LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oog Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+7

Oog Bed and Breakfast

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Oog Bed and Breakfast
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Engela B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik stil en rustig.

Ons het lekker gerus, was vriendelik ontvang en die mense was altyd bereid om te help.

Louis B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B
Enkelreisiger

Gerieflie, netjiese, bekostigbare verblyf.

Die ontvangs/diens was vriendelik en hulpvaardig. Gerieflike en veilige verblyf wat maklik bereikbaar was. Ideaal vir oornag.

Oog Bed and Breakfast's terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ek hoop om u spoedig weer te sien.
Groete

Oog Bed and Breakfast
Annette J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J
Gesin met klein kinders

Dit is gerieflik.

Al wat hulle na kan kyk is om backup te hê vir die water as dit af is. Ons kon glad nie die Sondagoggend gestort het nie en ook nie die toilet gebruik het nie.

Annie C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Annie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were not satisfied at all.

First, we were not made to feel welcome. Our room was one of three at the back of the house. It was a very small and poorly presented room, with none of the niceties that one expects at either a B&B, or in SC accommodation. If we had been placed in the room at the front of the house, beside the pool and a very lovely aviary, our opinion may have been quite different. We were disappointed!

Oog Bed and Breakfast's terugvoer

Good day, sorry we did not meet your needs. Thank you for sharing your experience with us, I take it up with a good heart.

Regards

Oog Bed and Breakfast
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameellaan 2, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlODVhNmRiLTM2MTctNDlkMi1hMWVkLTczZjlmZTc1M2IxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 2 Kameel Avenue Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 10:00-21:00 10:00 -27.466221358542 23.434980952779
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!