkie" voor ons êrens anders probeer in Hartenbos.

Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloedrivierstraat 5, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67c5ac88d03574f6084c637afb6595b87a43b8068c6dec5ce55bfec0dca43820b3d9f49f8d0a56c3bc9145aa028e21bee228?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740  per nag(plek vir 2) 6 5 1 5 5 Bloedrivier Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.12689760964 22.11255840246
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!