Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Dana se Huis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 739

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir Oom Dana se Huis
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Genevieve F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve F
Gesin met tieners

Ons het dit vreeslik baie geniet in julle stukkie paradys.

Pragtige huis met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Keith D
Saam met vriende

Uitstekend.

Ons het beslis lekker by die huis gebly. Die ligging van die huis, redelik verhewe bo die strand, het 'n pragtige uitsig oor die strand en see. Mens kon nie beter vra nie. Die restaurante in die omgewing is verbasend goed en op 'n kort stapafstand van die huis. Ons Franse en Amerikaanse gaste was heel beïndruk deur al die geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Hello Keith,

Baie dankie vir die review. Ons is bly julle het lekker gebly by Oom Dana se Huis. Die ligging is inderdaad perfek, met die mooiste uitsig. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Oom Dana se Huis
Paul K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K
Saam met vriende

A real gem of a home and well equipped with all the necessary and very clean.

The one concern I had was the locals constantly at your door trying to sell fish etc, rather annoying, but that is not the establishment's fault.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique F

Beautiful relaxing stay.

The house is well equipped with a beautiful sea view. Very cosy for a group of friends. I appreciated that everything was clean and the owners were accommodating. A very relaxing stay. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Hi Dominique,
It was nice welcoming you this past weekend, thank you for your feedback. We are happy to hear that you enjoyed your stay at Oom Dana se Huis, indeed one of our best-positioned houses with magnificent views of the Paternoster Bay. We look forward to welcoming you back.

Oom Dana se Huis
Walleed W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walleed W
Saam met vriende

Wonderful house for family and friends.

Great location, love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met klein kinders

Baie spesiale kuier.

Wat 'n mooi uitsig! Vriendelike diens en mense. Was baie spesiaal en die 3 gesinne het heerlik gebly en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Hi Juanita, baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly om te hoor julle het lekker gebly en sien uit na jul volgende besoek.

Oom Dana se Huis
Jandri V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jandri V
Saam met vriende

Baie lekker plek met baie spasie.

Ons was 'n groot groep vriende en die plek het nie beknop gevoel nie. Die see-uitsig was natuurlik die beste en dis lekker loopafstand van alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Hi Jandri, baie dankie vir jul terugvoering. Oom Dana se huis is inderdaad 'n pragtige huis met van die beste see uitsig in Paternoster, ons is bly om te hoor julle het dit geniet en ons hoop om jul sommer gou weer terug te kan verwelkom.

Oom Dana se Huis
Nicole V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole V
Gesin met klein kinders

Amazing family breakaway.

The house is more equipped than my own home. It has everything you may need. Comfortable beds and linen. Breath taking views with plenty space for a larger family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Driekie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie S
Gesin met klein kinders

Pragtig, netjies en met 'n mooi see-uitsig.

Oom Dana se Huis is pragtig, skoon, netjies en alles is daar om jou so gemaklik moontlik te maak en heerlik te laat ontspan. Uitsig fantasties. Lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Oom Dana se huis is werklik een van ons beste huise met die mooiste see uitsig oor die hele Paternoster Baai. Ons is baie bly om te hoor julle het dit geniet en sien uit na jul volgende besoek.

Oom Dana se Huis
Dewet B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet B
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Mooi huis ideaal vir kuier en op stoep sit en na strand en see kyk. Aparte kamers, mooi badkamers, groot leefarea, groot binnebraai en pragtige stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Dankie vir jou resensie De Wet, so bly julle het die huis geniet. Hoop ons sien jul weer een of ander tyd.

Oom Dana se Huis
Louise F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F
Gesin met tieners

Beautiful and comfortable.

Loved our break-away weekend with family. The sleeping arrangements were comfortable and clean. Lovely open plan with big fireplace/braai and DStv to allow us to watch the Olympics. Easy walk down to the beach with beautiful views from the balcony and main bedroom window. Will certainly be back. The only downside is that there is no fencing around the property and thus easy access for locals to walk through and approach us to sell their goods, which was a nuisance and at times caught us by surprise with teenagers feeling unsafe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Hi Louise
so bly julle het Oom Dana geniet, ons sal dit noem aan die eienaar oor die omheining. Die beweging rondom die huis kan nogal 'n uitdaging wees. Ons hoop om jul weer eendag terug te kan verwelkom.

Oom Dana se Huis
Jean S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig!

Groot genoeg huis vir 'n lekker familie kuier! Binnebraai en die uitsig maak die plek en goeie waarde vir geld. Sal weer Oom Dana se Huis besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Oom Dana is en sal altyd een van ons beter huise wees, mooi see uitsig, lekker ruim vir 'n groot familie en beslis waarde vir jou geld. Ons hoop dit was nie eerste van vele kuiers in Paternoster en dat ons jul eendag kan terugverwelkom.

Oom Dana se Huis
Tien F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tien F
Saam met vriende

Quaint huisie, netjies en lieflik geleë!

Tipiese vissershuisie, op see, baie netjiese slaapplek en badkamers. Lekker vir self-catering. Naby lekker eetplekke. Kan Paternoster en Oom Dana se huisie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering, ons is bly om te hoor dat jul lekker gebly het en Oom Dana se huis geniet het. Hoop ons sien jul gou weer.

Oom Dana se Huis
Ronnie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie S
Saam met vriende

The best West Coast weekend ever.

Oom Dana se Huis is absolutely perfect beautifully situated clean and all of us had a jol. Great, friendly and helpful staff. We are already planning our next stay at Oom Dana, thanks to a great team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Thanks for the feedback Ronnie, Oom Dana is indeed a gem! We look forward to welcome you all back agian.

Oom Dana se Huis
Angus W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Angus W
Gesin met tieners

Rested well, house not up to standard.

House was not clean on arrival and when we asked for cleaning services we were quoted a ridicules rate. The one couch in the lounge was broken and the scatter pillows had not been washed in years! The house was really icky. We had to phone to ask for clean towels. Location of the house is on the beach but on the wrong side of the beach where the local people party, drink and mess. There were also lots of vehicles on the beach, and I am not talking about people putting boats in the water. There were people just driving around on the beach with no policeman in sight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Dear Angus
Thanks a lot for your feedback. We sent housekeeping over immediately after you have let us know about the situation in terms of cleaning, at no cost. For the rest of the cleanings we mentioned the price per day to you. We have had a busy season when you arrived and the scatter pillows could have been dirty by the time of your arrival, we did apologize for this and wanted to remove it but you preferred that we have this done after your departure. As for the location of the house and the locals on the beach, we have no control over this. This has always been part of Paternoster for many years and not something we can change, it is a public and not a private beach. We look forward to welcome you back into our lovely little town under better circumstances and really hope that you return one day again.

Oom Dana se Huis
Dina G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dina G

Dit was 'n familie-naweek met kinders en kleinkinders. Hierdie huis was perfek om binne te braai en ure om die groot tafel te kuier met die beste uitsig in die hele Paternoster!

Dankie vir die heerlikste memories met my 60ste verjaarsdag. Die kinders en kleinkinders het van heinde en verre gekom. Al die geriewe, die deure en privaatheid tussen slaap- en kuier-areas met kleinkinders en 'n baba wat moes slaap terwyl ons heerlik kuier om die groot, ou tafel! Ons kon heerlik kosmaak, braai, kaggelvuur, saam rugby kyk soos in die seuns se kleintyd en ure op die stoep oor die see uitkyk. Heerlike ruimhartige huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Hi Dina, so bly om te hoor julle het lekker gebly in Oom Dana se Huis. Dit is een van ons beste huise met die mooiste see uitsig oor die hele Paternoster baai. Ons hoop en vertrou dat ons jul weer eendag kan terugverwelkom.

Oom Dana se Huis
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C
Saam met vriende

Great time, fantastic views.

For a group the house was spacious and well equipped. Fantastic views. Would visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Hi Christa,
Thank you for your feedback, Oom Dana se Huis is indeed on a very well positioned spot with magnificent views of the Paternoster Bay. We are looking forward to welcoming you back as our guests at another time again.

Oom Dana se Huis
Carl B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carl B
Saam met vriende

Die verblyf is baie goed, met baie goeie uitsig en ligging.

Die huis is fantasties, behalwe vir 'n los kraan en een slaapkamerdeur met gebreekte knip, kan nie toebly nie, en baie goed toegerus. Die meubels is baie gerieflik en goeie linne en matrasse regdeur. Fantastiese uitsig en ligging tot die strand. Al wat pla is die feit dat mens niks kan ooplos nie - deure/vensters moet die heel tyd toebly as iemand nie teenwoordig is nie, want daar is 'n goeie kans dat kansvatters en verbylopers jou van jou eiendom gaan verlos, maar dit is 'n sosiale probleem wat bietjie vererger word deur die ligging, nie die huis self se probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Goeiedag Carl,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons het reeds aandag gegee aan die probleme soos genoem deur jou met uitklok. Wat die diefstal, inbrake betref gaan dit maar so in enige dorp, waar mense waardevolle items los waar dit sigbaar is gaan skelms probeer om dit te kry. Dit meesal die kreefsmouse wat gaste nader en dan toeslaan, ons maak 'n punt daarvan om met aankoms ons gaste goed in te lig hieroor. Ons hoop egter om jul weer as ons gaste te kan verwelkom in die nabye toekoms.

Oom Dana se Huis
Marche F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marche F
Saam met vriende

Pragtige plek en uitsig.

Paternoster is my happy place, gaan gereeld daarheen. Oom Dana se huis nog die mooiste van al die plekke waar ons al gebly het in Paternoster, en gaan in die toekoms slegs hom bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Hi Marche,
Ons is so bly om te hoor jy't lekker gebly. Oom Dana is beslis een van ons mooiste huise met die mooiste see uitsig oor die hele Paternoster Baai. Ons sien uit daarna om julle weer as ons gaste te verwelkom in die nabye toekoms.

Oom Dana se Huis
Lynette L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette L

Dana Duisend.

Ons familiegroep het 4 dae in oom Dana se huis gekuier. Dit is 'n uitstekende huis vir saamkuier. Die sit-eet-kombuisarea is ruim. Dit kan verleng word deur die glasdeure wat na die stoep toe uitloop oop te maak. Dit het seker een van die beste onbelemmerde uitsigte in Paternoster. Kombuisware en breekgoed maak voorsiening vir al die basiese gebruike. Die duvets is heerlik warm. Daar is 'n gasverwarmer vir die koeler aande. Die huis bied genoeg ruimte sodat 'n groot groep gaste nie heeltyd in mekaar se pad is nie. Ons was aangenaam verras deur die skottelgoed- en wasmasjien. Dit het handig te pas gekom met die 8 inwoners. Ons kon heerlik warm stort en bad. As vrou, het ek net 'n voorstel: 'n spieël in die eerste slaapkamer. (Ek moes badkamer toe stap om my hare te kam of gesig op te maak.) Die groot glas venster lang die voordeur is 'n ietwat belemmerend op mens se privaatheid. Ek sal voorstel dat daar 'n blinding aangebring word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Hi Lynette,

Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer. So bly om te hoor julle het lekker gebly in Oom Dana se Huis, inderdaad een van ons beste huise met die mooiste see uitsig oor die Paternoster Baai. Baie dankie oor vir die voorstel oor die blinding, sal so oordra aan huiseienaar. Ons hoop om jul weer eendag terug te kan verwelkom

Oom Dana se Huis
Adri P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri P
Saam met vriende

Pragtige huis met die mooiste uitsig oor Paternoster.

Die ou vissershuis is slim omskep in 'n gemaklike huis waarin 'n groep heerlik kan bly. Elke slaapkamer het 'n uitsig oor die see. En tussen die vuurherd en die stoep kan almal lekker saam kuier. Definitief aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eshter B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eshter B
Saam met vriende

Fantasties.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Dana se Huis se terugvoer

Dankie, bly om te hoor julle het Oom Dana se Huis geniet.

Oom Dana se Huis
Vanaf R3 400
R3 400 R2 267
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
R3 400 R2 267
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
R3 400 R2 267
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korte Slot 5, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ae72883944ea6cf81339ad3122f4311da2f699d94ea460482fe3d2db15afb4ceff5acba5c54d9c1fb823ba88ef5334d4a0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 267 per nag (plek vir 8) 24 5 1 5 5 Korte Slot Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808066666667 17.886322222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem