Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Hans' Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Oom Hans' Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Frik V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maak seker van die pad, geen 4x4, geen slaap.

Baie reën, pad sleg net 4x4-toegang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Hans' Cottage se terugvoer

Jammer oor die pad, maar ons het die meeste reen vir 10 jaar in Maart en April gehad. Alternatiewe verblyf was gereel in die dorp.

Oom Hans' Cottage
Philip L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Enkelreisiger

Mooiste uitsig en totale rustigheid.

Die huisie is basies - geen krag, net gas en olielampies - wat dit baie besonders maak. Goed toegerus met kombuisware, badkamergeriewe etc - en ook hope boeke om te lees. Omring deur groot eikebome en skilderagtig mooi uitsig voor na koppies en beeste wat in verte wei. Weg van enige geraas, lekker plekke om te stap. Maar steeds net paar minute ry van Wakkerstroom. Eienaar en helpers baie vriendelik en behulpsaam. Beveel sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yuri G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuri G
Saam met vriende

Basic. Simple. Quiet. Wonderful.

Being able to walk up and over the hills on the farm was a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc O
Gesin met klein kinders

Rustig gebly teen die berg.

Baie lekker gebly. Mooi uitsig en alles netjies en skoon. Sal weer terugkom as ons kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xen D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xen D
Gesin met tieners

The most wonderful hideaway in the middle of mother nature.

We loved the little cottage and were living the dream for two beautiful days. The farm is pristine with sweeping views of the vlei areas, and the cosmos flowers were in full bloom. Not a soul in sight, completely isolated, yet just around the corner, about 2 km, from the town Wakkerstroom. If you can get along with the bare necessities – without electricity and cellphone reception – and know how to operate gas geysers and stoves, chances are you will fall in love with this cottage. The landlord was very accommodating, helped us with the gas, and then left us to enjoy the solitude.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste wegbreekplek in die middel van die natuur.

Ons was mal oor die klein kothuisie en om 'n droom te leef vir 2 dae. Die plaas is ongerep met 'n uitsig oor die vlei-gebiede, en die kosmosblomme was in volle blom. Nie 'n siel in sig nie, heeltemal geïsoleer, maar tog net om die draai, ongeveer 2 km van Wakkerstroom af. As jy met die blote benodigdhede kan klaarkom - sonder die ontvangs van elektrisiteit en selfone - en weet hoe om gasgeisers en stowe te bedryf, is die kans goed dat jy verlief sal raak op hierdie kothuis. Die verhuurder was baie tegemoetkomend, het ons gehelp met die brandstof en het ons dan verlaat om die eensaamheid te geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntjie Plaas, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlk1j9eB6BjbV8U49y6WaTrEsdMKfy9udwXIs6i0ehw2MY2u6pr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Farm Puntjie Wakkerstroom 2480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.403726615739 30.12560180951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem