Ons Stukkie Hemel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons Stukkie Hemel is 'n selfsorghuis in die Reebok-omgewing, 20 minute van Mosselbaai-sentraal af.

Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo. Let asb. op dat die beddens vir 2 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar is. Maksimum 4 volwassenes. Albei dubbelbeddens het 'n elektriese kombers.

Die kombuis het al die nodige toebehore om etes voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n houtdek met 'n gasbraai.

Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel. Ons Stukkie Hemel is 10 minute se ry vanaf 'n paar restaurante, winkels en die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Ons Stukkie Hemel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ons Stukkie Hemel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za