Dwarskersbos  Akkommodasie by Ontspan | LekkeSlaap
+11
+11

Ontspan

  • Vanaf R650 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iris-straat 10, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ontspan is 'n selfsorgwoonstel wat in die kusdorp, Dwarskersbos, sowat 150 km noord van Kaapstad geleë is. Dié woonstel is slegs 20 m van die strand af.

Hierdie woonstel is aan die hoofhuis met 'n aparte ingang. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n uittrek-slaapbank in leefarea. Beddegoed word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n oopplan-kombuis. Die sitarea en die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n broodrooster. DStv is beskikbaar.

Daar is 'n groot braai-area met 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Ontspan
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Iris-straat 10, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ontspan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iris-straat 10, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk7efiGPqCHDsZSgwPWjJI44PrHCymJkvZs1wEJoi2BeY0EVKae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 10 Iris Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.696450544633 18.228072524071
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za