Onverwacht Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andover-weg 5A, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R640 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Onverwacht Cottage is ideaal geleë in Melville met 'n oorvloed koffiewinkels, soos De La Crème, en restaurante, soos Picobella en Pulp Fiction in die area. Luci en Nicol du Toit sien uit daarna om jou te verwelkom by hierdie knus tuinkothuis. Onverwacht is versier met 'n Franse tema en is in die boomryke Andoverstraat in Westdene geleë.
Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat oorgetrek is met luukse perkallinne. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n oopplan-kombuisie en -sitkamer met dubbelglasdeure wat lei na 'n privaat tuin. Die kombuisie is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en 'n wasmasjien. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike slaapbank wat geskik is vir kinders. Daar is 'n eetkamertafel waar etes geniet kan word.
Ons voorsien nie maaltye nie, maar wel beskuit, vrugte, tee en koffie vir 'n peuselhappie in die oggend. WiFi-geriewe is beskikbaar, doen asseblief navraag met aankoms.
Slaapplek
’n Bespreking by Onverwacht Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Andover-weg 5A, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gaste dink Onverwacht Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Westdene Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andover-weg 5A, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Geen kinders onder 12