Onse Baai

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie seekanthuis is in Britanniabaai aan die bekoorlike Weskus geleë. Dit is 'n hanetreetjie van die see af en bied 'n stil en rustige atmosfeer.

Onse Baai bied slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank en 2 enkelbeddens in die sitarea. Daar is 'n oopplan-kombuis, sitarea met 'n ingeboude braai en eetarea met 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met moderne toebehore en beskik ook oor 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die leefarea het glasdeure wat na die agterplaas lei met 'n ononderbroke uitsig oor die see en direkte toegang tot die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Onse Baai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 volwassene en 1 kind
1 x Enkelslaapbank
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Onse Baai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za