Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onverwags

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Fox En Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Onverwags
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lelane V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelane V
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Vriendelik behulpsame gasheer en gasvrou. Baie lekker gerus in 'n baie veilige omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier in 'n ruim huis.

Dit is rus vir jou siel op Onverwags. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onverwags se terugvoer

Dankie, Was n voorreg om.julle te ontmoet.

Onverwags
Johan P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Gesin met tieners

Dit is wel nie naby die dorp nie, maar dit was lekker om in 'n ou plaashuis te kon bly. Die eienaars is ook baie gasvry.

Die idee was om Nieu-Bethesda beter te leer ken, en Onverwags was 'n goeie opsie. Fox en Ilse was baie behulpsaam en ons het die kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onverwags se terugvoer

Dit was verseker n voorreg om julle te ontmoet. Dankie vir julle besoek

Onverwags
M A F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
M A F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal tot Nieu-Bethesda . Plaasatmosfeer en wonderlikke ruimtes.

Goed geleë vir verblyf van meer as een nag om omgewing en Nieu-Bethesda te verken. Lekker begfiets roetes. Vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onverwags se terugvoer

Dit was lekker om julle te kon leer ken. Baie dankie vir die besoek.

Onverwags
Malan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ons eerste kuier in die Karoo/Cacadu-distrik. Ons is hartlik ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Ons sou graag nog 'n dag en aand wou spandeer en meer omtrent die omgewing wou sien en beleef.

Die Cacadu-distrik is baie droog op hierdie stadium, maar die omgewing bly bekoorlik. Dit is verstommend hoe mens en dier oorleef onder moeilike natuurlike omstandighede. Die mense van die omgewing is baie vriendelik en behulpsaam en ongelooflik gasvry. Die klein dorpie Nieu Bethesda wat naby Onverwags geleë is, is baie besonders en 'n definitiewe besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onverwags se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.

Onverwags
Rensche S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rensche S
Gesin met klein kinders

Dis 'n ver ent om weg van die hoofpad te ry, maar die natuurskoon is baie mooi, selfs in die winter.

Ons het lekker oorgeslaap. Die padaanwysings is nie heeltemal duidelik nie. Ons moes bel om verkeerde afdraaie te vermy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Onverwagsfontein, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFt7oWNNipC6aOm5p1e3ntwpCHF2NS1kbZJQPZIGEbD0AYMGl2C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 R63 Onverwagsfontein 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.842266 24.394649
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem